SA Boer people – Boere volk

*

During 2021,  the chairperson of the DA Federal Council,  Helen Zille has spoken out on ‘“wokeness” in SA, claiming it is trying to banish “whiteness”.    That is a super racist statement, just to speak about ‘whiteness’ and is racism and discrimation against a minority of people in SA.    During a recent interview on Brain in a Vat, Zille said she believed the ideology was not a source of positive change in society.   A little bit late for the DA or Zille.    Refer to Hansards from Parliament history about B-BBEE and who supported that, especially during 2003.   Remember she is also part of OSF.SA of George Soros, make sure you know what is this liberal organisation.

Government would need a miracle to meet deadline to calibrate traffic  equipment ahead of Easter weekend


*

In the article she claimed the fundamental architecture of “wokeness” was the same as apartheid.   She spoke about the tragedy of Hendrik Verwoerd, the architect of apartheid, that was trying to banish blackness from SA and now wokeness is trying to banish whiteness from SA but the fundamental architecture of the ideology remains the same.

Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje

Own country – eie land

Shepstone –  Natal, roots of segregation

By the way, Dr Verwoerd did not create apartheid, separate states were already in place, in 1961.   It was then called Homelands, but before that time (1815-1961), it was called Reserves and Crown land, that the British annexed all those separate areas, not the late Dr Verwoerd or the previous government.

Zille further claimed there was a profound amount of cognitive dissonance involved in wanting to banish whiteness in SA.   That is also aligned to the hierarchy of victimhood and virtues. So to want to banish whiteness which, by is definition evil, is a good thing. To want to in any way even consider the notion of banishing blackness is banishing virtue, which is the epitome of evil. It’s this double standard and notion of valorising victimhood and giving victimhood virtue points on a hierarchy that explains it, was said.

https://www.timeslive.co.za/politics/2021-05-04-helen-zille-wokeness-is-trying-to-banish-whiteness-in-sa/?utm_medium=Social&utm_source=Facebook&fbclid=IwAR14Ab9FtPWToMzj6mXbMIWMFhxwEZhMyzlTBqYbQ-XMJB087HCz18Wmiy0#Echobox=1620190520

*

Many believe Woke ideology to be a source of positive change in society. Helen Zille thinks otherwise. Could Wokeness be dangerous?

https://www.youtube.com/watch?v=140RbFoP-7s

*

It was said that she could never have imagined in a million years that the underlying philosophy of apartheid would suddenly become progressive and be paraded around by young people who would be appalled if they understood that what they were really doing was supporting the foundational philosophy of apartheid, was said by Zille during a frank and provocative conversation.

Helen Zille on cancel culture: There’s nothing in our law or Constitution that gives people the right not to be offended

*
*
*

Provinsies, distrikte, plaaslike owerhede of munisipale verkiesings bly steeds onderhewig aan die Nasionale wetgewings van die land.  Dit sluit die Wes-Kaap hierby in.   Munisipale verkiesings stel nie wetgewing op nie, hulle het wel  Verordeninge, maar elkeen is onderhewig aan Nasionale regering.

*

‘n Paar jaar gelede het die voorsitter van die DA Federale Raad, Helen Zille, en haar teiken was Blankes.  Om net oor ‘witheid’ te praat, is rassisme en diskriminasie teen ‘n minderheid mense in Suid-Afrika. Tydens ‘n onderhoud oor Brain in a Vat het Zille gesê sy glo die ideologie is nie ‘n bron van positiewe verandering in die samelewing nie.    Bietjie laat vir die DA of Zille.

Verwys na Hansards uit die Parlement se geskiedenis oor B-BBEE en wie dit veral gedurende 2003 ondersteun het.

In die artikel het sy beweer die fundamentele argitektuur van “wakkerheid” is dieselfde as apartheid.Sy het gepraat oor die tragedie van Hendrik Verwoerd, die argitek van apartheid, wat probeer het om swartheid uit SA te verban en nou probeer wakkerheid witheid uit SA verban maar die fundamentele argitektuur van die ideologie bly dieselfde.

Terloops, Dr Verwoerd het nie apartheid geskep nie, aparte state was reeds in plek, in 1961.   Dit is toe Tuislande genoem, maar voor daardie tyd (1815-1961) is dit Reserwes en Kroongrond genoem, wat die Britte alles geannekseer het. daardie aparte gebiede, nie wyle dr Verwoerd of die vorige regering nie.

Zille het verder beweer daar was ‘n groot mate van kognitiewe dissonansie betrokke by die wil om witheid in SA te verban.   Dalk moet diegene wat dit wens om te verdwyn, dan maar eerste verdwyn uit hul wit velle uit.

Dit is ook in lyn met die hiërargie van slagofferskap en deugde. Om dus witheid te wil verban, wat per definisie boos is, is rassisties.   Dit is hierdie dubbele standaard en idee van valorisering van slagofferskap en gee slagofferskap deugdepunte op ‘n hiërargie wat dit verklaar,” het sy gesê.

*

ONGEAG WAT ELKEEN SE VELKLEUR IS

DIE BOERE VOLK  BLY ‘N VOLK IN EIE REG.

Die Zoeloes is ook ‘n volk in eie reg nes die Khoi san volk(e) is.

*

Feite oor Segregasie – sogenaamde Apartheid – en swartheid asook swart bemagtiging.   Dis ‘n internasionale mensereg dat volke die reg het om oor hulself op alle gebiede te regeer.

Die liberaal verligte Afrikaners het buite die landsgrense oor swart bemagtiging en regstellende aksie gaan uitdeel gedurende 1986-1989.   Die vorige DA party, bekend as DP, was voorsangers in hierdie konferensies en samesprekings in Dakar, gefinansier deur George Soros en sy OSF.SA.     Hulle het help bou aan die sogenaamde Grondwet van 1996, wat ook deur OSF.SA befonds is.  Die Grondwet van 1996 stem 100% ooreen met die ANC- SAKP-PAC manifes van 1955.

Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

Constitution –  Grondwet (SA)

Die hele Kodesa samesprekings is deur die liberale organisasies soos Soros befonds.   Niks het dus verander na hierdie tydperk in bo-Afrika nie.   Die DP het die DA geword.


1955 ANC Freedom Charter

ANC  – Freedom charter 1955

*
*
*

SWART BEMAGTIGING EN REGSTELAKSIE WETGEWINGS

Regstellende aksie –  Affirmative Action –  Dakar 1989

Kodesa leuens –  Lies of Codesa

Kodesa  –  liberale en kommunistiese grondwet skrywers

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Dit is wat die Nasionale ANC regering sedert 1994 geskep en geïmplementeer het.   Daarby het die DA heeltemal ingewillig om  in te val met diskriminasie en rassisme om dit verder uit te brei sodra hul verander van DP na DA.

Die DA se voorganger die DP het dit dan saam Soros uitgewerk wat vir ons voorlê, reeds vanaf 1980’s.  Dit is hoe die Boere hul besighede en maatskappye verloor het.   Boere word maklik onteien vir grondgebiede, wat teenstrydig is met internasionale ooreenkomste wat onderteken is deur regerings.

Persone wat steeds vir die DA of enige ander politieke party stem, stem daarvoor om hul eie besighede met swart bemagtiging en rassisme te vernietig.   Persone wat gewillig daardie kruisie trek, trek die kruisie vir selfvernietiging en ondergang.   Dit maak nie saak vir watter politieke party gestem word in parlement nie, elkeen van hierdie verteenwoordigers wat die X verteenwoordig, word onder die 1996 grondwet ingesweer.   Wetgewings word deur dieselfde Soros befonds, dus beteken die X selfvernietiging, ondergang, hongersnood, misdaad, moorde, korrupsie en alles wat daarmee saamgaan.

*
*
*

Verwys na bogenoemde artikels en ‘n onlangse onderhoud met ‘Brain in a Vat’, het Zille, DA federale raadsvoorsitster, genoem dat sy glo dat dit wat tans heers in SA, die ideologie, nie ‘n bron van positiewe verandering in die samelewing is nie.

Hoe lank sit sy al op groen stoele of in plaaslike owerhede?  Sy is in die politiek sedert 1994  op verskillende vlakke van regering.  En Zille is nie die enigste persoon nie.    Sy beweer die fundamentele argitektuur van ‘wakkerheid’ is dieselfde as apartheid, wat snert is.

Sy gaan voort om na Hendrik Verwoerd, die argitek van apartheid, te verwys, wat swartheid uit Suid-Afrika probeer verban het en nou probeer wakkerheid die blankheid uit SA verban, maar die fundamentele argitektuur van die ideologie bly dieselfde, het Zille gesê.

Dis natuurlik alles leuens.

Wyle Dr Verwoerd is nie die argitek van Apartheid nie en nog minder het hy swartheid uit Suid-Afrika probeer verban.    Duidelik ken sy net ‘n klein deeltjie van die geskiedenis van Suid-Afrika wat deur die Britte beheer is sedert 1806. 

Swartes wou hul eie heil en onafhanklikheid gehad het, hulle het gestem daarvoor.    Dr Verwoerd se sogenaamde Tuislande het nie oornag ontstaan nie, dit was eers Reservate en Kroongebiede genoem na 1830.   Die hele Afrika het duisende voorbeelde van aparte Tuislande, wat daar was voor 1900.  Swartes bly op die grondgebiede, wat hulle beset het sedert 1830 (Mfecane).

Mfecane –  1795-1830 teenoor 2024

Afrika Mfecane  –  Difaqane sedert 1795

Die Boere volk van die Boere republieke, het nie een van hierdie volke as gyselaars aangehou of selfs gedwing in gebiede wat deur hul eie voorgeslagte beset is voor 1961 nie.   Nie een swart stamleier het grond aangekoop nie, maar dit eenvoudig beset, en hulle doen dit vandag steeds.

Die blaam vir hierdie politieke knoeiery hou al vir lank aan waar Boere veral die skuld gegee word vir alles wat verkeerd is met hul 1994 regeringstelsels.     

Na 1996 is daar hordes aparte wetgewings geskep en geïmplementeer, tog het hierdie volke van die ou Tuislande en Kroongebiede arm gebly.    En hulle bly steeds apart van mekaar in Trust of CPA gebiede (kommunale grondgebiede).

Hoe lank moet iemand in parlement of selfs provinsie of munisipale owerhede werksaam wees as hulle geen wetgewings oor CPA, Trust of Grondeise bestudeer nie?   Ten spyte daarvan dat triljoene begroot is en grond met behulp van grondeise oorhandig, plus die ekstras wat elkeen ontvang het soos produktiewe plase, diere, saad, trekkers, implemente, finansies, mentors, en veel meer.  Van die grondgebiede is na 1994 uitgedeel en Zille sowel honderde ander is en was deel van provinsie, munisipaliteite, distrikte en nasionale regering.


CPA’s in SA  –  2021

Trustgebiede –  KEV (CPA)

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Richtersveld –  KHOISAN AND CPA

Trustgebiede – Tuislande – Reservate 

*

Verskillende wetgewings is sedert 1800’s deur Engelse opgestel en geïmplement, dit het aanhou bestaan met die 1910 Uniewording sowel die 1948 regering.    In 1910 het die Britse statebond alles beheer.    In hierdie era, net na die Anglo-Boere oorloë is die Boere Republieke hierby gevoeg.

Daar word gerieflik vergeet hoeveel Brittanje in al haar kolonies laat implementeer het, selfs die Boere republieke het deurgeloop, daarom is almal en alles geannekseer.   Brittanje was nie alleen in hierdie oorloë gewikkel nie, sy het ‘n hele paar bondgenote gehad wat haar help veg het, ander het perde verskaf en vele ander net om die Boere uit te wis.

Racism and Discrimination

Invalsplanne op Boere republieke

Britse oorlog teen Boere Republieke

ABO Perde –  ABW horses

*

Wyle Dr Verwoerd het met alle leiers geskakel en daar was amptelike verkiesings na 1961 gehou.   Tuislande het vir hul eie leierkorps gestem, dus het niemand swartes uitgedryf soos beweer word nie.   Inteendeel swart, khoi san en griekwa volke bly heelwat steeds apart met grondeise, grondgebiede, wat na 1994 verander het van Kroongebiede en Reservate, na CPA of Trustgebiede.

Trustland (homeland) perception

Bophuthatswana homeland

The real South Africa before 1994

Hulle het selfs hul eie aparte tradisionele leiers, wat uit belastingbetalers se staatskas onderhou word.   Hul koninklike paleise en alles word onderhou, met miljarde rande uit die staatskas.

Hierdie salarisse en byvoordele word jaarliks aangepas deur anc parlement.

2022 Salaries of Traditional leaders

Om etniese volke gelyke behandeling te gee, elkeen hul eie onafhanklike staat, met die verkiesing van hul eie leiers, is beslis nie verbanning nie.    Enige Boer of ander volke het geen reg tot hierdie CPA en Trustgebiede wat eens Kroongebiede, Reservate en Tuislande was nie.

Om enige persoon te verban is om die land totaal te verlaat na ‘n privaat eiland of na ‘n ander land – niemand is verban nie.   Die Engelse het dit met duisende van die Boere vegters gedoen.

Niemand het hul gedwing om daarvoor te stem nie.    Aparte gebiede wat in 1961 bestaan het, was voor dit, sedert 1830, Reservate of Kroongebiede genoem, dit is ook in die Unie grondwet ingeskryf.

Tuislande se burgers het eie volksleiers met amptelike verkiesings ingestem.   Dus, hoe kon dit verbanning van swartheid gewees het?  Sommige Tuislande het selfs ‘n eie weermag en polisie gehad – klink dit na verban, want SA het die opleiding verskaf?     Hierdie amptenare wat die Tuisland gedien het vir beveiliging, is almal deur ons ou weermag en polisie opgelei.   Terloops, die ou Nasionale weermag  was almal oop vir alle rasse, nie net vir Boere volk of blankes nie.

*
*
*

SEGREGASIE – APARTE GEBIEDE BESTAAN NA 1994 VERSEKER 100% IN DIESELFDE GEBIEDE, ONDER ANDER WETGEWINGS

Segregasie het reeds voor 1854 ontstaan, want ‘n dokument is in 1854 in London vrygestel, naamlik die Shepstone beleid.   Onder die Britse Troon.  Dis nie deur ons gekies nie, swartes en selfs ander rasse wat in Kroongebiede woonagtig is en was, het steeds hul eie leiers gekies.

Hulle doen dit almal sedert 1994 se Kodesa en Zille wat so lank in parlement sit op die groen stoele weet nie eers dat daar twee aparte Huise is vir Bruin/Khoi san en swart en dat daar 8840 tradisionele leiers is en verskillende wetgewings.  Wie moet wakker word dat grondeise (geregistreerde CPAs) steeds aparte gebiede is, nes Trustgebiede, slegs vir sekere bevolkingsgroepe.

*

 Ekonomiese ontmagtiging – swart bemagtiging

Die DA in hul Wes-kaap regering is onderworpe aan die swart bemagtiging.   Sy en haar kollegas het ook swart bemagtiging gesteun in parlement, in lang debatte gedurende 2002-2003.  Hansards is beskikbaar van al die vergaderings.   Die feite is, sy en haar DA party het nog nooit pogings aangewend om Swart bemagtiging totaal en al te stop nie.  Daar is nie regtig sprake van “verban” nie, maar eerder rassisme en diskriminasie om van blankes totaal en al ontslae te raak op alle vlakke van regering.

*

DA en Wes-Kaap, munisipale regerings (vlak 3 regering).

Dit beteken nie dat die DA kan maak soos hulle lus het in die Wes-Kaap of enige plaaslike owerhede waar “koalisies” gevorm word nie, elkeen is onderhewig aan die Grondwet en alle nasionale wetgewings van die land.  Inderdaad stem elkeen wat stem dus vir die kommuniste wat ons Boere ekonomies ontmagtig.

Dis ook slegs Khoi san en Swart etniese volke wat CPA’s en Trustgebiede het.  Ons en die Indiërbevolking het niks.  En ons het geen seggenskap in die gebiede nie.   Zoeloes het ook geen seggenskap oor ander se gebiede (visa versa).

Traditional leaders South Africa: 8840

Alle munisipaliteite en provinsies is onderworpe aan die Grondwet en Nasionale wetgewing, wat swart bemagtiging en onteiening insluit.  Kyk ook na die video materiaal oor swart bemagtiging.

The other side – Die ander sy

November 25 – Following the weekend’s policy conference in Cape Town, the Democratic Alliance says it will not support racial quotas. But it supports Employment Equity and triple BEE. The party has clarified its position on the matter, after making a U-turn on new employment equity legislation it had previously supported

 

*

Elke provinsie is onderhewig aan nasionale wetgewings, wat die DA hierby insluit.

(Wes-Kaap) – Provinsies en munisipaliteite is onderhewig aan Nasionale wetgewing, hetsy of daar nou koalisies bestaan tussen die EFF of DA of COPE of VF+, word alle bywette en ook ordonnansies, tenders, aanstelling van persone, onderhewig gemaak aan die Nasionale wetgewer.   Munisipale bywette moet volgens ANC se nasionale wetgewing opgestel word.

LEES DIT – OP HUL WEBTUISTES IS BAIE MEER
DA en Wes-Kaap Wetgewing

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

4 gedagtes oor “SA Boer people – Boere volk”

Lewer kommentaar