Boer – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid

*

Wat is belangriker, die hoenderhen of die eier?   Die hoenderhen is belangriker, sy kan eiers lê.    Neem slegs die eier – die eier kan of vrot wees en dan is daar niks oor, want dit stink of selfs as jy dit gebruik sou dit niks makeer nie , is daar niks meer oor na gebruik nie.   Ons het as Boere volk voor 1994 in  soortgelyke situasies beland waarin ons nie deel wou wees nie waar daar gedurigdeur aan ons “eiers” ge-offer is wat eenvoudig gesteel of vernietig is om ons sodoende van ons volksidentiteit te beroof.

Related image

*

Plaas duisende hoenders in ‘n klein hokkie met beperkte ruimte en beleef self wat die uiteinde daarvan is.   Naderhand sal daar geen henne wees om eiers te lê nie en skades sal voorkom.   Nie net in die pluimvee bedryf nie, in elke ekonomiese opset, kan daar altyd vooruitgang wees met goeie beplanning.  So is dit ook met enige besigheid, moet nie al die eiers in een mandjie plaas nie.  Waar moontlik, sprei die vlerke en kyk na verskillende geleenthede en opsies.

*

Die Boere volk se menseregte word daagliks vernietig in die proses om ons volk te minag, ekonomies te ontmagtig,  menswees af te takel, te verminder met aanvalle en moorde, wat uiteindelik lei tot volksmoord.    Daar sal geen haan wees wat dan sal kraai nie.

Die Boere volk  het al sedert 1902, die reg tot al ons ou Boere republieke, wat ‘n internasionale  reg op ons gebiede is.    Net soos wat die Zoeloe of Khoi san reg op hul gebiede het en dit na 1994 behou het.  Vandag meng ons nie in met ander se gebiede nie, want dit word volgens verskillende wetgewings en selfs grondwet verbied.

Hulle maak aanspraak daarop waar hulle geslagte op bly, en ons het dieselfde regte daartoe.   Gebiede verander nie, die Khoi san het as voorbeeld hul gebiede na 1994 geëis, wat byvoorbeeld die Richtersveld is en die Zoeloe die ou reservate, wat verander is na Trust of CPA gebiede (Ingonyama trust:  slegs vir zoeloes).

Suid-Afrika bewys vandag, 2024, heelwat groeperinge en volke wat steeds in hul eie besette gebiede bly soos voor 1900.   Met almal hul eie tradisionele leiers.

Meeste etniese volke  is toegelaat om in hul eie omgewings hulself uit te leef – dit sluit nie die miljoene immigrante hierby in nie.  Immigrante plak meestal in Boere republieke en gebiede wat nie aan enige etniese volke behoort of wat hulle beset het nie.

Die ANC, SAKP, PAC, die liberale Afrikaner en NP party was en is ten volle bewus van hierdie immigrante toenames.   Hierdie spul in beheer in parlement of elders, het beslis niks hiervan afgekeur nie.  Immigrante is en word doelbewus toegelaat om te doen wat hulle wil en voort te gaan om die land af te breek tot wat ons vandag is.  Duidelik was daar opdragte gewees om die take uit te voer om later die land in chaos te beheer of te manipuleer.

*

Nie alle blankes is deel van Boere volk nie.

Geen Boer is deel van die Afrikaner nasie nie.

Afrikaanssprekendes is geen volk nie , maar kan aan verskillende groepe of volke behoort, hul deel die Afrikaanse taal.   Baie oorsese lande deel ook ‘n taal.

 

*

*

EENS VRYBURGERS EN TREKKERS, EINDIG BY BOERE REPUBLIEKE EN BOERE VOLK

Daar is heelwat verskille tussen die liberale en konserwatiewes binne samelewings regoor die spektrum van alle kontinente.

Die Afrikaner en Boer is teenoorgestelde pole en sal nooit saam wees nie.

Die Boere is ‘n volk, die Afrikaners is ‘n veelvolkige nasie.   


Dit geld eintlik vir alle lande ook.   Liberale Afrikaners in Suid-Afrika fokus op multi-kultuur en nie op volkspatriotisme nie.

Daarteenoor is die Boere volksgenote gefokus op die volk en -boustene self, hul het hul eie geskiedenis, kultuur, tradisies en identiteit om op trots te wees.

Liberale Afrikaner denkers en organisasies voor 1990 was oortuig hul skemas en ideologieë gaan werk, dit was reeds in Dakar geopper, want hulle het help skryf aan ‘n sogenaamde demokratiese grondwet (multi-kultuur) tydens Kodesa wat nooit gewerk het nie.

Rina Venter  –  Legkaarte – die leuens

1955 ANC Freedom Charter

ANC Freedom charter 1955

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Regstellende aksie  –  Affirmative Action   –   Dakar 1989

Afrikaner multi-kultuur en organisasies  se denkwyses is ons Boere volksgenote se ondergang.   Hulle vernietig die volkspatriotisme.

Daar was geen alternatiewe keuses aan ons voorgehou van ‘n eie onafhanklike gebied of selfs soos wat die ander etniese volke hul eie tuislande en kroongebiede behou het onder ander veranderde naampies en wetgewings – alles is in die sogenaamde liberale grondwet ingeskryf met toepaslike wetgewing vervat. 

Daar word na 1994 heelwat situasies geskep waar daar “eiers” aan ons Boere   voorgehou word om ons nessies mee te bou.   Net soos die Reddingsdaadbondfondsplanne van 1939.   Afrikaner organisasies word daarvoor ingespan.

Veelrassige organisasies  – ABN

ABN en Dinokeng

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

Afrikaner multi-kultuur verklaring –   Eloff-Buys

Destyds het dieselfde organisasies en liberale of klassieke liberale soos hul hulself noem,  saam met FW de Klerk,  hierdie vals hoenderhoksituasie van ons geskep, terwyl hul meerderes (ANC – EFF – DA en andere)  alles van ons gestroop het – al wat universiteit, skool en besigheid is van ons weggeneem.   Daar was niks by enige beloftes gehou by hul sogenaamde ou grondwetjie nie. 

Oplossing is om te werk aan die Herstel van ons Boere republieke.

*

Dirk Hermann het in 2003 in die parlement ‘n voorlegging gedoen hoe om van 750000 blankes ontslae te raak.   Dis SO in Hansard vervat.    Dit word as BLANKES aangehaal in Hansard terwyl die organisasie multi-kultuur is en deur Afrikaners bedryf word.    Die messe word uitgehaal  om uit te haal.

haal aan …

Hansard – 2003 MEETING (PARLIAMENT)
2003 VERGADERING (PARLEMENT) – WEDNESDAY, 28 MAY 2003

DEBAT IN PARLEMENT   GROENEWALD
DIRK HERMANN   

That brings me to the crucial matter of affirmative action. The hon Manie said …

Hy sê ons jaag spoke op; kyk na die syfers, hoe baie wit mense is nog in die werk. Maar in dieselfde asem sê hy daardie syfers moet omgekeer word; dit moet totaal verander word. [He says we are invoking spectres; look at the figures, how many white people are still working. But in the same breath he says those figures must be turned around; they must be changed totally.]

One of the stated aims of the Employment Equity Act is to transform the workforce of South Africa to such an extent that it will be representative of the demographics of the population. What is the impact of this aim?

En hier gee ek graag erkenning aan mnr Dirk Hermann van Solidariteit vir die volgende inligting. [And here I take pleasure in acknowledging Mr Dirk Hermann of solidarity for the following information.]

Hierdie is sedert 2003 ondersteun deur die organisasie.

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Verskeie wetgewings word aangewend om die Boere volk ekonomies te ontmagtig en met rassisme en diskriminasie toegegooi.

Swart bemagtiging – B-BBBEE

*

All whites are not part of the Boer people.

The Boer people are not part of the multi-cultural Afrikaner nation.

 If any  Boer person speaks Zulu or French, that person does not suddenly become a Zulu or French citizen.  If a person emigrate to America or Russia, it will take years before such a person can get citizenship.   

What is more important, the  hen or the egg?

The  hen is more important, she can lay more eggs. Take only the egg – the egg may or may not be rotten and then there is nothing left because it stinks or even if you use it, there will be nothing left after it is used.

*

DIE HAAN HET HIER NIE NET 3 MAAL GEKRAAI NIE

Daar is ook getalle uitgespreek dat daar waarskynlik oor die 200 000  gekwalifiseerdes uit die munisipale dienste afkomstig is.  Geen wonder ons het geen dienste wat meer werk nie, want dit is presies wat regdeur die spektrum van ons samelewings aangaan.

 Rina Venter – Legkaarte – die leuens

Verwys ook na die Hansard notule rakende Dirk Herman se voorlegging van 750 000 blankes.

*

 None of them in Parliament demanded to stop BLACK empowerment or expropriation because they violate the Boer people’s human rights.  This was all well-planned by the previous and the current government, with the liberals.
That was why some Afrikaner liberals went to Dakar, outside our borders.

Dr Venter – NP previous government

*

Today we have millions and millions of immigrants, from all over the world, demanding free services, free hospitals, free education in schools and universities, free RDP houses and grants.   The list is endless.   A deputy minister of Police declared recently that some areas have 70-80% immigrants around us.   That happened only in 25 years.   And today, we as people, don’t have anything. 
South Africa – 1990 – Rina Venter

*

Die ander wat Afrikaanses insluit, reken ons besit bykans al die grond, maar wat van grondeise (CPAs – 8840 tradisionele leiers) en trustgebiede, wildsparke, weermag en Eskomgebiede (kragstasies),die 5000 plase wat regering reeds opgekoop het met belastinginkomste, ander gebiedesoos bosbou en selfs myne is niks van ons nie, tot die 8000 myne wat nooit gerehabiliteer is nie, was eens ook landbougrond, maar nie meer nie.

*

RACISM AND DISCRIMINATION AGAINST THE BOER PEOPLE

There are 7.5 million BLACKS with private ownership in South Africa and they are not landless as their leaders declared, while complaining about the Boer people’s property ownership or so-called “white”privileges.

The 7.5 million black ownership in SA

 

 

ONDERWYS

Indien die Britte se stelsels so goed was in die 100 jaar, hoekom het swartes en bruines eenvoudig nie voortgegaan daarmee na 1954 en ook gefokus op hul eie moedertaal onderrig nie.  Dis wat ons gedoen het – gefokus op Afrikaans, met Engels as tweede taal.  Dis op ons  Boere afgedwing om miljoene van onderrig te voorsien.

Daar is beloftes en selfs Unesco maak voorsiening vir eie moedertaal onderrig en eie universiteite – tog het alles gefaal.  Kyk hoe pateties lyk ons onderrigstelsel.

*

Ooreenkomste – Agreements

Dus is swartes en bruin/khoi san nie grondloos as wat hulle vertel nie.   Daar bestaan ook ander wetlike ooreenkomste wat met Boere aangegaan was voor 1900, wat nie ingesluit is by die ou Tuislandgebiede of Trustgebiede nie.

Previously there were agreements on the table between Boer leaders and the Zulu leaders.   Retief was not the only one.


Die geskiedenis van die Trekboere bewys daar was heelwat handelsbetrekkinge / ooreenkomste/ verdrae wat aangegaan is, tussen ons voorouers en swart stamme wat na die Mfecane begin vestig het.

Ooreenkomste het in die vorm van ruil transaksies ontstaan vir dienste gelewer van een party wat betaal is in die vorm van grond deur die ander party.   Hierdie grondgebiede was grotendeels nie bewoon nie.   Alles was besette grondgebiede wat van niemand aangekoop is nie.

Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)





*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

10 gedagtes oor “Boer – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid”

  1. […] Wat is belangriker, die hoenderhen of die eier?   Die hoenderhen is belangriker, sy kan eiers lê.    Neem slegs die eier – die eier kan of vrot wees en dan is daar niks oor, want dit stink of selfs as jy dit gebruik sou dit niks makeer nie , is daar niks meer oor na gebruik nie.   Ons het as konserwatiewe Boer en Afrikaner  volk voor 1994 in  soortgelyke situasies beland waarin ons nie deel wou wees nie waar daar gedurigdeur aan ons “eiers” ge-offer is wat eenvoudig gesteel of vernietig is om ons sodoende van ons volksidentiteit te beroof.  Ons menseregte word daagliks vernietig in die proses om ons menswees af te takel.   Al die ander etniese volke  is toegelaat om in hul eie omgewings hulself uit te leef – dit sluit nie die miljoene immigrante hierby in nie. Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid […]

    Like

  2. […] *White Farmers have been killed for more than 27 years now and it is still on-going today, while the president of South Africa explained on an international podium there are no attacks and murders against whites.  That is Genocide!!   AS PEOPLE, we have an international right to independence and our own country and area.What is in the YES of 1992 – referendum – a nothing, because those were manipulated at the end. Daar was geen mandaat nie, daar was niks. Daar was ‘n ja en ‘n nee, maar daar was ‘n wegblystem in die referendum wat netso groot was as die nee stemme. Witkruise, aanvalle en moorde teenoor blankes.https://www.youtube.com/watch?v=CJgfBVswVuo*2021 white farmers and their families been attacked and killed.Dis nie omdat ons moet nie, maar dis omdat die regering geen erkenning gee aan die blanke Boere wat so aangeval en vermoor word nie. Die Witkruis Monument is ñ gebeurtenis wat jaarliks gehou word, waar daar kruise geplant word ter herdenking aan Boere wat aangeval en vermoor was. Elke kruis verteenwoordig ñ persoon of soms dalk is daar families uitgewis.https://www.youtube.com/watch?v=RBjLoAWgwH0*2020Die witkruis volksmoord museum/monument , gelee net anderkant Pietersburg Limpopohttps://www.youtube.com/watch?v=WyLFp_EyNTs*“Shortened Steve Hofmeyr speech at the Witkruis Monument on 19 September 2020”https://www.youtube.com/watch?v=BXn1pj88Nqo*2020Verskeie motors, bakkies, motorfietse, trekkers en trokke het aan die konvooi deelgeneem wat deur die verkeerspolisie begelei is tot by die Witkruis Monument.https://www.youtube.com/watch?v=2yZugNvtqZE**Human rights violations – MenseregteskendingSelf-determination for the oppressed peopleBoer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid** […]

    Like

  3. […] *White Farmers have been killed for more than 27 years now and it is still on-going today, while the president of South Africa explained on an international podium there are no attacks and murders against whites.  That is Genocide!!   AS PEOPLE, we have an international right to independence and our own country and area.What is in the YES of 1992 – referendum – a nothing, because those were manipulated at the end. Daar was geen mandaat nie, daar was niks. Daar was ‘n ja en ‘n nee, maar daar was ‘n wegblystem in die referendum wat netso groot was as die nee stemme. Witkruise, aanvalle en moorde teenoor blankes.https://www.youtube.com/watch?v=CJgfBVswVuo*2021 white farmers and their families been attacked and killed.Dis nie omdat ons moet nie, maar dis omdat die regering geen erkenning gee aan die blanke Boere wat so aangeval en vermoor word nie. Die Witkruis Monument is ñ gebeurtenis wat jaarliks gehou word, waar daar kruise geplant word ter herdenking aan Boere wat aangeval en vermoor was. Elke kruis verteenwoordig ñ persoon of soms dalk is daar families uitgewis.https://www.youtube.com/watch?v=RBjLoAWgwH0*2020Die witkruis volksmoord museum/monument , gelee net anderkant Pietersburg Limpopohttps://www.youtube.com/watch?v=WyLFp_EyNTs*“Shortened Steve Hofmeyr speech at the Witkruis Monument on 19 September 2020”https://www.youtube.com/watch?v=BXn1pj88Nqo*2020Verskeie motors, bakkies, motorfietse, trekkers en trokke het aan die konvooi deelgeneem wat deur die verkeerspolisie begelei is tot by die Witkruis Monument.https://www.youtube.com/watch?v=2yZugNvtqZE**Human rights violations – MenseregteskendingSelf-determination for the oppressed peopleBoer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid** […]

    Like

Lewer kommentaar