Poging tot moord

Niemand wil so beseer word nie en die vrou het nooit kon droom dat sy vier verdiepings ver gaan val na haar aandjie met ‘n getroude man nie.  Terwyl hierdie persoon hom gate uit geniet met ‘n skelmpie in die hotelkamer,  verdwyn die skelmpie by die venster uit en slaap hy rustig voort asof niks gebeur het nie.  Intussen lê sy eie vrou en familie en wag vir haar man, waarskynlik is daar vir haar gesê hy werk laat.   Maar hy is nou in hegtenis geneem vir hierdie duur aandjie in die hotelkamer.   Dalk wonder sy vrou nie meer oor haar man nie se laatwerkery nie.  Die hoeveelste een was hierdie een, dalk nie die eerste keer nie, niemand sal weet nie.

Single Room – Hotel Blue Star

*

Min wetende,  is die vrou, wat in berigte as ‘n skelmpie uitgemaak word, uitgestamp uit die hotelkamer vanaf die vierde verdieping, ernstig beseer.   Daar word verskillende ouderdomme in verskillende berigte geplaas.

Sy is maar netso aandadig aan haar eie val as die man, want sy was ook nie ontvoer na die hotelkamer nie en het geweet wat sy doen.   Die kans dat syself getroud is, is ook nie uitgesluit nie.

Dis tragies eintlik om ‘n verhouding aan die loop te sit en nou is sy kritiek na die val en hy in die tronk weens poging tot moord.

Hoe aaklig moet dit wees in die wete dat geen lewe so werd is vir hierdie tipe mans (of vroue) nie.

Hoeveel kinders is in so ‘n huwelik wat nou die gevolge moet dra.   Kinders se lewe totaal ontwrig deur sulke dade.    Swart, wit – maak nie saak nie.

*

A married man appeared in the Johannesburg Magistrate’s Court after allegedly throwing his girlfriend from their fourth floor hotel room in the Johannesburg CBD.   He booked the hotel room on 17 December 2021.  He is from Orlando.

The spokesperson for the South African Police Service (SAPS), Captain Xoli Mbele, said police officers found the man sleeping in the room “as if nothing had happened” after he had allegedly pushed the woman.   Put him away and don’t let him out, he can do that to any woman, even his wife.

The security at the premises heard a thud and went to investigate and found the woman, badly injured.

Man arrested after allegedly pushing mistress from fourth floor of Joburg hotel

*

Johannesburg Police arrested a 38-year-old Orlando man for attempted murder after allegedly pushing his 25-year-old mistress from the fourth floor of a hotel they had booked into.

Man Arrested for Allegedly Pushing Mistress from Fourth Floor of Johannesburg Hotel | TBEN

*

According to the daily talk online TV news report on 17 December 2021 at around 05:00 am in the morning a man fought with a 38-year-old woman and pushed her out from the fourth floor of the Blue Star Hotel, on Troye and Jeppe street, passersby who saw the injured woman called an ambulance and the police for assistance.

An ambulance arrived at the scene and found the woman lying critically injured on the street near the hotel, police also arrived at the scene and went inside the hotel, they found the man sleeping as if nothing happened, he was immediately arrested and charged for attempted murder, reason behind the altercation is still unknown at this stage.

https://za.opera.news/za/en/society/8e267bdf7552113a5db331cfb14f9cb0

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s