Waar is daardie verslag van die veediefstalsindikate oor Paul Roux, Senekal en Oos-Vrystaat? steeds in die Polisie kantoor waar dit laaste geplaas is of het dit ook “verdwyn”? Waarom is dit nooit ondersoek of enige sindikaatlede gevang of vervolg nie? Indien Bankbestuurders, Dokters of Boere of Politici of Trokbestuurders – Taxi aanhoudend geteiken word, gemartel word soos wat die Boere en hul gesinne gemartel en vermoor word, is dit grusaam verby. Word enige Politici/Trokbestuurder vermink en vermoor? Daar word dan ‘n spesifieke beroep totaal en al uitvermoor? Waarom?
*
Omdat hul blankes is en omdat hul voedsel voorsien. Daar is ‘n magdom Boere, teenoor wie daar openlik en blatant gediskrimineer word met swart bemagtiging. Ons almal word beskuldig ons het grond gesteel, sonder enige hofuitspraak om onteiening toe te pas, wat teen internasionale reg is.
DIT alles, weet 99% wêreldleiers, maar dit pla hulle nie, want hulle steun dan die ANC finansieel.
Baie regerings oorsee, sluit ooreenkomste met ANC en alle regerings het Ambassadeurs/ Konsulate in Suid-Afrika wat op hoogte is en bly.
Hoe lank weet die regering, sowel al die ander politieke partye in die parlement, al van hierdie Veediefstalle en ondersoeke en wat word daaraan gedoen, asook wie daarby betrokke is.
Indien die verslag in die begin van 2020 ingedien was, moes daar ‘n paar jaar aan hierdie verslag gewerk gewees het om die ondersoek so volledig moontlik te doen. Hoekom word dit verswyg, maar ons Boere se vee word daagliks gesteel, vermink, vermoor, afgeslag, vergiftig, maar die politici gee nie om nie, want dis nie hulle besighede wat skade ly en die Boere en hul gesinne wat uitgewis word.
Hierdie is waarskynlik nie net in die Oos-Vrystaat nie, maar landwyd.
*
HAAL AAN
Groenewald – Die moord op ‘n plaasvoorman, Brendin Horner (21), is bewys dat die regering se landelike beveiligingsplan faal. Horner is gisteraand gemartel en vermoor op die plaas De Rots naby Paul Roux in die Vrystaat. Bheki Cele het onlangs die stelling gemaak dat ‘boere nie moet kla as hulle seerkry nie’ en het gesuggereer dat dit die slagoffers van plaasaanvalle se eie toedoen is dat hulle teikens van hierdie geweldsmisdaad is.
Die VF Plus het hierdie stelling en die houding van die minister as aanhitsing tot geweld bestempel. Die sinnelose, wreedaardige moord op Horner word ten sterkste veroordeel en die VF Plus vereis ‘n antwoord van die minister of Horner wel verdien het om só te sterf. Die VF Plus eis verder dat die vermeende moordenaars so gou as moontlik vasgetrek word. Plaasaanvalle- en moord is buite beheer en kan nie as gewone misdaad beskou word nie, veral in ag genome die wreedheid wat daarmee gepaard gaan.
Die VF Plus is van mening dat hierdie misdaad slegs effektief bekamp sal word indien die regering eerstens die erns daarvan erken, dit tot ‘n prioriteitsmisdaad verklaar en spesialiseenhede getaak met landelike beveiliging op die been bring. Die VF Plus doen opnuut ‘n beroep op die landbougemeenskap om betrokke te raak by plaaslike veiligheidsstrukture en moedig boere aan om hulself te beveilig en te verdedig.
Die VF Plus veroordeel ook die toenemende anargie in landelike gebiede ten sterkste en spreek sy innige simpatie en medelye toe met die familie en vriende van die slagoffer.
>
The statement by the Minister of Police, Bheki Cele, that he is “shocked and disgusted” by the behaviour of farmers who gathered outside the court in Senekal as well as the statement by Ronald Lamola, Minister of Justice, that such conduct amounts to “anarchist violence” which will not be tolerated are clearly a demonstration of double standards.
These same ministers did not make any strong condemning statements about the EFF’s conduct when the EFF plundered Clicks stores. Thus, they have double standards for the farmers and for EFF members.
The FF Plus is of the opinion that violence is not the solution for the problems in the country. It is also wrong to try and paint the gathering at the court in Senekal as a violent protest action.
That was not the case and the only violent incident that did occur was isolated after farmers had been provoked. Their behaviour should, therefore, be viewed against that background. Still, violence is not the solution in these circumstances.
Video footage clearly shows that the police’s conduct, particularly the use of shock grenades, was needless and comes down to provocation.
If the event is considered in broad terms, it is clear that the crowd, consisting of all races, was serious about ensuring the safety of farmers and they even prayed together for farmers’ safety.
Therefore, it is a misrepresentation to portray the gathering as being violent and lawless.
The Minister of Police should rather focus on doing his job. Back in January, comprehensive evidence of serious crime in the area was handed over to the police, for example, the activities of livestock syndicates.
The police were supposed to give this information to The Hawks, but it apparently did not happen, seeing as no action was taken. The farmers are of the opinion that the murder of Brendin Horner (21) could possibly have been prevented if the police and The Hawks had taken action.
It is alleged that the two individuals who were arrested in relation to the murder are members of a syndicate and then there are also strong allegations that the other members of the syndicate are members of the local police service.
This links to the fact that no action was taken after the information was handed over to the police earlier this year.
As the leader of the FF Plus, I demand that Bheki Cele must investigate these allegations immediately and that arrests must be made if there is any truth to the claims.
The reason why emotions run high when it comes to farm murders and attacks is directly related to the fact that President Cyril Ramaphosa denied that farmers are being murdered in South Africa in New York in 2018.
Add to that the constant demonising of farmers and accusations that they stole the land, the unrelenting attacks on the lives of farmers and their families, the cruelty associated with farm murders, the recent statement by Cele, which he now suddenly denies, that farmers must not complain if they get hurt and it all culminates in circumstances that drive farmers to an emotional breaking point.
The FF Plus is calling on farmers to stand strong against this onslaught. As the leader of the FF Plus, I want to tell farmers that we will solve these problems together. Not with violence, but with reason, fairness and justice.
Part of this approach is to put pressure on the government, to take full responsibility for rural safety and to take decisive steps to solve the problems and not to make matters worse with rash behaviour and statements.
The FF Plus also takes note of the threat by Julius Malema, EFF leader, that he and his “soldiers” will gather at the next court session on Senekal under the smokescreen of wanting to “protect property”.
After the EFF’s conduct in the Clicks saga, this is clearly just incitement in the highest degree and it is also clear that the EFF is looking for needless confrontation.
“Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitsprake dat hy “geskok en gewalg” is met die optrede van die boere by die hof op Senekal en die uitsprake van Ronald Lamola, minister van justisie, dat sulke optrede “anargistiese geweld” is wat nie geduld kan word nie, is niks anders nie as dubbele standaarde,” sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.
“Tydens die EFF se plundertogte van die Clicks-winkels is sulke sterk uitsprake nie van hierdie ministers gehoor oor die EFF se optrede nie. Dit is dus duidelik dat hulle verskillende standaarde vir die boere en vir die EFF het.
“Die VF Plus sê dat geweld nie die oplossing vir probleme in die land is nie. Dit is ook verkeerd om die byeenkoms by die hof op Senekal te wil voorstel as ‘n gewelddadige protesoptog.”
“Dit was nie die geval nie en die geweld wat daar wel was, was ‘n geïsoleerde voorval deur boere wat getart is. Hul optrede moet daarom teen dié agtergrond beoordeel word. Geweld is nogtans nie die oplossing in sulke omstandighede nie. Videomateriaal wys duidelik dat die polisie se optrede, veral met die gebruik van skokgranate, onnodig was en neerkom op provokasie.
“Indien daar oorhoofs gekyk word na die byeenkoms, is dit duidelik dat die skare van alle kleure erns gehad het oor die veiligheid van boere en daar is gebid vir die veiligheid van boere. Dit is daarom ‘n wanvoorstelling om die totale byeenkoms te probeer voorstel as gewelddadig.
“Die minister van polisie moet eerder seker maak dat hy sy werk doen. Daar is reeds in Januarie vanjaar volledige bewyse aan die polisie oorhandig oor ernstige misdaad in dié gebied soos die optrede van veediefstalsindikate.”
“Die polisie sou hierdie inligting aan die Valke gegee het, maar dit het klaarblyklik nie gebeur nie, aangesien daar tot nou toe geen optrede was nie. Die boere se siening is dat die moord op Brendin Horner (21) moontlik voorkom sou gewees het indien die polisie en die Valke wel opgetree het.
“Daar word nou ook beweer dat die twee persone wat in hegtenis geneem is weens die moord, deel is van ‘n sindikaat en daar is sterk bewerings dat ander lede van die sindikaat lede van die plaaslike polisie is.
“Dit sluit aan by die feit dat daar geen optrede was na die inligting wat vroeër vanjaar aan die polisie gegee is nie.
“As leier van die VF Plus dring ek daarop aan dat Bheki Cele hierdie bewerings onmiddellik moet laat ondersoek en dadelik mense in hegtenis neem indien daar enige waarheid in steek. Die rede waarom emosies oor plaasmoord en -aanvalle begin hoog loop, kan direk toegeskryf word aan pres. Cyril Ramaphosa se ontkenning in New York in 2018 dat boere in Suid-Afrika vermoor word.”
“Voeg hierby die voortdurende demonisering van boere en beskuldigings dat hulle grond gesteel het, die voortdurende aanslae op boere en hul gesinne se lewe asook die wreedheid van plaasmoorde, die onlangse uitspraak van Cele wat hy nou skielik ontken, dat boere nie moet kla indien hulle seerkry nie, en alles kulmineer tot omstandighede wat boere emosioneel tot op breekpunt dryf.
“Die VF Plus doen ‘n beroep op boere om sterk te staan teen hierdie aanslag. Ek wil as leier van die VF Plus aan die boere sê ons sal saam die probleme oplos. Nie met geweld nie, maar met rede, billikheid en regverdigheid.”
“Deel daarvan is om druk op die regering te plaas om die volle verantwoordelikheid te aanvaar vir die landelike veiligheidsituasie en om daadwerklike stappe te neem om dit op te los en nie om dit deur optrede en uitsprake te vererger nie.
“Die VF Plus neem ook kennis van die dreigement van Julius Malema, EFF-leier, om saam met sy “soldate” op te ruk na die volgende hofsitting op Senekal onder die dekmantel daarvan om “eiendom te beskerm”.
“Na die EFF se optrede by Clicks is dit duidelik bloot uitlokking in die ergste graad en is dit duidelik dat die EFF konfrontasie soek wat nie bekostig kan word nie,” sê Groenewald.
https://www.vfplus.org.za/nuutste-nuus/cele-en-lamola-se-uitsprake-oor-senekal-is-dubbele-standaarde
*
The murder of a farm foreman, Brendin Horner (21), serves as proof that the government’s rural safety plan is failing.
Horner was tortured and murdered on the farm De Rots near Paul Roux last night in the Free State.
Bheki Cele recently said that ‘farmers must not complain of they get hurt’ and it seems to suggest that the victims of farm attacks are the ones who are to blame if they become the targets of violent crime.
The FF Plus labelled the Minister’s statement and his attitude towards the matter as incitement to violence.
The senseless, cruel murder on Horner is strongly condemned and the FF Plus demands that the Minister must say whether Horner did indeed deserve to die in that way. The FF Plus demands, furthermore, that the alleged murderers must be apprehended as soon as possible.
Farm attacks and murders are out of control and cannot be considered ordinary crimes, particularly when the cruelty associated with these incidences is taken into account.
The FF Plus is of the opinion that these crimes can only be effectively combated if the government admits that they are serious, in the first place, declares them to be priority crimes and establishes specialist units tasked with ensuring rural safety.
The FF Plus once again wants to call on the agricultural community to join their local safety and security structures and encourages farmers to safeguard and defend themselves.
The FF Plus strongly condemns the increasing anarchy in rural areas and expresses its deepest condolences to the friends and family of the victim.
*
Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitsprake dat hy “geskok en gewalg” is met die optrede van die boere by die hof op Senekal en die uitsprake van Ronald Lamola, minister van justisie, dat sulke optrede “anargistiese geweld” is wat nie geduld kan word nie, is niks anders nie as dubbele standaarde.
Dit is volgens Dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
Groenewald sê tydens die EFF se plundertogte van die Clicks-winkels is sulke sterk uitsprake nie van hierdie ministers gehoor oor die EFF se optrede nie. Dit is dus duidelik dat hulle verskillende standaarde vir die boere en vir die EFF het.
‘n Gewelddadige protesoptog
“Die VF Plus sê dat geweld nie die oplossing vir probleme in die land is nie. Dit is ook verkeerd om die byeenkoms by die hof op Senekal te wil voorstel as ‘n gewelddadige protesoptog.
“Dit was nie die geval nie en die geweld wat daar wel was, was ‘n geïsoleerde voorval deur boere wat getart is. Hul optrede moet daarom teen dié agtergrond beoordeel word. Geweld is nogtans nie die oplossing in sulke omstandighede nie.
Gebruik van skokgranate
“Videomateriaal wys duidelik dat die polisie se optrede, veral met die gebruik van skokgranate, onnodig was en neerkom op provokasie.
“Indien daar oorhoofs gekyk word na die byeenkoms, is dit duidelik dat die skare van alle kleure erns gehad het oor die veiligheid van boere en daar is gebid vir die veiligheid van boere.
Veediefstalsindikate
“Dit is daarom ‘n wanvoorstelling om die totale byeenkoms te probeer voorstel as gewelddadig.
“Die minister van polisie moet eerder seker maak dat hy sy werk doen. Daar is reeds in Januarie vanjaar volledige bewyse aan die polisie oorhandig oor ernstige misdaad in dié gebied soos die optrede van veediefstalsindikate.
Brendin Horner (21)
“Die polisie sou hierdie inligting aan die Valke gegee het, maar dit het klaarblyklik nie gebeur nie, aangesien daar tot nou toe geen optrede was nie. Die boere se siening is dat die moord op Brendin Horner (21) moontlik voorkom sou gewees het indien die polisie en die Valke wel opgetree het.
“Daar word nou ook beweer dat die twee persone wat in hegtenis geneem is weens die moord, deel is van ‘n sindikaat en daar is sterk bewerings dat ander lede van die sindikaat lede van die plaaslike polisie is.
Bheki Cele
“Dit sluit aan by die feit dat daar geen optrede was na die inligting wat vroeër vanjaar aan die polisie gegee is nie.
“As leier van die VF Plus dring ek daarop aan dat Bheki Cele hierdie bewerings onmiddellik moet laat ondersoek en dadelik mense in hegtenis neem indien daar enige waarheid in steek.
“Die rede waarom emosies oor plaasmoord en -aanvalle begin hoog loop, kan direk toegeskryf word aan pres. Cyril Ramaphosa se ontkenning in New York in 2018 dat boere in Suid-Afrika vermoor word.
Saam die probleme oplos
“Voeg hierby die voortdurende demonisering van boere en beskuldigings dat hulle grond gesteel het, die voortdurende aanslae op boere en hul gesinne se lewe asook die wreedheid van plaasmoorde, die onlangse uitspraak van Cele wat hy nou skielik ontken, dat boere nie moet kla indien hulle seerkry nie, en alles kulmineer tot omstandighede wat boere emosioneel tot op breekpunt dryf.
“Die VF Plus doen ‘n beroep op boere om sterk te staan teen hierdie aanslag. Ek wil as leier van die VF Plus aan die boere sê ons sal saam die probleme oplos. Nie met geweld nie, maar met rede, billikheid en regverdigheid.
Dreigement van Julius Malema
“Deel daarvan is om druk op die regering te plaas om die volle verantwoordelikheid te aanvaar vir die landelike veiligheidsituasie en om daadwerklike stappe te neem om dit op te los en nie om dit deur optrede en uitsprake te vererger nie.
“Die VF Plus neem ook kennis van die dreigement van Julius Malema, EFF-leier, om saam met sy “soldate” op te ruk na die volgende hofsitting op Senekal onder die dekmantel daarvan om “eiendom te beskerm”.
“Na die EFF se optrede by Clicks is dit duidelik bloot uitlokking in die ergste graad en is dit duidelik dat die EFF konfrontasie soek wat nie bekostig kan word nie.”
*mediaverklaring
Cele en Lamola se uitsprake oor Senekal is dubbele standaarde
[…] Hoe lank weet die regering, sowel al die ander politieke partye in die parlement, al van hierdie Veediefstalle en ondersoeke en wat word daaraan gedoen, asook wie daarby betrokke is.Bredin Horner – VF+ […]
LikeLike
[…] >Another Senekal video of police vehicles 6 October 2020 – the Boers and white people were standing around the court.https://www.facebook.com/roxgeee/videos/10157252373630843/*SENEKAL FARMING COMMUNITYFarmers wanted to know what happened to that investigation report regarding sindicates that was handed to them a few months ago. There were also demands from the Farmers.South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer>Blankes word een een aangeval deur bende swart lede om sodoende die totale wit minderheidsvolk uit te wis. Saam daarmee is swart bemagtiging – Ramaphosa is in beheer van die kommissie wat dit beheer.Brendin Horner – VF+ […]
LikeLike
[…] Brendin Horner – VF+ […]
LikeLike
[…] Bredin Horner – VF+South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmerMoord in SA: ATTACKS on White Minority […]
LikeLike
[…] Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord) Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) * Bredin Horner – VF+ South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer Moord in SA: ATTACKS on […]
LikeLike