* Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie. Dit is 'n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor 'n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn. Afrikaans het nog altyd 'n oop deur gehad tydens die Groot trek. Afrikaans is met ossewa,… Continue reading Afrikaans se kragtige lewenslig
Kategorie: taal Afrikaans
Afrikaans onderrig (education)
* Unesco propageer al vir jare dat elke volk die reg het tot eie taal en onderrig - en dit is 'n internasionale reg om dit te handhaaf en uit te bou. Daar is 'n internasionale dag etlike jare gelede, hiervoor uitgevaardig. Moedertaalonderrig word ten sterkste aanbeveel in opvoeding en onderwys. Ons kan dit… Continue reading Afrikaans onderrig (education)
Language is part of people – Taal is deel van volk
IsiZulu is South Africa’s biggest language, spoken by almost a quarter (23%) of the population. Our other official languages are isiXhosa (spoken by 16%), Afrikaans (13.5%), English (10%), Sesotho sa Leboa (9%), Setswana and Sesotho (both 8%), Xitsonga (4.5%), siSwati and Tshivenda (both 2.5%), and isiNdebele (2%). Die kaarte spreek vanself, dat Afrikaans die… Continue reading Language is part of people – Taal is deel van volk
Jonathan Jansen – Afrikaans
Jansen het groot geword, skoolgegaan en universiteit toe gegaan na sogenaamde Afrikaanse omgewing skole en universiteite, saam met honderde duisende ander swart en bruin (na 1954), binne die sogenaamde "apartheidstrukture" wat vir almal geskep was, nadat die Engelse die reservaat- en kroongebiedskole se kinders in 1954 oorhandig het en op ons afgedwing het om… Continue reading Jonathan Jansen – Afrikaans
Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities
Any mother tongue language is the foundation of people or tribes and their human rights to communicate on their own level with each other. Together with own traditions it forms people (or tribe) as such. Some will also refer to themselves as a tribe. There are many different tribes or people, not only in… Continue reading Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities
Afrikaans
Afrikaans is a legal language in South Africa - one of 11 languages - refer to the constitution. Normally, if you hate yourself and hate another citizen's language, you are a racist because of their language and what they are busy with. Why should I hate a Zulu or Xhosa because of their mother… Continue reading Afrikaans
Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings
BOIKOT DIE GHOEMA !!! - altans dit wil voorkom of daar steeds onttrekkings is - selfs borge wys hul staal teenoor Afrikaans. Moenie met AFRIKAANS mors nie en nog minder dink ons volks is julle voetvelle om rondgeskop te word. Sangers en kunstenaars is nog minder daar om mee gespeel te word, soos kat… Continue reading Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings
Front Nasionaal: Selfbeskikking
Selfbeskikking is nie ‘n toevallige deel van Front Nasionaal se beleid nie. DIT IS ONS BELEID. Dis wat die Afrikaner wil hê, dis die Afrikaner se enigste kans op oorlewing. Maar bowenal is dit die Afrikaner se besluit of hy daardie stap gaan neem en ‘n stem vir selfbeskikking uitbring. Of daar word saam… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking






