* Van die beginstadium van ontwikkeling was opvoeding en onderrig op die lys. Kommandeur Jan van Riebeeck het op 17 April 1658 in sy dagboek aangeteken, dat daar 'n skool vir slawe begin is, sommige is afkomstig van Angola. Hierdie skool is deur kommandeur Jan van Riebeeck vir die slawekinders wat met die Nederlandse skip,… Continue reading Kaapkolonie en ander sendingskole
Kategorie: Onderrig – skole
Education Homeschooling – Bela Bill
Hierdie gaan oor die voorgestelde wetgewing om ontslae te raak van tuisonderrig. Hoe laag kan daar nog gedaal word? Om so teen leerders en kinders te diskrimineer. Dis kinders se reg om te kies hoe hul onderrig wil word en ouers is verantwoordelik, nie die regering nie. Daar is verskeie dokumentasie inligtingstukke, wat hieronder na… Continue reading Education Homeschooling – Bela Bill
SA Education failed
Min of geen verantwoordelikheid bestaan op die vlak in Suid-Afrika, terwyl dit belastingpligtiges is wat aan die kortste end trek. Dit is baie duidelik dat die onderwys en veral die polisie owerhede nie die nodige reëlings getref het om skole meer te beveilig nie, hetsy dit nou vakansie is of in die tyd waar daar… Continue reading SA Education failed
Constitution – Grondwet (SA)
Deur wie word die Grondwet en Opvoeding befonds - hulle is en bly begunstigdes. - Who are the founding members of the South African Constitution. Who are the funders of Education Atlantic Philanthropies, Open Society Foundation and Ford foundation. *** Atlantic Philanthropies, Open Society Foundation and Ford foundation. http://www.constitutionalismfund.co.za/ * https://www.osf.org.za/announcement-on-2019-grant-cycle-calls-for-osf-sa/ The Joint Fund to… Continue reading Constitution – Grondwet (SA)
Onafhanklikheid – Independence – British empire
British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended… Continue reading Onafhanklikheid – Independence – British empire
Afrikaans en Overvaal
Die uitspraak is in die guns van Overvaal hoërskool op Vereeniging uitgespreek. Al gaan daar moontik ge-appelleer word deur owerhede, is dit nog geen uitgemaakte saak nie. Dit is ook nie uitgesluit dat amptenare vervolg mag word nie. Dis sommer nonsens dat daar so teen Afrikaans, Afrikaanse onderrig en universiteite gediskrimineer word. Puik regspan. Vorige… Continue reading Afrikaans en Overvaal
Vereeniging Overvaal
Overvaal Hoërskool hofsaak het vroeg in Januarie 2018 in Noord Gauteng Hooggeregshof begin oor 55 Engelse leerders wat nie toegelaat kan word weens onvoldoende ruimte in Engelse onderrig - die saak is verder uitgestel. Overvaal Skool gebruik Afrikaans as medium en nie Engels nie, terwyl daar omliggende skole reeds aangedui het dat daar voldoende ruimte… Continue reading Vereeniging Overvaal



