* Voor die 1994 verkiesing plaasgevind het was daar heelwat gevegte tussen die politieke groepe, veral in Natal. Tydens die Kodesa onderhandelings is ooreenkomste aangegaan met verskeie tradisionele leiers. Myns insiens geldige en wettige ooreenkomste. Beide die Zoeloe koning, Zwelithini en sy prins Buthelezi was hier teenwoordig met ondertekening. Ooreenkomste was aangegaan voor hulle tot… Continue reading Ingonyama Trustgebied (en andere)
Kategorie: Mathulini Communal Property Association (CPA)
Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede
* Meer as 'n eeu gelede, was daar rekord gehou van al hierdie Reservate/Lokasies en kroongebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms). Dit was net na die verskillende Mfecane oorloë tussen swart stamme en ook khoi san/ griekwas, waar gebiede wat beset is deur swart etniese groepe uit die noorde van Afrika… Continue reading Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede
Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
* WYLE DR H F VERWOERD was eintlik 'n baie besonderse en unieke mens en het oor 'n diepere insig beskik, veral in die tydvak waarin hy geleef het. Doen maar moeite, wees geduldig want daar is heelwat inligting vervat in hierdie artikel. Daar is heelwat inligting oor ons verlede, en dit kan… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate


