* Die meesterbreine van die chaos en in beheer van die land, sit steeds vanaf 1994 in die SA Parlement en hulle kan nie hulle verantwoordelikhede ontduik dat hulle alles in SA laat verwoes het nie. Dit gebeur soms dat ander op voetsoolvlak die skuld kry vir hulle foute, maar dit is inderwaarheid hulle wat… Continue reading Swart bemagtiging is soos boomwortels
Kategorie: Grondboontjiebotter Swart kat Black cat
SWART Apartheid van die ANC
*Apartheid is deur die Engelse begin in 1854 en 1894, nie deur die vorige regering nie. Die Boere volk sien en beleef die daaglikse skendings van menseregte, aanvalle, moorde, krisisse, nagevolge van 30 jaar se afbreek, vernietiging van alle infrastrukture, staatsentiteite, rassisme en diskriminasie, swart apartheid, swart (gekleurde en indiër) bemagtiging, regstellende aksie WETGEWINGS wat… Continue reading SWART Apartheid van die ANC
Swart kat grondboontjiebotter Black cat
* Swart kat grondboontjiebotter is eg Suid-Afrikaans en is oorspronklik op plaaslike bodem vervaardig. Alombekend as BLACK CAT. Inteendeel dit word steeds hier vervaardig en is een van die lekkerste happies op 'n varsgebakte brood of peuselhappie. Die botter kan basies enige ander voedsel op die tafel gemeng word en 'n spesiale geur kan aangeleer… Continue reading Swart kat grondboontjiebotter Black cat
