Groenewald – Ramaphosa (13.2.2019)

The Lost 9 years – build the economy and take race out of this.    Eskom badly constructed – but is this really the truth – but it can be solved within the ranks of South Africa.  Stop Affirmative Action.  Stop B-BBEE.   Stop expropriation without compensation.

WHAT ABOUT THE LOST 25 YEARS – THE VOLKSTAAT COUNCIL WAS OFFICIAL AND 20 COUNCILLORS WERE APPOINTED BY ANC PARLIAMENT AND PAID,  BY US (TAX)

Vryheidsfront plus steun die huidige grondwet, hul bestuur was deel van Kodesa wat die grondwet geskryf het wat ons volk se regte aangetas het al vir 25 jaar.  Swart Bemagtiging, onteiening, skole en opvoeding, taal, kultuur en volkskap.  Hulle het ‘n gulde geleentheid van die Volkstaatraad se aanbevelings dat ons as volk ‘n provinsie verkry, geignoreer en op hul eie belange elders gefokus.   Die aanbevelings is vervat in die finale artikels en ook publikasie van die Volkstaatraad, wat in 1994 goedgekeur is met ‘n mandaat.  Uiter swak.  Ons kon al ons vryheid gehad het.     Vandag is hul geen volksparty nie, maar soos fw de klerk, multi-kultuur, wat so dan en wan in parlement opstaan en hard praat, dis waar dit bly en dit sal daar bly.  Stem Front Nasionaal vir ‘n mandaat wat opstaan vir ons vryheid en selfbeskikking (onafhanklikheid).

Related image

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s