Afriforum en liberale grondwet

Eintlik kom dit al 'n lank pad - die wat die kommunistiese George Soros Kodesa grondwet steun en glo hul regte word daarin beskerm.  Dis eintlik met gemengde of meer lagwekkende gevoelens wat die konserwatiewe Boere en Afrikaners begroet, want dit was te wagte gewees. Dit loop dan in die media, hoekom sal die lede… Continue reading Afriforum en liberale grondwet

Grondhervorming Land reform

* Dit is 'n tydjie gelede ... Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde  aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) beskou.  Hulle kou klippe om grond af te neem sodat regerings en organisasies die minerale kan… Continue reading Grondhervorming Land reform

Britse “magte” – British power

Die Britse magte het nie net in Suid-Afrika helkampe gehad nie, maar daar het al baie burgers in verskeie lande onder hierdie magte deurgeloop.  Elkeen is in hul eie lande aangeval en van alles beroof.  Hulle moet sekerlik baie trots wees oor al die bloed aan hul hande. 19 January 2016 The British people suffer… Continue reading Britse “magte” – British power

“British rule” Colonial rule

Die kleed van die Britse ryk is nog netso in rooi gedrapeer oor Suid-Afrika as wat dit was in en gedurende die koloniale tydperk voor hulle onafhanklike gebiede geannekseer het as hulle sin.   En nie net ons nie.   Die Boere republieke was ingedwing in hierdie ryk in.  Wat is in hul manifes vervat?  And they… Continue reading “British rule” Colonial rule

Chagos Eilande – Den Haag / The Hague

* Hou gerus dit dop - Chagos Eilande word as 'n Brits beheerde kolonie eilandgroep beskou en VSA is betrokke - vir baie onbekende groep eilande maar wat nie regtig aan die Britte behoort nie, of behoort dit?  Mauritius sê dis hulle eilande.   Die nuutste is dat Australië, Verenigde State van Amerika en Israel Brittanje… Continue reading Chagos Eilande – Den Haag / The Hague