Moontlike aanvalle teen RSA

*

Word Isis en verwante partye nou skielik as ‘n slaansak gebruik, om die regte moordenaars en misdadigers, wat al vir meer as 30 jaar in die RSA aan die gang is, weg te steek en eenvoudig te laat wegkom, want niemand vang die misdadigers nie.  Korrupsie word ook nie vasgevat nie.  Waarskynlik is dit alles media foefies dat SA volgende kan wees, veral omdat die land nie enige verdediging het nie.

Die Witkruis Monument se 'Ystervrou' sterf | Ridge Times

*

Niemand weet wat in die toekoms gaan gebeur nie en indien groot moondhede aanval soos wat Brittanje en haar bondgenote destyds gedoen het teenoor die Boere republieke, sal  dit ‘n herhaling wees van vernietiging van menseregte en skending van vryheid.   Destyds het die Boere republieke onafhanklikheid gehad, al was daar beperkte onafhanklikheid (susereiniteit) het hul hul eie Volksrade en leiers gekies.  Vandag het ons absoluut niks.

Dan is daar ooglopende vrae sonder antwoorde oor wat vandag aan die gang is in die RSA.   Nie dat die Boere republieke en -volk al ooit enige vryheid na 1902 gehad het nie. Dit is maklik in die RSA want hier word selde of ooit misdadigers aangekeer, gevang of selfs gevonnis.   Hierdie is ‘n land met geen of uiters min grensbeheer.

Dis ook nie ISIS wat die moorde in Suid-Afrika vir dekades veroorsaak het en die Boere volk aanval op plase geloods het nie.   Verseker nie.   Nigerië se christene word al lankal geteiken, ook in Suid-Afrika.

Full article: Ethno-religious Conflicts and the Challenges of National  Security in Nigeria's Fourth Republic

Diegene wat dink daar is nie ‘n blanke volksmoord aan die gang teenoor die Boere volk nie, moet maar hul kennis gaan opknap wat volksmoord is, wat dit behels en wat die tekens is.   Selfs die ANC presidente en hul handlangers, moet maar hul kennes gaan opknap oor volksmoorde in die RSA.    Want moontlik is daar meer as een volksmoord aan die gang, nie net teenoor die blanke Boere volk nie.

Moorde word met opset gepleeg, juis om die Boere volk van hul grond af te kry vir minerale rykdom en ‘grond hervorming’.    Daarom gaan die leiers van al die politici so tekere oor onteiening van grond en besittings sonder vergoeding.   VERAL die Boere republieke se gebiede loop erg deur.   Hulle bly net diskrimineer teenoor die blankes in SA, terwyl hul hulself verryk met al die plase wat later eenvoudig in verwaarlosing staan.   Swart bemagtiging en regstellende aksie het nie net by die ANC ontstaan nie, maar reeds in Dakar, Zambië en veral deur die Afrikaner organisasies, ou NP en ook die Afrikanerbond.

Moeletsi Mbeki
https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

Boere volk is grondloos in SA

Verdrag van Vereeniging 1902

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Dakar 1986 –  Notes of H Giliomee

Regstellende aksie  –  Affirmative Action  –  Dakar 1989

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

*

VERSKILLENDE VOLKE EN NASIES

Daar moet in ag geneem word, net soos wat daar verskillende swart en gekleurde stamme, volke en nasies bestaan, bestaan daar ook stamme, volke en nasies onder die blanke groepe, volke wat nie deel van mekaar is nie.

Nie almal wat blank is, is Boere nie en die Boere volk maak nie deel uit van die veelvolkige en multi-kulturele Afrikanernasie en organisasies nie.

Dit was die geval na 1838 ook toe die Boere volk weggetrek het uit die Kaapkolonie, omdat hulle onder druk geplaas is deur die Britte en Afrikaner groep (Afrikaner en Bondparty), wat deel was van die Kaapkolonie regering.   Dit was die groepe, saam met Brittanje en bondgenote, wat die Boere republieke aangeval het, die Boere volk probeer vernietig het.  Afrikaners het Brittanje bygestaan in baie opsigte.

ABO Perde – ABW horses

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO

Nigerië se geweld en uitwissing van hul christene is ook lankal aan die gang.   Om roekelose uitsprake te maak op sosiale media dat daar nie ‘n volksmoord of meer aan die gang is nie, is een ding en dit is net kenners daarvan wat die werklikhede kan uitspel en ondersoek.

Dr Stanton
Genocide – Volksmoord

Volksmoord – Genocide

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Immigrante – misdaad – statistiek

Discrimination and Racism – 21 March 2019

“Operation White Hatred” in South Africa

B-BBEE – violation of white people’s human rights – sport quotas

Whites – you are not welcome in your country

Grond eienaars: ANC regeringsplase

ongoing Revolution in South Africa

SA – Missionary report on Genocide (Volksmoord)

Volksmoord en etniese uitwissing

Dit is politieke partye se leiers in die Republiek van Suid-Afrika, die ANC en EFF wat aanhits en moordliedere sing om Boere aan te val op afgeleë plase, martel en selfs vermoor soos hulle lus het.  Dus, word hierdie spul wat so aanhits, op die agtergrond geskuif as onskuldig.  Nadat aanhitsing so plaasgevind het, is daarna heelwat protesaksies, geweld, huise en besighede wat afgebrand word.

Kill the boer song

Vermoor die Boer lied  – Kill the Boer song

*

IMMIGRANTE BEHEER EN KONTROLE – GRENSBEHEER

Met die oop deur beleid van immigrante kan enige immigrant ook gehuur word om die Boere te martel, aan te val en te vermoor.   Hulle verdwyn vinnig oor die oop grens en word nooit gevang nie, selfs diefstal van sekere goed versprei vinnig oor die grens.

Dit is nie noodwendig Isis wat nou ‘n groot probleem geword het vir ander lande en selfs in Nigerië of ander lande wat christene uitwis en selfs hul kerke afbrand nie.  Daar was al voorheen berigte, wie ISIS is en wie agter hierdie groep sit, wat baie as “conspiracies” afgemaak het.   Dit is al vir lank aan die gang.

Immigrante beheer bestaan glad nie in Suid-Afrika nie.   Elkeen kom en gaan vanuit Afrika en elders en maak of hierdie land aan hulle behoort.

Isis en verwante aanvallerpartye, is bedrywig in veral Moslem lande, maar dit het NIKS met die aanvalle, martelings en plaasmoorde in SA te doen nie.

https://www.nbcnews.com/news/world/suspected-islamist-attacks-target-police-church-nigeria-flna222237

Daar word nie in Suid-Afrika gesing om ander volke aan te val of uit te wis nie, maar die Boere en plaasboere.   

Waarskynlik word en sal Isis nou gebruik word om die aandag weg te lei van die regte aanvallers en moordenaars wat al vir meer as dertig jaar dit in SA uitvoer.

Hoe lank ISIS in Nigerië besig is om christene uit te wis kan teruggeskryf word na artikels wat moontlik net na 2000 begin is en hardloop saam met Boko Haram.  Sedert 2010 is daar meer as 125000 christene in Nigerië uitgewis.   Sedert die begin van 2025 is daar reeds meer as 7000 christene in Nigerië uitgewis en vermoor.  Bykans 20000 Christen kerke is geteiken en afgebrand in Nigerië.

Nigeria

Nigeria –  Christians killed

More unrest hits Nigeria after church attacks, riots kill 52 - Yahoo News  Singapore

https://www.voanews.com/a/boko-haram-seen-linked-to-other-african-terror-groups–136260858/150015.html

https://www.voanews.com/a/nigeriaviolence-137545293/150784.html

*

BLANKE MOORDE – ELKE KRUIS HET ‘N NAAM EN VAN  –

DUISENDE KRUISE STAAN HIER EN NIE ALMAL IS HIER OP DIE KOPPIE NIE.   PERSONE WAT STERF ‘N PAAR DAE OF SELFS MAANDE NA ‘N AANVAL, WORD SOMS NIE EERS AS MOORD GEPLAAS NIE.   SLAGOFFERS KRY GEEN HULP VAN DIE REGERING NIE, TERWYL DIE MISDADIGERS WEGKOM OF SOMS MET KLEIN VONNISSE IN TRONKE GAAN SIT

https://www.youtube.com/watch?v=fqvp1FOir4Y

https://www.youtube.com/watch?v=04V3rWuhYLs

South Africa: Farm and White killings

White cross torched – Langplaas Boerdery – Brits

Farm /White Attacks and Killings –  August 2020

Witkruis monument Augustus-September

Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa

Die moorde wat teenoor die BOERE volk plaasvind, is al vir dekades in hierdie land aan die gang.   Dit is langer as 30 jaar wat dit gebeur, wat met uiterste geweld, verskillende soorte martelings, aanvalle en moord.   Dit is nie nou eers wat dit na die oppervlak gebring word nie.

Internasionale kenners wat volksmoorde ondersoek, het in 2012 ook die land besoek en dit as volksmoorde verklaar.    Die regering en selfs ander lande is al vir jare en jare bewus hiervan.  Daar is al verskeie pogings aangewend waar selfs EU lande inligting verkry het.

IN AFRIKA

In die jare wat Mugabe Zimbabwe regeer het,  het hy gebruik gemaak van die 5de Brigade, wat deur Noord-Korea opgelei is om stamme en persone wat nie Mugabe steun nie uit te wis in hul duisendes (Ndebele stamme:  Gukurahundi ).

Gukurahundi (Zimbabwe)

Massacres  – Gukurahundi Zimbabwe

Gukurahundi –  Zimbabwe

*

Aanvalle teenoor Christene

https://www.youtube.com/watch?v=sxfC8vpU7TU

*

Christene word al vir jare uitgewis vir die Islam geloof, hulle word eenvoudig vir dekades al aangerand en ge-elimineer.

https://www.youtube.com/watch?v=3OEzd_QDy78

*

Nigerië se christene word uitgewis – moord vind al vir dekades plaas.

https://www.youtube.com/watch?v=RmzhWRmVHhk

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar