Mfecane, Dfecane, aparte gebiede

*

Aparte gebiede en wetgewing, is  in die twee Britse kolonies , Kaap en Natal, in London afgekondig en daarna geïmplementeer, lank voor wyle Dr Verwoerd se geboorte in 1901.   Inderwaarheid was daar nog geen Suid-Afrika toe Brittanje en haar bondgenote begin inmeng het nie   Daardie tyd was daar reeds aparte stamgebiede soos in die res van Afrika, stamme het uit die noorde van Afrika na Mosambiek en Rhodesië rondgetrek.   

The Zulu Kingdom and the Mfecane - War History

*

Mfecane en Dfecane

Daar is verskeie oorloë aangeteken, waarvan sommige verwant aan mekaar is en wat bekend staan as Mfecane of Dfecane.  Besettings deur swart stamme het plaasgevind en was geen permanente dorpe nie.   Swartes het teen ander swart stamme of gekleurde stamme geveg.    Dit is baie die geval, waar die meerderheid swartes teen die minderheid swartes diskrimineer.  Nie net in Suid-Afrika nie, dit het ook in Sudan en ander Afrika lande afgespeel.

Swartes wat hul verskillende oorloë, soos Mfecane en Dfecane veroorsaak het, het alles voor die Groot trek in 1835 plaasgevind.   Dit help geen swart of anderskleuriges om die Boere spesifiek vals te beskuldig van volksmoorde onder swart op swart opstande, aanvalle en moorde.   Hulle het dit Mfecane en Defane oorloë genoem.  Hierdie tipe van oorloë en opstande kom van buite die suidelike Afrika se grense en dit het ook hier uitgewoed.   Elke stam en volk, wat afgesplinter het uit ander verskillende koninkryke noord van die Limpopo en groter riviere, het hier in suidelike Afrika grond beset.  NIKS is gekoop. 

Dit is grootsliks as gevolg van klimaatomstandighede, oorbeweiding en tekorte aan voedsel vir diere, droogtes en verspoelings, hul eie gierighede en veral hul eie tradisionele gewoontes en kulture wat die Mfecane en Dfecane oorloë veroorsaak het. 

Selfs met die Tsjaka se bewind het hy reeds miljoene laat uitwis en so ook ander kleiner volkies of stamme gekaap, oorrompel en deel van hulle meerderheid volk gemaak.   Hy was beslis nie die enigste in die Mfecane oorloë betrokke nie.

Vandag herhaal al hierdie omstandighede en speel soos ‘n fliek voor ons oë af waar veral swartes van regoor Afrika na Suid-Afrika stroom en grond eenvoudig beset.   

Swartes en ander maak of al hierdie grondgebiede, wat inderwaarheid niemandsland was toe die BOERE volk binneland toe getrek het, alles aan hulle behoort.    Khoi san en Griekwa stamme was ook rondtrekkend (nomadies) en het nie werklik op een gebied gefokus en daar gevestig nie.

Mens hoor gedurig die deuntjies dat Afrika is een land en behoort aan slegs swartes. 

Indien dit wel so is, wat maak swartes dan op ander kontinente, waar alles geplunder, afgebrand, misdaad wat daagliks plaasvind en blankes oral uitgewis word. 

Daar is geen internasionale kenner van volksmoorde in Suid-Afrika nie, dus as hulle dit ontken, is dit juis hoekom want hulle misbruik hul mag om statistieke onder een vaandel te verkondig.

Dit word nie ontken dat swart op swart of enige ander aanvalle en moorde, of anderskleuriges, nie plaasvind nie, want dit gebeur daagliks. 

Die feit dat BOERE op afgelë plase aangeval, gemartel en vermoor word, bestaan 100%.   Omdat die Boere volk ‘n klein persentasie uitmaak, is dit volksmoord wat plaasvind.  Dit het ook tydens die Anglo-Boere oorloë gebeur.  Wanneer dit swartes en ander pas, is hulle skielik die MEERDERHEID en is die Boere ‘n klein persentasie van die misdaad en moorde.   Swartes, Khoi san en Griekwas het ook verskeidenheid van stamgroepe wat almal afsonderlik bereken te word, maar dit word nie.    Alle swart misdaad word saam ander groepe gegooi en so word volksmoord(e) ontken.  Daar kan selfs meer as een volksmoord plaasvind.   Die Boere is ‘n volk, nie ‘n gemengde nasie nie.  Die Boere volk is nie almal landbouers nie, maar daar is ook ander beroepe onder die Boere volk, net soos enige ander volk.  Die Boere volk maak hul eie sensus en syfers bymekaar dus hoe hulle weet hulle mense word makliker geteiken en uitgewis.  Enige volk kan dit mos doen.

Die feite dat die Boere volk nie deel is van die veelvolkige Afrikanernasie, kan nie wegredeneer word nie.   Feite dat geskiedkundiges maak of die Boere volk en veelvolkige Afrikaner gemengde reënboognasie een volk is, is nie waar nie.  ‘n Gemengde reënboognasie Afrikaners kan nooit ‘n volk wees nie want daar is lede wat uit verskillende kulture deel van die nasie vorm.   Dus. is die Boere volk ‘n volk op hul eie.

RASSISME EN DISKRIMINASIE HET SLEGS ARMOEDE TOT GEVOLG

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Armoede bestaan onder alle bevolkingsgroepe in die RSA vandag.   Die armes is nie net swart of gekleurdes nie.  Na 1994 en sedert verskillende rassistiese wetgewing geïmplementeer is teen elke blanke in Suid-Afrika, is daar honderde duisende blankes wat ook  krepeer onder bome en in plakkerskampe.   Voor 1994 was daar ook blanke armes, veral na 1910 en die slagting en oorloë van die Boere republieke.   Basies het die arm blanke nog minder as niks, daar is geen inkomste of behuising nie.   Hulle slaap onder die natuurelemente.   

Met swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sonder vergoeding is daar ‘n groot probleem in Suid-Afrika wat slegs teen blankes diskrimineer.    Alle wetgewings word deur liberale organisasies soos OSF .SA George Soros befonds.   Liberaal verligtes finansier die hele Parlement en grondwet.  Dit wil sê die wat ingesweer word, doen dit onder hierdie kommunistiese en rassistiese finansiers se organisasies.

*

Britse kolonies

Daar is soveel immigrante en veral onwettiges uit die res van die wêreld wat na 1910 hier kom inboek het vir werksgeleenthede, gratis behuising, munisipale en mediese dienste en veel meer om op te noem.  Dit is soos ‘n legkaart waarvan die foto’s effe verdof, moeilik herkenbaar is of selfs verdwyn het, want al die immigrante eis hul potjie goud in Suid-Afrika.  Daar is egter nie ‘n positiewe goudpot nie, maar radikale oorlog in die strate van Suid-Afrika, elkeen wil hier penne afsteek vir hul eie gebiede. 

In Paul Kruger se tyd is die beskerming van immigrante voorgeskryf deur Brittanje – immigrante soos die ryk mynmagnate en die arm arbeiders wat in hulle myne kom werk het.   Verwys na al die Konvensies wat plaasgevind het, daar was slegs beperkte onafhanklikheid.

In dieselfde asem word nog meer Mfecanes en Dfecanes veroorsaak wat die normale burgers landuit laat vlug, meestal weens ‘n tekort aan behuising, werksgeleenthede en swart bemagtiging of regstellende aksie.     

Aparte gebiede

Volke en stamme wat verskil van mekaar het internasionale menseregte om dit uit te oefen in gebiede wat aan hulle behoort.

Daar is soms nie altyd eenstemmigheid oor die vals vlag van ‘apartheid’ in die breë sin van die woord nie.      Ongelukkig is dit so dat aparte gebiede of segregasie in Suid-Afrika reeds na Britse anneksasies van suider Afrika geïmplementeer is.  Hulle kon dit nie alleen gedoen het nie.   Dit is volgens opinies nie apartheid nie en het niks met apartheid te doen nie.

Elke volk het die reg tot hul eie regerings, grondgebiede en menseregte om hulself te regeer, soos wat Engeland, Frankryk, Italië, China of Rusland en ander lande het.  Hoekom mag daardie lande en selfs swart state in Afrika aandring op volle onafhanklikheid, terwyl die Boere volk geen regte in Suid-Afrika het nie.

*

Pasboekies is deur Brittanje afgekondig – Kaapkolonie

Pass Laws – British colony 1797

Dr Hendrik Verwoerd (1901-1966)

Vandag beset swartes steeds gebiede en maak of al die grond in Afrika en spesifiek Suid-Afrika aan hulle en hul nageslagte behoort.   


Mfecane –  1795-1830 teenoor 2024

Afrika Mfecane  –  Difaqane sedert 1795

*

Watter gebiede is Gaza in Mosambiek?

Gaza Empire - Wikipedia

Oorsake van die oorloë, swart op swart en swart op ander

Gaza in Mosambiek

https://www.youtube.com/watch?v=yaWZ3Ak9dFA

Geskiedenis soos weergegee word deur Joshua Wolfaardt

*

Boere republieke

Die stamgebiede het lank voor 1900 reeds ontstaan en het as reservate bekendgestaan – alles besette gebiede.   Na 1961 is dit Tuislande gedoop met amptelike verkiesings.  Swartes wat roem hulle het nie stemreg gehad nie, verkondig nie die waarheid nie.   

Daar is na 1961 amptelike verkiesings uitgeroep waar swartes hul eie leiers kon kies.   Hulle het hul eie gebiede beheer.  Die stamgebiede is uitgesluit in die 1910 Grondwet en is spesiaal beskermd.    Dit het nooit deel van die Boere republieke gevorm nie.   Daar was nooit ‘n verenigde land ter sprake in suidelike Afrika voor die Anglo-BOERE oorloë nie.  Kleiner groepies en stamme is eerste deur die Britse ryk aangeval voordat die Boere republieke aangeval is.   Hulle is almal in die Unie van SA ingedwing om ‘n ‘eenheid’ te vorm.   Selfs die Boere volk  (1902).

Verdrag van Vereeniging 1902

Interessant hoe geskiedskrywers en selfs Engeland en haar bondgenote praat asof Suid-Afrika toe al lankal bestaan het.   Dit was die Engelse en haar bondgenote, die Afrikanerbond in die Kaapkolonie veral, die Bondsparty (Afrikanerbond). wat saamgewerk het om een verenigde land te skep om sodoende van die Boere republieke ontslae te raak.   

In 1900 was daar reeds meer as 15 Boere gebiede bekom wat sommige beperkte onafhanklikheid verkry het.  Daar was selfs voor 1800 reeds Boere republieke in die Kaapkolonie geskep.    Daar is heelwat ander Boere republieke uitgeroep, waarvan ZAR en Vrijstaat twee is.  Beide hierdie Republieke is onderverdeel in ander kleiner Boere republieke.   

Vegters van Anglo-Boere oorloë I en II, sowel al die veldslae het van alle Boere republieke gereis en help veg vir hul vryheid.   Die huise wat geplunder en afgebrand is onder die Verskroeide aarde beleid,is nie net in twee Boere republieke ervaar en plaasgevind nie.  Konsentrasiekampe het wyd voorgekom.   

Vir die Engelse het dit gegaan om al die minerale te bekom in die Boere republieke, sowel al die Kroongebiede en Reservate.   

Hulle wou in beheer wees daarvan maar ook die Kaapse SEEroete.

File:Republics of Swellendam and Graaff-Reinet.png - Wikimedia Commons

*


SELF-BESKIKKING



*

Na 1838 is ander Boere republieke verkry, gekoop met geld, vee of dienste gelewer.   Die Boere volk het nie grond afgeneem of gesteel nie, maar wettig bekom.

Boere, Groot Trek en Boere republieke

Indien al die ander volke geregtig is om hul grond terug te kry, die wat kwansuis gesteel is, behoort alle Boere republieke ook na die Boere republieke oorhandig word.  Daar is nooit net TWEE Boere republieke nie, maar 15 of selfs meer.  Vegters vanuit al hierdie Boere republieke het deel gehad om vir hul vryheid te veg, gedurende Anglo-Boere oorlog I en II.

Herstel van Boere republieke en Boere volk

Herstel van Boere Republieke

Derduisende grondeise is met vergoedings aan die ander volke gegee en oorhandig na 1994.   

Dit is net regverdig dat alle Boere republieke, oorhandig word aan die Boere volk, want ander vreemde nasies of volke het nie seggenskap oor iets wat nie hulle sin is of was nie.   Afrikaners of ander volke het nie ‘n reg om ander volke se eiendom of besittings eenvoudig af te neem nie.  

Die feit dat die Boere volk hul Boere republieke terugsoek, het niks met apartheid te doen nie.   Alle ander volke het ook hul eie aparte gebiede wat na 1994 bekragtig en bevestig is (KEV en Trustgebiede).   Elkeen hiervan is apart van mekaar.   Die Boere het nooit ander se grondgebiede afgeneem nie, maar Engeland en haar bondgenote het dit gedoen soos hulle met die Boere republieke gedoen het.   Daar is derduisende tradisionele leiers onder swart en gekleurde stamgroepe, hul eie wetgewings en selfs aparte huise (wetgewing) van toepassing. 

SWARTES en ander het hul eie grondgebiede beset en nooit gekoop nie.

Traditional leaders South Africa: 8840

May be an image of text

*

Die woord ” Apartheid ”  is deur liberaal verligtes geskep.   Elke volk het ‘n internasionale reg om hulself in hul eie gebiede te regeer.

Wyle Dr Verwoerd het ook nie afsonderlike ontwikkeling Apartheid genoem nie, maar eerder goeie buurmanskap.   

Daar was reeds afsonderlike gebiede en dit was elke stam en volk se eie keuses of hulle daar wou bly in gebiede wat deur hulle voorvaders uitgekies is.    Dit staan bekend as segregasie of afsonderlike ontwikkeling.   

Elke volk het daardie behoefte om op hul eie te wees en deur hul eie gekose leiers, regeer te word.    Dit behels ook ander direkte punte in die hele komplekse samestelling van Suid-Afrika.   Aparte gebiede bestaan in die res van Afrika lande en op ander kontinente voor, nie net in Suid-Afrika nie, maar word nie apartheid genoem nie.   

Die Boere volk word knaend beskuldig dat hulle aparte gebiede verlang, tog is dit onder swart volke die geval, wat ook nie as een groot volk of ‘gemengde swart nasie’ in Afrika geklas kan word nie.  Elke swart stam en volk in Afrika lande het hul eie geskiedenis tradisies, kulture en selfs taalverskille is daar groot verskille.

Daar is MEER as een swart taal wat die nodige en nasionale erkenning geniet.   Dit is bewys dat daar ‘n groot hoeveelheid etniese groepe is, met hul eie TAAL, tradisies, kulture, gewoontes en identeiteite.  

SWART etniese groepe deel ook soms taal of meer, maar omdat hul kulture en tradisies wyd en eenlopend van mekaar verskil, leef hulle selfs steeds in afsonderlike en eie gebiede, hetsy in KEV (CPA) of Trustgebiede, met elkeen hul eie tradisionele leier(s). 

Niemand skryf voor aan swartes in Suid-Afrika om deel van een swart verenigde nasie te wees nie.    Daar bestaan steeds aparte stamhoofde, hul ondersteun en stamgebiede. 

Ingonyama Trust en Richtersveld

Die Zoeloes meng ook nie met die Xhosa, Ndebele, Sotho, Tswana, Pedi, Tonga of ander groepe nie.  Nie een van die swartes meng in met die Khoi san en Griekwa groepe en volke nie, want ook hulle bestaan uit ‘n verskeidenheid etniese groepe, wat elkeen hul eie tradisionele leiers het. 

Waarom mag die blanke, die Boere volk nie ook aandring op wat hul gebiede is en aan hulle behoort.  Net omdat die Boere volk blankes is, het hulle dieselfde menseregte as enige ander volk in Suid-Afrika.  Hulle maak niks deel uit van die gemengde Afrikaner reënboognasie nie.

Verwoerd : Goeie buurmanskap

Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

Dr Hendrik Verwoerd (1901-1966)

Die liberale netwerke het ‘n slaansak in die verlede gesoek in die politieke area om sekere politici en ook partye by te kom.  Wyle Dr Verwoerd was die bekendste en is hy en sy party en ander organisasies wat hom gesteun het, bygekom.    Konserwatiewe volke, soos die Boere volk is ook in die proses bygekom. 

Inteendeel was dit reeds te bespeur lank voor 1900 wat natuurlik ontken word, dit is baie lank gelede.

Hoe kon Dr Verwoerd iets geskep het as dit reeds daar was. Dit het OOK nie in die Boere republieke begin nie, omdat dit REEDS daar was. 

*

Die magte van onderlinge stamgevegte in Suid-Afrika duur steeds voort.   Mfecane of Dfecane of wat dit ookal genoem is, het nog nooit ophou bestaan nie.   Al die verskillende stamme en groepe bly steeds uitmekaar en weg van mekaar en kan nie mekaar se Trust of KEV gebiede oorneem nie. 

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Richtersveld  KHOISAN AND CPA

At the beginning of the nineteenth century, about eighty Bantu-speaking clans were estimated to have lived in the region of southern Africa. By the 1810s, warfare had consolidated the tribes into two main kingdoms—the Ndwandwe and the Mthethwa—with smaller groups scattered throughout the area.

Rather than the small-scale tribal skirmishes that had occurred in the past, these kingdoms had consolidated armies of about forty thousand warriors.

By 1818, the Ndwandwe army had seemingly emerged victorious when it defeated the Mthethwa forces. However, a Zulu warrior chief named Shaka had also begun organizing his people into a powerful military state on the southern African coast. Shaka was an accomplished military strategist who defeated the Ndwandwe in 1820, forming what would become the Zulu kingdom.

https://www.ebsco.com/research-starters/ethnic-and-cultural-studies/mfecane

 Mfecane refers to a period of political disruption and population migration in Southern Africa which occurred during the 1820s and 1830s.

https://www.thoughtco.com/what-was-the-mfecane-43374

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar