Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA

*

Dit is basies algemene kennis in Suid-Afrika, asook meeste van SA se Hansards – die notules van verskillende vergaderings in parlement, wat beskikbaar is op internet, hoe daar gediskrimineer word.     Soms word beeldmateriaal ook verskaf om dit te bevestig.   Dit is beslis so dat tradisionele leiers  vir verskillende Swart. Khoi san en Griekwas groepe/ volke, mildelik vergoed word met salarisse per maand asook ‘n verskeidenheid byvoordele, selfoonrekenings wat betaal word, groot onthaaltoelaes, onderhoud van vroue en paleise vir die hoog besoldigdes, wat die gewone publiek nie ontvang nie. Hierdie leiers is NIKS van die Boere volk of enige ander minderheid wat onderdruk word. 

Bantoestan - Wikiwand


*

Diskriminasie en rassisme speel ‘n groot rol in die ekonomiese ontmagtiging van elke blanke volk in Suid-Afrika.   Diskriminasie teenoor die Boere volk en ander blanke volke is al ‘n geruime tyd aan die gang.  Wat betreurenswaardig is, is dit juis donasies en skenkings van buitelandse regerings en heelwat organisasies wat in hierdie land ooreenkomste aangaan, waat saamstem met swart bemagtiging en regstellende aksie teenoor blanke volke.   

Dit sluit heelwat Afrikaner organisasies in wat hul steun tot swart bemagtiging gegee het en dit reeds uitoefen.   FW de klerk stigting is openlik daaroor en die Broederbond Afrikanerbond het verskillende besighede of maatskappye lank voor 1994 reeds verswart met Swart bemagtiging en regstellende aksies.   Daar is selfs blanke advokate wat hul grade gedoen het vir die bevordering van swart bemagtiging, juis om die Boervolk en ander blankes af te trek tot laer as grondvlak.  Dis hulle wat in parlement opgestaan het en voorgestel het in2003 hoe om van 750000 blankes ontslae te raak. Daarna word die blaam op die anc alleen gegee.   Moeletsi Mbeki het dit ook in 2025 bekragtig – hoekom hy tot vandag toe gewag het daarvoor is nie baie duidelik nie.   Gaan kyk gerus wanneer het Sanlam en Metropolitan hul deure afgebreek en van blankes ontslae geraak, voor 1994 reeds.  Dan is dit juis hierdie leiers wat hul bene stompies hardloop na Amerika oor die hele aangeleentheid, terwyl juis hulle te lekker hand op die blaas met die kommuniste is.

https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Vind uit wie is die ABN en waarvoor dit staan – wie hou gereeld vergaderings met die kommuniste.    Blankes word gelok na sekere dele van die land, wat op plase grond bekom onder die maatskappye en aandeleblokskema.  Dus verkoop die Boere volk hul grond, huise en verloor dan hul titelaktes en bekom aandelesertifikate in die gebiede waar jy moet aansoek doen vir verblyfreg, en dit is in Suid-Afrika.  Hoe doen mens aansoek vir verblyfreg as persone reeds burgers is van Suid-Afrika en intussen is die oorspronklike titelaktes prysgegee?

Veelrassige organisasies – ABN

ABN en Dinokeng

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

Daar moet onthou word, Suid-Afrika is ‘n land wat uit verskillende volke bestaan en elke volk het die reg om oor hulself te regeeer in gebiede wat aan hulle behoort.  Dit is nie net die Boere volk wat blank is nie, daar is ander minderheidsvolke ook, wat nie deel is van die Boere volk nie.   Hulle vereenselwig hulle ook nie met die veelvolkige Afrikaner reënboognasie nie, wat hul organisasies is veelvolkig en multi-kultureel.

Regerings wat MOU (memorandums van ooreenkomste) aangaan, teken elkeen ‘n diskriminerende handtekening teenoor die blanke volke, die Boere volk spesifiek.   Meeste van die lande het verteenwoordigers en kantore ter plaatse wat presies weet wat in SA aan die gang is.  Notules van Hansards is op internet beskikbaar.

Oorsee weet niemand werklik wat in Suid-Afrika aan die gang is nie, nog minder baie van die inwoners van Suid-Afrika.   Almal glo die vals vlag demokratiese lede in parlement.   Almal is onder die indruk aparte gebiede is tot niet en bestaan nie meer nie.  Inteendeel is daar nog meer aparte gebiede ingebring na 1994, veral met die hulp van die duisende tradisionele leiers onder die ANC bewind.  Die onderskeie groepe en stamme, sou na 1961 onafhanklikheid gekry het, maar dit is deur liberaal verligte blankes en kommuniste verhoed om te gebeur, want een verenigde land is vir hulle tog so belangrik,  omdat daar soveel korrupsie en meer kan plaasvind.  VERAL die minerale in die ou Boere republieke en selfs ook in die reservate en kroongebiede, moes sodanig aangepas en gewysig word, dat die huidige regering dit in die afgrond beheer en bestuur.

Sommige tradisionele leiers, selfs presidente, het meer as een vrou wat deur die belastingbetalers en staatskas van die Republiek van Suid-Afrika ONDERHOU word.     Dit geld vir die voormalige SA President, Jacob Zuma, wat ook meer as een vrou het en die belastingbetalers moet pa en ma staan vir al hulle byvoordele en maandelikse salarisse of pensioene.  Hul het mediese onkostes sowel voertuie met motorbestuurders.   Niemand weet regtig hoe groot kring hierdie meer as een vrou uit onder al die hoofmanne en infrastrukture nie.   Duur en uitspattighede wat nooit op grondvlak uitkom om die armoede te probeer uitwis nie.

 ‘n Baie groot persentasie swart en khoi san/griekwa persone kry ekstra toelaes per maand, uit die staatskas uit.   Dit beloop Biljoene rande.   Hulle is steeds apart, in aparte gebiede, net soos voor 1994.   Dit word net ietsie anders genoem onder ander wetgewings, naamlik KEV (CPA) en Trustgebiede.  Kroongebiede vir Khoi San en Griekwas is nie op die bogenoemde kaart nie.   Van die grondgebiede wat na 1994 toegeken is, verskyn in aparte artikels en dokumentasie in Hansards van Parlement.   Wetgewings teenoor die Boere volk is rassisties en diskriminerend.   Sodra Boere praat van eie gebiede, word dit as ‘apartheid’ beskou, maar die swart, khoi san en griekwas mag maar almal aparte gebiede hê, bewoon en bewerk.   Hul het meestal eie skole ook.

In Suid-Afrika word groot onderskeid gemaak tussen die Boere volk, die blanke groepe teenoor die Khoi san, Griekwa en verskillende Swart tradisionele leiers wat elkeen hul eie gebiede het en in beheer van hul eie Trust of CPA gebiede is.    Van die grondeise wat na 1994 plaasgevind het, is na 1994 MET ruim vergoedings toegeken deur verskeie ANC presidente.   

Tuislandgebiede, voorheen bekend as reservaatgebiede in suidelike Afrika, was alles grondgebiede wat swart leiers destyds beset het.    Hulle het na 1750 ongeveer hier arriveer en hul eie grondgebiede uitgekies.  GEEN grond is van niemand af deur hierdie stamme uit Afrika gekoop nie.   

Swart en ander volke het nooit grond wettig van enige een aangekoop nie, maar eenvoudig beset.  Hulle doen dit vandag steeds.  Die gebiede, trust of kev(cpa), het reeds aan hulle behoort deur besettings, waar hulle dit later  onder nuwe wetgewings van die ANC, na 1994, opeis.  Dis waar hulle vir etlike dekades sedert 1806 woonagtig is en kleiner besighede bedryf, soos landbou op klein skaal.   Destyds was daar groot Mfecane oorloë van swart op swart en swart op ander kleiner volke,  geweld en moorde.   Die Trek uit die Kaapkolonie het eers na 1836 plaasgevind.

Verwys na verskillende wetgewings in hierdie verband.  Daar is twee aparte kamers vir die Khoi san en Griekwas en nog een word vir al die Swart groepe bedryf.  Nugter alleen word hoekom word Indiër sowel as al die blanke volke, soos die Boere volk en Afrikaner reënboognasie hierby uitgesluit.   Hulle bevoordeel slegs die ingevoerdes uit die noorde dus in Suid-Afrika.  Heelwat swart groepe, veral mans het sedert die ontdekking van goud en diamante hierheen toegestroom en van hulle is na 1880 ingevlieg met vliegtuie deur die Engelse mag.

Ethnic people in South Africa

Ingonyama trustgebied, was voorheen bekend as die Zoeloe gebiede, daar is heelwat, sowat 18 of selfs meer, waar stamhoofde hul eie gebiede gehad en beheer het.   Hul kies hul eie leiers, vandag nog, en het dit na 1806 gedoen.  Dis waar ook verskeie stamgevegte losgebars het soos in die res van Afrika wat HULLE die Mfecane oorloë genoem het.

Hulle vra erkenning vir hul gebiede, leiers en wat daarmee gepaard gaan, hulle dit ook voor 1994 gedoen, dis waar die reservaatgebiede, na 1961 en hul eie amptelike verkiesings, verander is na Tuislande.  Geen blanke het hulle ingedwing in hul verkiesings in of om leiers van hul keuses te stem nie.

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Ingonyama Trustgebied (en andere)

Traditional and Khoi-San Leadership Bill

Communal Property Association Amendment Bill

Trustgebiede & KEV (CPA)

Richtersveld & KHOISAN AND CPA

Agreements and Traditional leaderships

Trustgebiede  –  KEV (CPA)

Trustgebiede -Tuislande – Reservate en Kroongebiede

Bophuthatswana Homeland (SA)

Bophuthatswana homeland

Daar was selfs grensnywerhede gestig waar elkeen kon werk en die nodige opleiding verkry, wat OOK deur Suid-Afrika gedoen en befonds is, juis om hulle geleenthede vir werk en opheffing te laat verkry.  Sommige tuislande het na 1961 vlae gehad, ‘n eie regering, hul is opgeleid in weermag en polisie dienste.

Ooreenkomste  –  Agreements

CPA’s in SA  2021

*

Traditional and Khoi San Leadership Act 3 of 2019

Repealed – Traditional Leadership and Governance Framework Act 41 of 2003.
https://www.gov.za/documents/traditional-leadership-and-governance-framework-act

BESETTINGS VOOR 1900

SWART en anderskleuriges het hul eie grondgebiede gekies, niemand het hulle daarin toegesluit nie.  Die HELE Afrika is gevul met Tuislandgebiede, selfs elke afsonderlike land maak voorsiening vir Tuislande (Homelands) waar etniese groepe groepeer.   Hulle dit hier ook gedoen, dis nie die blankes wat hulle daar ingedruk het nie.   In Noord natal is die Zoeloe gebiede ook apart van mekaar, waar stamhoofde (soos elders in ander groeperinge) apart van mekaar bly en ook grondgebiede, met ruim vergoeding opeis.   Dit vind ook na 1994 plaas tot vandag toe.

Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795

Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024

Khoi san and Traditional leaders  – Video
https://www.youtube.com/watch?v=WsfD9B7uEro

Leuens oor aparte gebiede  – Segregasie

SWART Apartheid van die ANC

Apartheid sanksies / sanctions (1987)

*

Daar word openlik in parlement gediskrimineer deur net sekere gemeenskappe te erken.   Daar is heelwat veelvolkige partye waar blankes op die groen stoele sit en waarneem en wat al hierdie adhoc en vergaderings bywoon – hulle verteenwoordig slegs hul eie veelvolkige politieke partye.

https://www.cogta.gov.za/cgta_2016/wp-content/uploads/2016/06/TLGFA-Traditional-Leadership-and-Governance-Framework-Act-2003-Act-No-41-of-2003.pdf

Daar word gesing – VERMOOR DIE BOER

Kill the Boer, kill the Farmer

In Parliament  -One settler one bullet and Kill the Boer song

Meer as 7.5 miljoen swartes kon huise aankoop en het eiendom geregistreer in hul name.   There are more than 7.5 million black people with housing.  Most of those 7.5 million do have a family with them (7.5 m x 3-6).

The 7.5 million black ownership in SA

The elites of Parliament
South Africa – elites of parliament

They are leaders with a monthly income and ander benefits – how many of them or their families are part of the B-BBEE schemes ?

Traditional leaders South Africa: 8840




*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

3 gedagtes oor “Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA”

  1. […] Dit is OOK ‘n kommissie en die president van die land, anc president oefen beheer daaroor uit – wie help hom skryf aan al die meer as honder rassistiese en diskriminerende wetgewings?Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE IndexSoos dit was in 1902 – alle Boere republieke moet herstel word.Herstel van Boere republieke en Boere volkHerstel van Boere Republieke1914 BOERE Rebellie: Suid-AfrikaOnafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-AfrikaSalarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA* […]

    Like

Lewer kommentaar