*
Internasionale menseregte het betrekking op alles in die lewe, om te mag lewe is op alle mense, volkere en nasies van toepassing. Daar is geen mandaat aan meerderhede, hetsy volke of nasies, of gekombineerde volkere en nasies, gegee om aanvalle, hetsy van watter aard ookal, uit te voer of die reg om minderhede se menseregte te skend of om hulle te probeer uitwis nie. Afdreigings is niks anders as ‘n beplande uitwissing nie. Waarom gebeur dit steeds, ten spyte dat daar verskeie verklarings en maatreëls in plek is? Die Internasionale verklarings van 1948 is nie slegs op minderhede of sekere meerderhede, van toepassing nie, maar op almal.

*
Sommige lande, eilande of volke beskik oor kosbare grondgebiede, wat ryk is aan minerale. Grond wat wettig aangekoop is, waarvan sommige Boere republieke totale onafhanklikheid geniet het. Deur aanvalle of gesamentlike aanvalle te loods, is niks anders dan volksmoorde wat daarna plaasvind nie. Meerendeels is dit volkies wat nie die nodige veiligheidsmagte of wapens het om teen groot meerderhede of nasies op te staan en hulself te verdedig nie.
Soms is dit nie net wapens en bomme, kapmesse en vuurwapens wat uitwis nie.
Daar is tans heelwat voorbeelde hiervan – die hele Afrika is ‘n netwerk van Mfecane en uitwissing. Terwyl wêreldlidlande van die VN hul gesigte wegdraai, skend meerderheidsvolke die minderheidsvolke in al die lande ter wêreld se menseregte en vermoor hul uit.
Groot nasies (en soms saam kleiner nasies/volke) vind bondgenote in mekaar wat daarna die mag en minerale deel.
Regeringsleiers ontken dat volksmoorde teenoor die Boere volk wat tans plaasvind. Brittanje en haar bondgenote het dieselfde tipe moordadige aksies en veel erger op die Boere volk se voorgeslagte uitgevoer. Tewete Verbrande aarde beleid en Konsentrasiekampe.
Verskroeide aarde – Scorched earth
Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde
Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe
Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA
Na 1996, word die proses herhaal.
Grond word met behulp van wetgewings van onteiening, vanaf die Boere, die Boere republieke wat onafhanklikheid geniet het, uitgevoer.
Herstel van Boere republieke en Boere volk
Boere het bloed gesweet om swartes wat ‘n skrikbewind teenoor ander swartes uitvoer, hul vee en vroue/kinders te steel, terug te kry. Soms is selfs harde kontant gebruik om grond te bekom.
Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Herstel van Boere republieke en Boere volk
Wetgewings soos swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening is skending van menseregte, dis diskriminasie en die uitwissing van die Boere volk in Suid-Afrika.
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Na 30 jaar plaas Amerika skielik ‘n verbod daarop dat swart bemagtiging opgehef word, maar in 30 jaar het hulle dit toegelaat en selfs ooreenkomste met die ANC en ander politici aangegaan. Hoeveel het regeringsleiers wat ooreenkomste met die ANC en ander aangegaan het in 30 jaar met swart bemagtiging verdien?
Ekonomiese moord is vir 30 jaar teenoor Boere uitgevoer. Terwyl Boere families en kinders noodsaaklik moes emigreer na Amerika en elders soos Kanada, VK, Australië en die EU lande, het die lande hierdie opgeleides ten duurste verwelkom wat steeds bydraes lewer tot dubbel belastings, naamlik land van oorsprong en land van nuwe herkoms.
Hierdie lande behoort al hierdie inkomstes wat hul uit Boere families se sakke geneem het terug te gee aan daardie hardwerkende Boere lede. Swart bemagtiging is al vir 30 jaar aan die gang, deur lande wat ooreenkomste aangaan met die ANC regering. In 30 jaar het al hierdie lande dubbel voordeel getrek, eerstens uit die Boere wat emigreer , hul bydraes sowel as belastings na albei kante. Dit is niks anders as skending en misbruik van menseregte van die Boere lede. Dit vorm alles deel van die oorlogsmisdade teenoor die Boere volk.
Om laboratoriums te skep om virusse te kweek is niks anders as ‘n menseregte skending en oorlog teen elkeen wat lewe of mag lewe nie. Diegene wat virusse kweek om te dood, is moordenaars. Covid is maar een van talle voorbeelde wat op arm volke losgelaat word. Regeringsleiers wat dit toegelaat het om te gebeur moet skade vergoeding uit hul eie sakke betaal en nie uit belastingbetalersinkomstes nie.
Nuremberg codes – SA Constitution – Grondwet
Unesco, Human Rights, Racism and the Nuremberg Code
Volksmoord en etniese uitwissing
Alinsky – Cloward-Piven – Soros planne
Dit geld ook vir die verlede, want die Boere was en is so aangeval deur Brittanje plus al haar tientalle bondgenote vir dieselfde redes. Dit was alles vooraf beplan, selfs die teel van perde is deur Amerika gedoen om die Boere aan te val.
Invalsplanne op Boere republieke
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
WAPEN TRANSAKSIES
Gupta – Denel – Ramaphosa – CPA’s
*
Heelwat wapen transaksies volg outomaties juis deurdat wapens op onskuldiges getoets word om hul uit te wis. Wêreld organisasies wat onder ‘n vals vlag geskep is, sluit gerieflik hul oë en agendae om die werklikheid Beveiliging is altyd op elke volk en nasie se agenda, omrede sommige volke gedurig aangeval en selfs uitgewis word om die groter agendae van meerderhede te pas.
Die internasionale liggaam wat daarvoor geskep is, draai gerieflik hul oë weg van die waarhede wat onder ‘n vals vlag(e) plaasvind. Dit word ook uitgespel dat elke volk, ras en taal daardie mensereg het wat beslis nie respekteer word nie.
Hoe het menseregte ontstaan, want dit is ouer as die mensdom self? Lees die internasionale reg se verklarings, dit is deur verskeie lande vrygestel.
Sekere volke word dus nie respekteer nie, daarom word hul uitgewis. Sedert die ‘verklaring’ uitgereik is in 1948, was die uitspel daarvan nie nagekom nie. Groot moondhede wat veronderstel is om die leiding te neem, moontlik beloftes in hul ‘vals sogenaamde demokratiese grondwette wat in plek gestel is’, om volke of minderhede te beskerm, speel juis ‘n bombastiese of diktorale rol om die teenoorgestelde uit te voer om hul eie agendae beter uit te voer.
*
Wapenverkope
Hoeveel van hierdie finansiële uitgawes kom uit elke belastingbetaler se bydraes tot hul regerings van die dag? Inderwaarheid is dit die belastingbetalers wat hierdie oorloë en selfs volksmoorde toelaat om te gebeur.
Brittanje
Die oorlog in Palestina (Israel) het nie sedert 2023 gebeur nie, maar vind reeds plaas sedert 1920. Palestina inwoners het groter reg op hul land as die lande wat hulle so aanval en vernietig.
Brittanje – daar is heelwat bekommernisse uitgespreek oor die wapenverkope deur Brittanje aan Israel en is dit nie onmoontlik dat hulle internasionale reg nie nagekom het nie. Hamas is deur Israel self geskep, nie deur Palestina nie.
https://commonslibrary.parliament.uk/research-briefings/cbp-9964/
Wapens word deur Brittanje aan Israel voorsien om Palestina bewoners uit te wis. Dit beloop miljoene rande.
*
Amerika
https://www.bbc.com/news/articles/cpvne94v1rdo
The US Department of State has notified Congress of a planned $8bn (£6.4bn) arms sale to Israel, an American official has confirmed to the BBC.
https://www.aljazeera.com/news/2025/1/25/us-hits-record-arms-sales-in-2024-driven-by-ukraine-demand
The sale of United States military equipment to foreign governments in 2024 surged 29 percent to a record $318.7bn, the US State Department said, a figure that includes the sale of jet fighters worth $18.8bn to Israel despite the country facing allegations of genocide in Gaza.
Frankryk
Daar word versoek dat wapenvoorsiening aan Israel gestop word.
Sommige lande voorsien steeds wapens aan Israel om bewoners van Palestina uit te wis. Duitsland is skuldig aan die voorsiening van wapens, sowel Italië. Miljoene is begroot vir die verskaffing van wapens aan Israel.
https://www.euronews.com/my-europe/2024/10/09/are-european-countries-still-supplying-arms-to-israel
Duitsland
Nog meer finansies is begroot om wapens aan Israel te verskaf om Palestina bewoners uit te wis. Hoeveel van die wapens word gebruik as advertensie sodat dit verkoop word aan ander lande?
https://www.aa.com.tr/en/europe/germany-allows-more-arms-exports-to-israel-report-says/3433112
Serbia
Die voorsiening van wapens aan Israel beloop miljoene rande, waar hulle wapens uitgetoets word in Palestina, die Gaza en ander gebiede waar onskuldige mense dit moet verduur.
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies* […]
LikeLike
[…] Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies […]
LikeLike
[…] Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies […]
LikeLike
[…] Wapenhandel internasionaalInternasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies* […]
LikeLike
[…] *Ruïnes in Palestina ..Wapenhandel internasionaalInternasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies […]
LikeLike