*
Swart stamme en immigrante het uit die noorde van Afrika afbeweeg en grond in suidelike Afrika beset. Swart stamme uit baie Afrika lande is in vliegtuie ingevlieg en aangemoedig om hier in suidelike Afrika, veral die Boere republieke te kom werk in die myne wat die Britte geannekseer het in 1902. Die tendens het reeds voor 1900 begin. Na 1902 het die Britte en die regeerders van die unie regering heelwat armoedige en onhigiëniese hostelle vir mans laat oprig, wat nie veel dienste verskaf het nie.

*
Let wel – Mfecane en areas wat totaal en al leeg was toe die Boere daar opgedaag het na 1838. Dit was Niemandsland en daar het dus niemand gewoon nie. Mfecane oorloë is nie deur die Boere of enige ander volk veroorsaak, maar was swart op swart volke wat mekaar uitgewis het. Miljoene.
Dus …
Swartes wat uit Afrika afbeweeg het, het emigreer en het nêrens grond in suidelike Afrika aangekoop nie. Grondgebiede is eenvoudig beset en dan is fronte geskep dat daar al duisende jare hier gebly word deur die emigrante en onwettiges. Hulle doen dit vandag steeds in Suid-Afrika en elders.
Daarmee saam het ander asook die Mfecane oorloë plaasgevind om mekaar uit te wis. Boere het dit nie veroorsaak nie. Die Boere en Vryburgers, was toe alreeds ook gevestig in die Kaapkolonie, wou nie onder Britse beheer gebly het nie en het begin wegbeweeg binneland toe.
Daar is verskeie omstandighede, soos aanvalle, diefstal, afbrand van huise en moorde, hoekom die Boere volk padgegee het onder die Britse beheer uit. Hulle wou eenvoudig vry wees en weg onder Britse heerskappy en kolonialisme, maar veral misdaad wat toegeneem het.
Die Mfecane oorloë het nog nooit ophou bestaan in Afrika , veral nie in suidelike Afrika nie. En dit was nie ‘n geval wie was eerste in die gebied, die hoender of eier nie. Die oorloë het buite ons grense ontstaan en hier in suidelike Afrika iom voortwoed.
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
*
In Suidelike Afrika
Daar is verskeie berigte oor swart stamkapteins of opperhoofde voor 1850 aangeteken wat hoegenaamd nie grond as eiendom gehad het in suidelike Afrika nie en nog minder diegene wat op daardie grondgebiede woonagtig was en is sedert ongeveer 1815. Daar was geen stelsels in plek wat grond aankope betref nie.
Kommunale regte kom wyd voor in Afrika, maar ook op ander kontinente. Lede van die Britse statebond, het oral begin grond annekseer, wat vandag as Trustgebiede of CPA gebiede, selfs Tuislande-Reservate en Kroongebiede (1840-1994) bekendgestaan het.
Heelwat van die kleiner stamme was ook nomadies en rondtrekkend was, het nooit enige streke, gebiede, dorpe of stede ontwikkel nie. Tekeninge wat wel gewys word as ‘bewyse’, is soms duisende jare oud, en dit kom meestal voor in grotte of in berggebiede. Nog minder het hul eiendomsreg besit. Die besette gebiede wat leeg was, het ook aan niemand behoort nie, dus kon die Boere dit nie gesteel het nie. Sou dit wel privaat eiendom was, word nêrens eienaarskappe uitgewys nie.
Kommunale regte geld vandag in al die CPA en Trustgebiede (ou Kroongebiede of Tuislande). Vandag word daar steeds groot hoeveelhede grondgebiede wat leeg staan volgens hulle, beset as hul eiendom(me). Dis van hierdie besette of selfs onbesette gebiede wat aan Boere onderhandel en verkoop is, vir geld en veiligheidsdienste gelewer.
Dit is mos nie die Boere of enige ander volk se skuld dat daar Mfecane oorloë was waar hulle mekaar uitgewis het en soveel gebiede leeg agtergelaat het na hul stamgevegte nie. Niemand was voorskriftelik aan swart stamme om grond te beset nie. Meeste stamgevegte volgens verskillende berigte, het gegaan oor besette gebiede, maar ook diefstal oor-en-weer van vroue, kinders en vee. Dit was nie net in suidelike Afrika nie, die hele Afrika kontinent was bekend vir hul stamgevegte. Daar was verskillende stamme uit die noorde, hoofsaaklik die Nguni groep, wat later in verskillende stamme van mekaar geskei het.
Vandag is hulle groter, vandag se ‘popolasie groei’ is as gevolg van immigrante en onwettiges. Dit word voorgehou dat almal vir eeue hier woonagtig was. Die slagtings wat plaasgevind het, was meestal swart op swart of swart op ander stamme. Indien die beweringe wat gemaak word dat die Boere volk hul uitgewis het, waarom is hulle steeds miljoene in getal?
In die verlede is daar ruil ooreenkomste of traktate aangegaan deur Boere leiers met stamkapteins of opperhoofde om grond wettig te bekom. Dus het die Boere nie die ander wat grond beset het, se grondgebiede gesteel nie. Swartes het hul gebiede onwettig beset, dit het aan niemand behoort nie. Wat verder wel waar is, is dat Brittanje en al haar bondgenote alle gebiede sedert 1806-1902 geannekseer het, en dit was ook nie wettig aangekoop deur Brittanje nie. Brittanje het dit met al die Boere republieke ook gedoen, juis om al die minerale te bekom en in besit te wees van die Kaapse seeroete. Minerale regte van die hele land is deur Brittanje en haar bondgenote geannekseer.
Brittanje en haar bondgenote (wat ‘n paar lande hierby insluit, sowel Afrikaners), het meestal lande van hul eie maar het dit goedgedink om duisende seemyle te reis om met ‘n handjievol Boere, vroue en kinders slaags te raak. Brittanje was nie alleen hierin nie.
Dit was Brittanje en haar bondgenote wat die Verskroeide aarde beleid en konsentrasiekampe geïmplementeer het om ons Boere volk uit te wis. Dis nie die Boere wat die Britte of enige van haar bondgenote gaan aanval het nie.
Die indruk word ook geskep dat Boere volkslede is deel van Afrikaners, wat multi-kultureel of veelvolkig is. Afrikaner organisasies is deur die bank almal veelvolkig of multi-kultureel. Die veelvolkige Afrikaner nasie het selfs groot donasies aan Engeland geskenk om teen die klein Boere volkie te veg om hulle uit te wis.
Lees meer op oor multi-kulturele Afrikaner nasies en organisasies
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
*
Grondgebiede in die binneland was dus meestal Niemandsland wat swartes beset het oftewel grond wat aan niemand behoort het nie. Dieselfde grondgebiede wat aan swart en ander volke behoort het (reservate en kroongebiede) is sedert 1806 deur die Britse kroon en haar bondgenote geannekseer. Die hoofrede daarvoor was en is die groot rykdomme van die aarde, veral Boere republieke, die minerale rykdom in die grond, wat die Britte-bondgenote ook ingepalm het.
Suid-Afrika is vir jare ‘n reus as dit gaan oor minerale rykdom. Net na hul ‘oorwinning’ oor die Boere volk en -republieke, die vernietiging van meer as 30000 huise, plase in die Boere republieke en elders, het hulle die minerale rykdom geannekseer in 1902. Hulle wou seker maak die Boere volk is op hul knieë met niks om van vooraf te begin nie. Hoe maklik is dit nie om volksmoord te pleeg en dan daarop roem hul het hul mensereg verdedig. Dit was nie hulle land en gebiede nie. Engeland en al die bondgenote is duisende kilometers (seemyle) van suidelike Afrika af.
Die Afrikaners wat deel was van die bondgenote, het meegedoen aan hierdie Britse oorlog teen die Boere volk. Dus was die oorlog teen die Boere gewees en nie die Afrikaners soos baie persone dit afmaak nie. Dit is sodat Afrikaners makliker kon oorneem met die 1910 sowel 1948 regering. En word die prentjie geskilder dat die Boere volk in beheer is, wat nie die geval is nie. Dit is presies so uitgevoer todat die ANC regering in 1994 oorgeneem het, ook deur die toedoen van Afrikaner organisasies wat dit help beplan het.
*
TER INLIGTING EN BYKOMENDE INLIGTING
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Dakar 1986- Notes of H Giliomee
Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje
Grond in SA vir landbou en minerale
Minerale regte, belasting en regering
Hoe lyk die land nie verwaarloos met doelgerigte misdaad en agteruitgang nie.
*
Daar is meer as een studie oor die kwessie gedoen. Dit is en word deur universiteite uitgegee asook gefinansier deur liberale netwerke soos Soros (OSF), Ford en ander organisasies, wat die huidige 1996 grondwet, wetgewings en parlement befonds. Daar word ‘n hele hoofstuk afgestaan aan kommunale regte in die 1996 grondwet, wat slegs lewensreg bied, volgens die grondwet en wetgewings. Die ouer grondwette van 1910 praat ook daarvan en dat niemand hierdie besette gebiede kan afneem nie – dus was die kans zero dat dit kon gebeur het.
Privaat eienaarskap, spesifiek van Boere, word heeltyd aan die groot klok gehang. Die Boere volk word vals beskuldig van diefstal van grondgebiede en grondhervorming, wat duidelik vervat is in internasionale reg om grond te besit. Die ooreenkomste voor 1900 tussen die ou stamkapteins en Boere leiers het oor grondaankope gegaan, waar daar fisies betaal is deur ons Boere leiers of andersinds het hulle grond wettig verkry met onderhandelinge om dienste aan daardie stamkapteins te bied, soos om vee, vroue en kinders terug te kry. Gaan dit hier eerder oor die minerale regte in daardie grondgebiede van die Boere republieke, wat Brittanje geannekseer het, inderwaarheid gesteel het van die Boere volk.
Mandela rules (United nations)
People’s international right to self-determination
*
GRONDBESETTINGS EN DIE MFECANE OORLOë
Menslike migrasie in Afrika het vir baie jare plaasgevind as gevolg van verskeie oorsaaklike faktore.
Klimaat het óf direkte óf indirekte historiese impak op die lewensbestaan en gedrag van mense oor die vasteland gehad. Diverse geografie en ekosisteme het gelei tot verskeie politieke ekologiese toestande op die vasteland. Uiterste klimaatsgebeure soos droogtes het hongersnood, konflikte en die beweging van mense op soek na kos veroorsaak. Klimaatveranderlikheid, veral droogtes, veroorsaak steeds druk op natuurlike hulpbronne vir mense en diere. Omgewingsuitdagings, veral droogte, het hongersnood, gevegte oor bewerkbare lande en sosio-politieke spanning veroorsaak wat die kwesbaarheid en risiko’s van Afrika-gemeenskappe vir die inval van die Europese setlaars verhoog het.
&
OCCUPATION OF LAND AREAS
Human migration in Africa has occurred for many years as a result of several causal factors .
Climate has had either direct or indirect historical impacts on the livelihoods and behaviors of people over the continent. Diverse geography and ecosystems have resulted in various political ecology conditions in the continent . Extreme climatic events such as droughts have caused famines, conflicts, and the movement of people in search of food. Climate variability, particularly droughts, continues to cause pressures on natural resources for people and animals . Environmental challenges, particularly drought, have caused famines, fights over arable lands, and socio-political tensions that have increased vulnerabilities and risks to all the people in the southern Africa parts.

BEELDMATERIAAL
https://www.youtube.com/watch?v=gyaUFHAXR98
https://www.youtube.com/watch?v=2MNzfRfWrfc
*
https://www.mdpi.com/2225-1154/10/8/119
https://www.britannica.com/summary/British-Empire-Timeline
Swart het teen swart baklei en mekaar uitgewis en dit kom alles uit die noorde, bo die grense van suidelike Afrika.
https://www.researchgate.net/figure/Main-movements-of-the-Mfecane-as-depicted-in-the-1978-text-African-History-by-Philip_fig1_275300336
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] SA Grondregte sedert 1750 […]
LikeLike
[…] SA Grondregte sedert 1750 […]
LikeLike
[…] SA Grondregte sedert 1750 […]
LikeLike
[…] SA Grondregte sedert 1750 […]
LikeLike
[…] Meeste swart stamme het elkeen aparte grondgebiede beset tydens Mfecane en het almal uit Afrika lande hiernatoe gestroom. Mfecane en Verskroeide aarde het nog nooit ophou bestaan nie. Mfecane het ook kannibalisme ingesluit in die totale prentjie. Die werklikheid wat daar gebeur het word verswyg. Dit wat destyds so verswyg is, word selfs vandag in die ware sin van die woord herhaal.Slavery – human traffickingSwart stammetjies (clans) het nooit grond aangekoop in suidelike Afrika nie, hul besette grondgebiede is almal Niemandsland. Meeste besette gebiede (kroon of reservate) is beset voor 1830 en geen Boer het of kon hul in die gebiede indruk nie. Hulle het van die beste landbougrond gebiede in suidelike-Afrika beset en was in die beste en hoogste reënval geleë. Boere het dit beslis vir hulle voorgesê nie.SA Grondregte sedert 1750 […]
LikeLike
[…] SA Grondregte sedert 1750 […]
LikeLike
[…] SA Grondregte sedert 1750 […]
LikeLike