*
Die staatsverval is al vir 30 jaar aan die gang, dog word daar gerieflik onder ‘n klip weggesteek of verdoesel. Beweringe wat gemaak word is dat die ANC verskeie 1994 skikkings verbreek het, maar die stellings hang subtiel in die lug. Afrikaner organisasies is buitendien multi-kultuur, reënboognasie. Almal erken die verval, maar daar is vir 30 jaar vir die anc en kommuniste gestem en selfs in 1994 is alles netso aan dieselfde spul oorhandig om vernietig te word. Dog sit ‘n politieke party verteenwoordiger, wat ‘n handtekening gegee het, al 30 jaar gerieflik op die groen stoele asook mede skrywer van die 1996 grondwet.

*
Dit word al 30 jaar gepreek maar die land is steeds waar ons is.
Hoofsweep
https://www.instagram.com/reel/C6D60xDIbj_/
Afrikaner organisasies in hul verklaring 2024
Afrikaner – verklaring 2024
*
DIE MULTI-KULTURELE VRYHEIDSFRONT PLUS –
te wete Corne Mulder was daar en het die Afrikaner verklaring mede onderteken.
Hy en van sy ander kollegas is al sedert 1994 in parlement en is elke keer onder grondwet 1996 ingesweer. Hulle het selfs help skryf aan dieselfde grondwet wat ons ondergang is vandag. Grondwetskrywers. Selfs artikel 235 het hy geskryf.
En dan sluit hulle koalisies met wie ookal ….
*
Genoemde ‘Afrikaner organisasies’ probeer al vir dekades dieselfde strategie volg en spog soms daarmee dat hul getalle meer is. Natuurlik is die lidmaatskappe nie gratis nie en die leiers is oral ‘Afrikaners’ (blankes).
Liberaal verligte Afrikaners noem hul hulself.
In 1994 met ‘oorname’ was daar nie ‘n probleem met kultuur of selfbehoud nie en is daar geen steun destyds verleen aan die BOERE volk of regses of konserwatiewe groepe wat hul eie gebied(e) verlang het nie. Die Boere volk, die regses en konserwatiewes is basies ingedwing in die situasie waarin ons vandag sit. Die selfbeskikking en volkstaatgedagtes is eenvoudig doodgevee want net die liberaal verligtes het ‘vooruitstrewende planne’ wat op die tafel is saam die ANC en ander politic en dit geld al vir 30 jaar so.
Wat van Eskom en staatsentiteite, alle munisipaliteite en provinsies wat onder administrasie geplaas is, die korrupsie en agteruitgang van die hospitale, skole wat geplunder en vernietig is? Dit is alles in verval sedert 1994, nie net 2-3 jaar nie.
Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)
Gordhan – Staatsentiteite – Eskom en ander
Ramaphosa: ANC Korrupsie en belasting
*
Na 1994
Waar was en is die liberaal verligte Afrikaners toe die korrupsie, misdaad, moorde en verkragtings in die land posgevat het na 1994, veral die eens vooruitstrewende staatsentiteite en munisipaliteite/ provinsies wat in 30 uitgemelk en selfs vernietig is met radikale protesaksies, die brand van motorbande wat teerpaaie beskadig en geboue afbrand? Het hierdie organisasies onder een of ander klip weggekruip dat hulle nou eers wakker skrik oor die chaos in die land wat juis met hulle medehulp van 1994 kodesa oorhandigings, plaasgevind het ? Van die organisasies en politici in parlement, was selfs betrokke by kodesa en selfs daarna soos hulle dit noem ‘projekte’.
Noga’s Post village – CIS -Afriforum-Pioneer-Saai-AaA- Agrico-Boiphitlhelelo
2022
Saai en Bill Gates

*
ARTIKELS WAARNA VERWYS WORD
WIE IS HIERDIE AFRIKANER ORGANISASIES?
Nie alle blanke gemeenskappe en volke is lid van die Afrikaners of hul multi-kulturele organisasies en politieke partye. Afrikaners is beslis nie Boere nie, want Afrikaners is veelvolkige organisasies en ‘n reënboognasie. Dit is al so sedert 1652 en daarom was daar ‘n Trek uit die Kaapkolonie, wat nie deel wou vorm van Rhodes en die Afrikaner Bondsparty nie.
Ironies word al die Boere republieke, die Anglo-Boere oorlog en al die veldslae wat plaasgevind het, as Afrikaners se geskiedenis gekaap. Selfs die sprekers by die ‘Voortrekker monument’.
Neem kennis – die Afrikaner organisasies is MULTI-KULTURELE REëNBOOGNASIE, het niks met die Boere, Boere republieke of ooreenkomste wat gesluit is tussen Boere leiers en swart leiers te doen nie. Boere is nie deel hiervan nie. Hulle is trots op hul geskiedenis, al word dit so misbruik en deur die Afrikaners gebruik as hul eiendom.
AFRIKANERS IS NIE BOERE NIE EN BOERE IS NIE AFRIKANERS NIE
Afrikaners is ʼn inheemse kultuurgemeenskap in Afrika. Ons mense en ons geskiedenis is hier en daarom wil ons ook werk vir ʼn vry, veilige en voorspoedige toekoms vir ons nageslag hier aan die suidpunt van Afrika. Ons wil in ʼn gees van wedersydse erkenning en respek met ander gemeenskappe in Suid-Afrika praat en werk om oplossings te kry vir die veelvuldige krisisse wat ons almal se toekoms bedreig. Ons wil ook graag ʼn bydrae lewer tot die sosio-ekonomiese ontwikkeling van Afrika.
Ons wil hier bly en bydra tot die welstand van die land en al sy mense
Ons is daarvan oortuig dat daar ʼn toekoms vir ons hier is. Daarom wil ons die omstandighede help skep dat Afrikaners volhoubaar en voorspoedig hier kan bly. Dit sal ons in staat stel om ʼn blywende bydrae tot die welstand van ander gemeenskappe te kan maak. Ons streef ook daarna om bande met die Afrikaner-diaspora te behou en hulle aan te moedig om betrokke te bly. Ons betreur dit dat van ons volksgenote teen hulle sin moes wegtrek omdat hulle nie meer ʼn toekoms hier gesien het nie.
https://afrikanerverklaring.co.za/
Nou skielik word die Boere republieke, geskiedenis, Paul Kruger en al die Boere generaals ingetrek as ‘Afrikaners’, terwyl dit nie die geval is nie.
*
DIT HET NIKS MET DIE BOERE TE DOEN NIE
maar die Afrikaners kaap alles van die Boere , Boere republieke en veldslae
Flip Buys en Theuns Eloff (fw de klerk stigting en solidariteit), OOK ANDER
Verteenwoordigers van die, Vryheidstigting, Afrikanerbond, die Solidariteit Beweging, Akademia, SAAI, die FAK, die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, AfriForum, die Voortrekkermonument, Maroela Media, die Afrikaner Afrika Inisiatief en Neasa het die verklaring onderteken. Ook die genoot by Sakeliga, prof Koos Malan, Eloff en die wynboer en sakeman, Schalk burger het ook hulle name tot die verklaring gevoeg.
teken die –
AFRIKANER NASIE -ORGANISASIE VERKLARING
Hulle het aanvoorwerk voor 1990 begin en dis waar ons vandag is. Dis duidelik waar hulle staan:
Die verklaring wat vanoggend onderteken is fokus op 12 kernpunte:
1. Afrikaners is ’n inheemse kultuurgemeenskap verbind aan Afrika.
2. Ons wil hier bly en tot die welstand van die land en al sy mense bydra.
3. Samewerking is in die belang van almal se vryheid, veiligheid en voorspoed.
4. Ons bou om in Suid-Afrika te bly.
5. Kulturele vryheid is ’n voorwaarde vir demokratiese vryheid.
6. Ons onderskryf die gelykwaardigheid van alle gemeenskappe.
7. Die verlede moenie ons almal se toekoms vernietig nie.
8. Die Grondwet erken die strewe na grondgebied.
9. Ons onderskryf eenheid in verskeidenheid.
10. Dit is vir ons nodig om inspraak by die owerheid te kry.
11. Ons wil bydra tot die ekonomiese bemagtiging van alle Suid-Afrikaners.
12. Ons wil ’n kultuurverdrag met die regering sluit om hierdie sake vas te maak.
MOELETSI MBEKI OOR SWART BEMAGTIGING
https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA
*
Afrikanerbond – Broederbond
Hulle het ook hierdie Afrikaner verklaring mede onderteken.
TYDENS DIE INPERKING –
Hierdie verklaring is op 27 Februarie 2021 in Kaapstad deur die volgende multi-kultuur organisasies aangeneem:
Thabo Mbeki-stigting
Geteken deur dr Vincent Maphai
Solidariteit Beweging
Geteken deur Flip Buys:
AfriForum
Geteken deur Kallie Kriel:
Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK)
Geteken deur prof. Koos Malan:
Afrikanerbond
Geteken deur Pieter Vorster:
Solidariteit
Geteken deur dr Dirk Hermann:
Die DagbreekTrust
Geteken deur dr Theuns Eloff:
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Geteken deur dr Oppel Greeff:
Sakeliga
Geteken deur Piet le Roux:
Die Vryheidstigting
Geteken deur Carel Boshoff:
Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI)
Geteken deur dr Theo de Jager
Nasionale Werkgewersassosiasie van Suid-Afrika (NEASA)
Geteken deur Gerhard Papenfus:
Afrikaner-Afrika-inisiatief (AAI)
Geteken deur Chris Opperman:
Geteken deur dr Irma Eloff:
Geteken deur Schalk Burger:
https://www.afrikanerbond.co.za/mbeki-stigting–gesprek-met-afrikaners—maart-21
*
*
*
Voorbeelde van berigte
Max du Preez skryf sy opinie halfpad op sy “VRYE weekblad””: 22 April 2024
Volgens Max se klein beskikbare inhoud van die afgelope naweek skryf hy dat daar glo drie dekades later, ‘n “leiersnetwerk” van Afrikaners, meestal uit die dampkring van dieselfde mense wat ‘n demokratiese bestel gevrees het waar die meerderheid regeer, ‘n verklaring uitgereik waarin die hand van samewerking en vriendskap na die res van die nasie uitgereik word. Dit is allesbehalwe die geval. Regses en konserwatiewes is nie hierby betrokke nie.
Hierdie spul liberaal verligtes het sedert kodesa om die gedekte tafels van die ANC gesit en later planne beraam in die dertig jaar om te kan deel in die land se ekonomie. Dis hulle name wat ook verskyn in die organisasies wat nou ter sprake is en wat help skryf het aan die grondwet van 1996 , nie die regses of konserwatiewes nie.
Melding word gemaak dat daar dertig jaar gelede, in die weke en maande voor die sogenaamde bevrydingsverkiesing, die geboorte van ‘n sogenaamde demokrasie in ‘n eenheidstaat met geweld probeer stuit het. Daar is in werklikheid GEEN demokrasie nie, nog minder ‘n eenheidstaat, want grondgebiede, die ou Tuislande (reservate) en Kroongebiede, wat deur Brittanje geannekseer is voor 1902, is steeds in daardie gemeenskappe se besit. Nugter alleen weet wie die werklike eienaars is – die Afrikanerbond? of die wat hulle beheer?
Daar het volgens hom mense in regse bomaanvalle gesterf en die gewese weermaghoof, wyle genl. Constand Viljoen, het soldate en oud-soldate nasionaal gemobiliseer. Tot en met die verkiesing was daar wye vrese dat ‘n terreurveldtog, selfs ‘n burgeroorlog in die kleine, op die land se burgers gewag het. Die wat oud generaal Viljoen gesteun het, het in 1994 gestem vir die ondersoek na gebiede van selfbeskikking en volkstaat, wat niks te doen het met oorgawe van die land of liberaal verligte Afrikaners nie. Interessant, dat al hierdie gebiede wat ondersoek is, die 15 Boere republieke bevat en inligting daaroor is vervat in daardie aanbeveling en publikasie.
Nou toe nou.
Daar word gerieflik vergeet dat hierdie spul, wat rondom hierdie Afrikaner tafel sit en selfs ooreenkomste geteken en aangegaan het, niks met regses of Boere volk te make het nie. Hierdie spul, is almal vir dekades en geruime tyd besig met samesprekings en ooreenkomste wat al geteken is, selfs toe die land onder inperking was met die sogenaamde virus. Vals vlaggies.
Max
https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2024-04-22-die-afrikaner-verklaring-vt-daai-hand/
*
Engelse
https://www.politicsweb.co.za/documents/afrikaner-leaders-issue-joint-declaration
ONDERTEKENAARS VAN DIE AFRIKANER VERKLARING:
| Surname | Name | Organisation |
| Boshoff | Carel | Vryheidstigting |
| Bosman | Jan | Afrikanerbond |
| Burger | Schalk | Wine farmer and businessman |
| Buys | Flip | Solidarity Movement |
| Coetzee | Heleen | Akademia |
| de Jager | Theo | SAAI |
| Eloff | Theuns | Facilitator and independent commentator |
| Goosen | Danie | Akademia / FAK (The Federation of Afrikaans Cultural Associations) |
| Greef | Oppel | Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns |
| Hermann | Dirk | Solidarity |
| Human | Werner | Solidarity Movement |
| Kok | Alida | Akademia |
| Kriel | Kallie | AfriForum |
| Langner | Danie | Voortrekker Monument / FAK (The Federation of Afrikaans Cultural Associations) |
| Malan | Koos | Constitutional Juris |
| Mynhardt | Monica | Journalist |
| Opperman | Chris | Afrikaner Africa Initiative |
| Papenfus | Gerhard | NEASA |
| Wiese | Dries | Afrikanerbond |
*
*
Interessant, dat Afrikaners oral gebruik maak van foto’s uit die geskiedenis en kultuur van die Boere volk en -Republieke. Dit was nooit ooit Afrikaner Republieke genoem of selfs die veldslae en oorloë is oral gekoppel aan die BOERE volk.
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Multi-kultureel Multi-kulturele Afrikaner organisasies […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] volkslede wat die Afrikanernasielede van die afrikanerdom moet gelukkig hou of selfs steun nie.Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+Politieke […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] volk is deel van hulle veelvolkigheid.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikaner verklaring 2024Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, selfbeskikking Afrikaner […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Lees meer hieroor: multi-kultuur Afrikaner organisasies , hand op die blaas met anc is al lankal aan die gang.Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] en DinokengAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Submission by Solidarity 14 May 2003 in ParliamentMulti-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike
[…] Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+ […]
LikeLike