Balfour verklaring – Jan Smuts



*


Die 1917 Balfour verklaring se geskiedenis en nagevolge is meer waarneembaar in 2023.  Dit raak nie net Suid-Afrika nie, maar meeste regerings en wie vir die verklaring verantwoordelik was.   Min mense besef die invloed wat die verklaring op ons samelewings het.   Dit was meer as ‘n eeu gelede besluit om te implementeer.   Heelwat van die chaos wat rondom ons aangaan, kan aan die verklaring toegeskryf word.    Moord, misdaad, korrupsie en volksmoorde.

What Is the Balfour Declaration? - YouTube

*

Leiers dra meestal verskillende skoene en sit by menigtes rondom tafels wat lojaal gedek is.     Die beweging is in Brittanje gelei deur Chaim Weizmann, ‘n Russiese Jood wat in Manchester, Engeland, gevestig het.   Jan Smuts was goeie vriende met baie bekendes, ook met die Britse regering, statebond, verenigde nasies, die Boere republieke en veel meer.    Hy was op baie fronte saam die Britte om een tafel om hul agendae te vervul.    Die feit dat hy deel hiervan was, maak dit soveel erger vir almal van ons in Suid-Afrika.

Alex Rose skryf in ‘n artikel dat Smuts ‘n Suid-Afrikaanse Staatsman genoem word,  ‘n militêre leier en filosoof en ‘n toegewyde Christen-Sionis was.  Hy was ‘n integrale, hoewel anonieme, figuur in die skepping van die Balfour-verklaring en later by diplomatieke erkenning van die Staat Israel.    Hy was sonder twyfel een van die dryfkragte agter hierdie geskiedkundige dokument wat heelwat lande verwoes het.   Chaim Weizmann is aangehaal wat gesê het sonder Smuts sou daar geen Balfour-verklaring gewees het nie.

Dit word vermeld dat Smuts besliste standpunte uitgespreek het oor die strategiese belangrikheid van Palestina vir die Britse Ryk.    ‘n Streek wat ryk is aan Gas en Olie.   Hoeveel het Suid-Afrika se inwoners regtig geweet wat agter hierdie magspeletjies skuil?

Die inname van Duits-Oos-Afrika deur Botha en Smuts het reeds ‘n aaneenlopende stuk Brits-beheerde gebiede geskep tussen enersyds Kaapstad, die Atlantiese Oseaan-hawe aan die suidpunt van Afrika, en andersyds Suez kanaal.   Vanaf 1917 was Palestina die sleutel en ontbrekende skakel wat die dele van die Britse Ryk kon saamvoeg sodat hulle ‘n aaneenlopende ketting van die Atlantiese Oseaan tot in die middel van die Stille Oseaan sou vorm.

Interessant dat Smuts ‘n ‘Boer’ genoem word, terwyl hy en sy navolgers nie Boere in die ware sin van die woord is nie.   Dit was duidelik hoe daar op twee of meer stoele gesit word.  “As ‘n Boer deurdrenk van die Bybel, het Smuts die Sionistiese idee sterk ondersteun toe dit in die Kabinet geopper is. Soos Lloyd George, het hy grootgeword en geglo dat “die dag sal kom wanneer die woorde van die profeet waar sal word en Israel sal terugkeer na sy eie land.” Generaal Sir Edmund Allenby is as bevelvoerder gekies nadat Smuts beslis besluit het dat hy nie die aanstelling sou aanvaar nie.

https://www.telfed.org.il/jan-christian-smuts-and-the-jews/

Jan Smuts was elected Prime Minister of the Union of South Africa from 1919-1924 and then subsequently from 1939-1948. He personally fundraised for many Zionist organizations during his Premiership. His government granted de facto recognition of Israel on 24 May, 1948, a few days prior to his party being voted out of power.

General Smuts had expressed very decided views as to the strategical importance of Palestine to the British Empire. The capture of German East Africa by Botha and Smuts had already created a continuous stretch of British-controlled territories between, on the one hand, Cape Town, the Atlantic Ocean port at the southern tip of Africa, and on the other, Suez, which bridged the Mediterranean and the Red Sea at the continent’s northeastern tip. As of 1917, Palestine was the key missing link that could join together the parts of the British Empire so that they would form a continuous chain from the Atlantic to the middle of the Pacific.

https://www.history.com/topics/middle-east/balfour-declaration

Nog ‘n rolspeler ….

Field Marshal Lord Allenby of Megiddo and Felixstowe, c1925

General Allenby is in 1861 gebore, waar hy ‘n bevoorregte opvoeding geniet het voordat hy by die Innikilling Dragoons aangesluit het en met onderskeiding in Suider-Afrika (1884-1888) en in die Boereoorlog (1889-1901) gedien het.

https://www.pbs.org/lawrenceofarabia/players/allenby.html#:

Anglo-Boere oorloë
https://armyservicenumbers.blogspot.com/2016/01/6th-inniskilling-dragoons-boer-war.html

*

Daar word heelwat oor generaal Barry Hertzog geskryf.  Volgens die artikel het hy ‘n deurslaggewende rol saam met generaals Louis Botha, Koos de la Rey en Jan Smuts in die Vredesooreenkoms wat die Tweede Anglo-Boereoorlog beëindig het, gespeel. Hy het by Botha en Smuts aangesluit om die Suid-Afrikaanse Party (SAP) te stig en was die sleutel tot die stigting van ‘Unie’ wat ‘n Suid-Afrikaanse Unie gevorm het uit die twee ou Boererepublieke en twee primêre Britse kolonies onder die Britse familie van nasies , gestig in 1910, met Louis Botha as die land se eerste Eerste Minister.    Alles met die mede-hulp van Smuts.

99 years on, Balfour Declaration still elicits anger

Jan Smuts van Suid-Afrika het ‘n prominente rol gespeel in alles wat hy uitgevoer het, naamlik hy het die handel oor veral Britse belange eerste gestel – daar was die Britse oorlogskamer, die Verenigde Nasies, Unie van Suid-Afrika, sowel as die Britse Statebond sowel verskeie oorloë waarin hy betrokke was.

Balfour verklaring van 1924 – Koning George V (voor middel), met sy eerste ministers gedurende die 1926 Konferensie – Monroe (Newfoundland), Coats  (New Zealand), Bruce (Australia), Hertzog (Suid-Afrika), Cosgrave (Irish Free State), Mackenzie King (Kanada) and Baldwin (Verenigde Koninkryk).

https://samilhistory.com/tag/general-jan-smuts/

Die Balfour-verklaring was ‘n brief wat deur die Britse minister van buitelandse sake, Arthur Balfour, aan Lionel Walter Rothschild geskryf is, waarin hy die Britse regering se steun vir ‘n Joodse tuisland in Palestina uitspreek.        Hierdie verklaring was nie oornag uitgedink deur een of ander spesifieke persoon nie, maar onderskeie lande was saam die Britte hierby betrokke.

The Balfour Declaration: A study in British duplicity | Middle East Eye

Die feit dat veral die leiers van die twee onafhanklike Boere republieke ingedwing is met die skep van ‘n vals vredesverdrag, naamlik die by Vereeniging, maak dit nie ongedaan dat hierdie persoon(e) ook ‘n groot rol daarin gespeel het om ons vryheid totaal weg te neem deur die skep van die Unie van Suid-Afrika nie.

Die spul wat volksmoorde pleeg of aandadig daaraan is, lyk en praat soos ons, maar is nie deel van die Boere nie, al maak hulle wat, sal hulle dit nooit wees nie.  Diegene afkomstig uit die onafhanklike Boere republieke, het eens vryheid gehad, en dit kom elke volk toe om oor hulself te regeer.  Dit wat belangrik is, is van ons weggeneem.  Verseker het ons voorgeslagte nie daarvoor geveg nie, maar daarteen.

Die opvolgers na 1948 en sedert 1910, het dit duidelik gemaak om ons Boere en konserwatiewe Afrikaners se lewens in Suid-Afrika nie net om te krap nie, maar te verwoes met swart bemagtiging, regstelaksies sowel onteiening van alles waarvoor ons werk wat hulle na 1994 geïmplementeer het.  Die doel van swart bemagtiging is ‘n hele vals vlag wat net die ryk bevoorregtes ryker maak.

Aparte gebiede het nie in 1948 ontstaan nie, dit was reeds daar en sover terug as 1850 (Shepstone en Rhodes wetgewings 1894).   Na 1994 het aparte gebiede vir Khoi san, Griekwas en verskillende swartes bly voortbestaan onder ANC wetgewings, Grondeise, KEV’s (CPA) en Trustgebiede, waar die belastingbetalersinkomstes netso aan hierdie aparte gebiede geskenk word.   Daar is honderde hansards, wetgewing en grondwet 1996 wat dit alles uitspel.

Apartheid – 1854

Het jou gesê

*

Die Balfour-verklaring is die belangrikste dokument in die geskiedenis van Sionisme, aangesien die staat Israel sy legitimiteit daaruit put. Die mees prominente politieke figure in die opstel van hierdie dokument was verskeie Britse persone wat die aanvoorwerk gedoen het, naamlik L George, Lord Balfour en Lord Milner, hoewel Leonard Stein, skrywer van die ontleding van die Balfour-verklaring, sê dat Jan Smuts onder die argitekte van die Deklarasie moet tel. Die bydrae was nie dieselfde volgorde as dié van Balfour, Milner of L George nie. Hy was van belang vir die Sionistiese beweging en skepping van die staat Israel…. lees meer

*

Joshua David Kreindler opinion about Jan Smuts, South Africa, the Jewish Palestine and creation of Israel (1919-1974)

The Balfour Declaration is the most important document in history of Zionism, since the State of Israel derives its very legitimacy it. The most prominent figures in drafting this document were L George, Lord Balfour, and Lord Milner, although, Leonard Stein, author of the analysis of the Balfour Declaration, says that  Jan Smuts must rank among the architects of the Declaration.    The contribution was not the same order as that of Balfour, Milner, or L George.   He was of importance for the Zionist movement and creation of the state Israel…. read more

*

Verwante artikels en inligting

Smuts en Balfour – saam die ander betrokkenes
https://www.jstor.org/stable/44898139

Oos-Afrika betrokkenheid
https://encyclopedia.1914-1918-online.net/article/south_africa_and_the_german_east_africa_campaign_union_of_south_africa

Ottomans –  Arabs  –  Palestine  –  Israel  –  England  – France

Jan Smuts en Brittanje (44)

Sykes-Picot Agreement Middle east –  Ottomans

*

Secret talks before 1994

Frontorganisasies in SA

Swart bemagtiging Inhoud – Index 

Bophuthatswana Homeland (SA)

Ingonyama Trustgebied (en andere)

Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

South Africa: Traditional leaders

Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

The real South Africa before 1994

Bophuthatswana – homeland

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Richtersveld –  KHOISAN AND CPA

Indigenous land (old homelands)  –  Trustland  –   CPA  –  landclaims

CPAs in SA  – 2021


*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

25 gedagtes oor “Balfour verklaring – Jan Smuts”

Lewer kommentaar