*
Kodesa was nie maanskyn en rose nie. Dit is vandag duisend maal erger as die tydperke 1993 – 1994 of 1970 – 1980. Die rooi rewolusie en bait burgers bespiegel en praat van ‘n oorlog wat kom. Ons sit reeds vasgevang binne daardie bloedige rewolusie en oorlog, misdadigers en terroriste wat vermink, aanrand en vermoor. Aanvalle teenoor Boere en hul families, die afbrand van voedsel op die lande is niks anders as die herhaling van verbrande aarde beleid. Laat daar nie doekies omgedraai word nie, dit is die ware feite. Of bewys die teendeel. Alles vals beloftes.

*
De klerk en sy ‘krone’ , die skrywers en kwansuis slimjannies en -sannies, ‘grondwetkenners’ het slegs ‘n mandaat gehad om te onderhandel vir die opstel van ‘n nuwe “demokratiese grondwet” – nie vir OORNAME nie. Dit is die bloedneus wat ons vandag ervaar.
Die verrigtinge wat hier plaasgevind het, was buite enige burger se mandaat en gefokus op massa rewolusies in wording. Tydens die Kodesa proses was daar heelwat teenkanting, ook van diegene wat nie daar deelgeneem het nie. Hierdie was ook voorafgegaan deur die Broederbond (Afrikanerbond en onderskeie organisasies) in Dakar (en ander plekke), onderhandelinge sedert 1982, buite ons landsgrense en in groot geheim – die publiek was nie ingelig nie. Ons het ‘n tweede Zimbabwe geword. Is daar trots op hulle gesigte vir al die geweld, korrupsie, moorde, misdade, martelings en verkragtings in die land? Hulle beklemtoon hulle sal dit weer doen.
Natuurlik sal veral die konserwatiewes blanke volk dit erger voel, aangesien hulle nie vir oorname gestem het in 1994 nie, maar vir ‘n eie onafhanklike gebied om hulself te regeer. Verwys hier na die Akkoord wat in 1994 onderteken is met internasionale waarnemers wat dit meegemaak het, sodat ons gebiede uitgewys kan word.
Net soos wat die Zoeloe-, ander swartes, Khoi San en Griekwa volke geregtig is op aparte gebiede, is die Boere volk geregtig op hul gebiede, waar hul hulself kan regeer. Boere volk se gebiede is in 1902 van hulle gesteel deur Afrikaners en die Britse regering. Dis saamgevoeg in die Unie regering, sowel 1948 regering en vandag word die Republiek gebiede uitgedeel aan vreemdelinge. Verwys na die Vredesverdrag van 1902 waarin onderneem is die Boere republieke moet teruggaan na die Boere volk. Dis nooit herstel nie.
*
ONAFHANKLIK.
Daar sal altyd sterk opinies na links en regs wees uit alle volksgroepe, nie net die Boere volk nie. Swart en ander volke ook.
Dis veral links liberaal, verligte liberales en klassieke liberale blankes wat saam die huidige Grondwet soos dit “onderhandel” en “geskryf” is, staan. Heelwat het hul beywer om dit te skryf en die lewe vir die Boere volk nog moeiliker te maak. Hulle doen dit steeds vandag, as mens lees dan word daar “onderhandel” namens almal van ons. Hulle probeer heelwat in hul mag om die identiteit van die Boere volk te steel, asook hul geskiedenis en kultuur, wat hul as Afrikaner geskiedenis afmaak.
*
BS. Die meeste van hierdie organisasies en forums is multi-kultuur, is vir geen volk nie en het mandate van hul lede, nie van die res van ons nie. Hul verkondig hul is daar vir minderhede. Toevallig bestaan die hele Republiek van Suid-Afrika uit verskillende minderhede.
Veelrassige organisasies – ABN
‘n Groot voorlegging na 1994 in parlement getuig hiervan, veral oor swart bemagtiging en onteiening. Hoeveel weet dat daar in 2003 ‘n kleinlike, agterbakse en liederlike voorlegging in parlement plaasgevind het hoe om van 750 000 blankes ontslae te raak met behulp van swart bemagtiging?
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
*
Alle etniese swart en khoi san volke, het steeds eie reservaat en kroongebiede, wat na 1994 Trust en CPA gebiede heet – hul grondeise sluit meestal gebiede in wat reeds aan hul behoort het, soos die Kroongebiede in Noord-Kaap, Wes, en Oos-Kaap gebiede.
Ingonyama trust was die ou Zoeloe tuisland, voorheen reservate vanaf 1850 ongeveer. Hoekom mag Boere republieke nie herstel word soos wat dit was voor 1902 nie. Ons mag nie eers ons eie skole in Afrikaans hê nie, dan is dit apartheid. Wat is die aparte CPA en Trustgebiede dan? Daar is oor die 8840 tradisionele swart en khoi san leiers wat uit staatskas onderhou word saam al die duisende CPA en Trustgebiede. Al hierdie sake wat oor swartes en khoi san gaan, is vervat in wetgewings en die Grondwet.
Traditional leaders South Africa: 8840
Tradisionele volke
Traditional houses – South Africa
Hier is net ‘n paar van dit wat by Kodesa plaasgevind het – en opinies is altyd welkom.
*
Wat was vreedsaam – en na 27 jaar is dit steeds dieselfde.
*
Vreedsame politieke transformasie
- Die ANC en NP het aangehou om te werk om ‘n proses daar te stel om ‘n manier te kry om ‘n vreedsame politieke transformasie te laat plaasvind.
- Op 20 Desember 1991, het 19 groot politieke partye (uitsluitende die PAC en KP) by die Wêreldhandelssentrum in Kempton Park bymekaar gekom.
- Wat gevolg het was die Konvensie vir ‘n Demokratiese Suid-Afrika (KODESA).
- Hierdie was regte, wesenlike samesprekings.
- Nie meer samesprekings oor samesprekings nie.
- ‘n Verklaring van Voorneme (Declaration of Intent) was by KODESA I geteken.
- Die doel van hierdie Verklaring was: “…to bring about an undivided South Africa with one nation sharing a common citizenship, patriotism and loyalty, pursuing amidst our diversity, freedom, equality and security for all, irrespective3 of race, colour, sex or creed; a country free from Apartheid or any other form of discrimination or domination.”
- Die Konserwatiewe Party en die PAC het KODESA geboikot.
- Die IVP en ‘onafhanklike’ Bophutatswana het nie die Verklaring van Voorneme geteken nie.
Probleme
Rol van vakbonde
https://prezi.com/p/kmuywgnvxuuo/kodesa/?frame=66427d2aeed502b39f0cca9f7851066163a2e3a0
*
Hoekom het dit gefaal?
- KODESA II het gefaal daarin om konsensus oor die volgende te bereik:
1) Meerderheidsregering
2) Die deel van mag
3) Streeksmagte
4) Die beëindiging van die geweld in SA
- Die ANC en baie bondgenote het uit die onderhandelings uitgeloop en die regering met ‘uitgebreide massa-aksie’ gedreig
- Die proses van onderhandelings was verder teruggesit a.g.v die geweld in die townships (soos bo bespreek).
https://prezi.com/p/kmuywgnvxuuo/kodesa/?frame=0368e2ce18efc6fb20283b0c40a697cf15db52f7
*
It was about to create and write a new democratic Constitution
Dit was oor die opstel van ‘n Grondwet, nie oor beleid van politieke partye nie.
Daar was geen mandaat vir wat in Suid-Afrika gebeur nie.
Verskille:
- Onderhandelingsgroep 2 by KODESA II het ‘n nuwe grondwet geformuleer – ‘n nie-seksistiese, nie-rassige en ‘n demokratiese regering.
- Daar was meningsverskille oor die % wat nodig was vir ‘n Grondwetgewende Vergadering.
- NP stel 70% meerderheid voor, ANC het 66.7% gesoek.
- Onderhandelinge kom weereens tot ‘n ‘deadlock’.
- Dit lei tot die einde van KODESA II.
- Daar was groot interne en internasionale bekommernis hieroor.
- Daar was intense politieke onsekerheid en ‘n vlaag van geweld regoor SA.
- Die hervatting van onderhandelings was noodsaaklik.
https://prezi.com/p/kmuywgnvxuuo/kodesa/?frame=be4202de4c829338f33ebf1debff730ec1a6e49f
*
*
AT CODESA
Not all the people of South Africa agreed to this kind of “negotiations” that were actually given everything over to chaos and revolution.
What is transformation in any case – revolution since 1994?
Where were the OBSERVERS from overseas?
They also included expropriation and black empowerment in the Constitution and legislations after 1994. There was no mandate for this !
Ramaphosa became the Chairperson of the Commission of Black Empowerment – and have lots of properties and shares all over. It was not about give everything, it was about the creation of a new “democratic constitution”… compare the current one with the manifesto of the ANC of 1955. No mandate at all.

Verandering kom
- Aanhoudende geweld in SA lei tot ‘n vlaag van paniek.
- Die NP en ANC besef dat onderhandelings eenvoudig moes aangaan om ‘n nuwe politieke bedeling te skep.
- Ten spyte van hierdie maatreëls het die geweld en moorde aangehou.
- Cyril Ramaphosa (ANC) en Roelf Meyer (NP) het in die geheim ontmoet om te onderhandel.
- Hulle het tot ‘n ‘Rekord van Verstandhouding’ gekom – 26 Sept 1992
- Dit het die weg gebaan vir die volgende ronde praatjies by die Multi-Party Onderhandelingsforum – die opvolger tot KODESA
Middeweg – who was in charge here?
https://prezi.com/p/kmuywgnvxuuo/kodesa/?frame=35f96a39eef6a847345197c598d588bca06c9d61
*
It was the policy of De Klerk and not the referendum.
There were only a yes and no vote reported, what about those did stay away and did not want to participate? More than 20% did not vote at all.
It was planned for a second referendum but instead De Klerk has given everything to communism, revolution, killings, rape, poverty and chaos. Until today, De Klerk said that he will do it again.
The referendum was about to write a new constitution to accommodate all people.. .. It was not policies of De Klerk or any other political party.

Referendum:
- Alhoewel ‘n politieke kompromie bereik was, was die onderhandelings nogsteeds deurtrek met uitdagings.
- 1992 – Die KP eis ‘n algemene verkiesing om De Klerk se hervormings stop te sit.
- De Klerk ignoreer die KP se eise vir ‘n verkiesing, en roep eerder ‘n referendum uit – was slegs vir blankes.
- Hy kon nie met die onderhandelingsproses voorgaan sonder ondersteuning vir sy beleide nie.
- Alhoewel mense van ander rasse beledig was toe hulle by die referendum uitgelaat is, het Mandela blanke kiesers aangemoedig om te stem.
- Die referendum het gevra of wit Suid-Afrikaners die onderhandelingsproses ondersteun.
- 80% van die geregistreerde kiesers het gestem – 68.7 het ‘JA’ gestem.
- De Klerk se posisie het sterkter geword.
- SA was op die pad na konstitusionele hervorming.
https://prezi.com/p/kmuywgnvxuuo/kodesa/?frame=8342cc7818c8a248d74135a315e42d0c8c39ffd0
*
Where were all the Observers from outside during this time? And all the promises to all in South Africa?

Hoof gebeure
- Die berugste insidente het tussen 1990 en 1994 plaasgevind:
- Sebokeng – Julie 1990: ‘n Aanval op ANC-lede deur IVP-lede
- Boipatong – Junie 1992: IVP-lede val die inwoners aan. 49 sterf
- Dit lei daartoe dat Mandela samesprekings met die regering stop – lei tot ernstige skeidings onder die verskeie partye.
- Bhisho – September 1992 – Ongewapende ANC ondersteuners protesteer teen Ciskei leier, Oupa Gqozo. Ciskeise soldate val aan. 28 sterf en oor die 200 is gewond.
- https://www.youtube.com/watch?v=IwI6F_eD7C8
- https://www.youtube.com/watch?v=DEQO2_Sv__A
https://prezi.com/p/kmuywgnvxuuo/kodesa/?frame=26d13dabcb3712269eff77e0a22b3b2668186e72
*
Moord – Misdade – Korrupsie – Martelings – Verkragtings
https://prezi.com/p/kmuywgnvxuuo/kodesa/?frame=9e9df494d77440490f150627ba8b2f0a50446837

Geweld duur voort
- In Maart 1990 skiet die polisie 11 betogers dood in die Sebokeng-gebied buite Johannesburg.
- Uit protes, stel Mandela die eerste rondte samesprekings tussen die ANC-leiers en regering uit.
- Chris Hani, personeelhoof van Umkhonto we Siswe, staan die onmiddelike opskorting van die gewapende stryd teen.
- In Mei 1990 ontmoet die twee hoofgroepe in die onderhandelingsproses (die NP-regering en die ANC) amptelik vir die eerste keer.
- ‘n Dokument genaamd die Groote Schuur-Minuut is geproduseer.
- Dit bepaal dat die ANC ingestem het om die gewapende stryd in heroorweging te neem en dat die
- Regering ingestem het om ‘n klimaat vir verandering te skep.
- Hulle sou dit regkry deur:
[…] Codesa – Kodesa – failed […]
LikeLike
[…] beskerm niemandKodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”Grondwet SA ConstitutionCodesa – Kodesa … failedFifteen key points on the ANC manifestoAfriforum en […]
LikeLike
[…] – (read also the 1996 constitution and compare)Codesa – Kodesa – failedANC – Freedom charter 19551955 ANC Freedom […]
LikeLike
[…] is dit nie anders nie.ABN en DinokengKodesa leuens – Lies of CodesaDakar-Kodesa 1982-1986-1994Codesa – Kodesa … failedDakar 1986-.. – Notes of H GiliomeeAfrikanerbond : Afrikaner-Broederbond in SAMandela (Mells Park […]
LikeLike
[…] Kodesa leuens – Lies of CodesaGatvol vir vernietiging ActionSASharpeville and the Avocado tree at Cato ManorCodesa – Kodesa … failed […]
LikeLike
[…] Codesa – Kodesa – failed […]
LikeLike
[…] (Afrikaner-Afrika inisiatief)Wie het Kodesa eintlik begin plus die chaos wat vandag rondom ons is?Codesa – Kodesa – failedKodesa leuens – Lies of CodesaKodesa – liberale en kommunistiese grondwet […]
LikeLike
[…] Codesa – Kodesa … failed […]
LikeLike
[…] Codesa – Kodesa … failed […]
LikeLike
[…] Codesa – Kodesa … failed […]
LikeLike
[…] Codesa – Kodesa … failed […]
LikeLike
[…] Codesa – Kodesa … failed […]
LikeLike
[…] Codesa – Kodesa … failed […]
LikeLike