Op die Gelderland – Paul Kruger

* Last surviving ship of a class of 6 socalled "Pantserdekschepen", derived from the British Apollo-class.    The Gelderland served as artillery training ship until 1939 when she was decommissioned on August 24 1939 and laid up. Noord Brabant commenced service as accommodation ship in 1926.   Wie het Paul Kruger gehelp?  Wilhelmina Helena Pauline Maria (Den Haag, 31… Continue reading Op die Gelderland – Paul Kruger

Selfbeskikking – Self-determination

* Om saam te staan - die Boere leiers, vegters en vroue / kinders van voor 1902 het saamgestaan in die oorlog teen Brittanje en al haar bondgenote sowel as Afrikaners wat saam die Britte geveg het.  Op 16 Desember 1838 het die Boervolk saam gestaan – Ons, die Boervolk,  sal dit weer doen.   Jou… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination

Movies and Films / Flieks (SA)

* Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)

Vlag / Flag

Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse?   Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak.   Daar  skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit.  Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag

Boere volk – Grondsake – Land issues

* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef.   Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues

PRESIDENT PAUL KRUGER

* Die destydse staatspresident S J P  Kruger (oom Paul) het 'n magdom van inligting en interessante legkaarte wat agter sy naam en geskiedkundige memoires ingevul kan word wat ons as Boere volk op trots kan wees.   Hy was nie net 'n groot en sterk gelowige nie, maar sy Presidentskap is en word internasionaal gereken… Continue reading PRESIDENT PAUL KRUGER