Suid-Afrika – South Africa

Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur -  en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor.   Moenie glo nie  - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen?  Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land.    Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa

Gukurahundi – Zimbabwe

  * Korrupsie, misdaad, verkragtings, moord en doodslag in Afrika en spesifiek in Zimbabwe.   Dit moes erg getraumatiseerd gewees het omdat hul eie geliefdes voor hul vermink, vermoor en soms met 'n mes oopgeslag is soos wat 'n bok of bees afgeslag word.   Hul babas uitgeslag is en so gelaat om te sterf.   Deur opgeleide soldate… Continue reading Gukurahundi – Zimbabwe

Parlement – geleerdheid

Die politieke partye peper mekaar in Parlement - mens kry die indruk van ‘sirkus’ speletjies - sommige sit en naels politoer, slaap, eet terwyl ander nie wag om daardie harde hoede of vuiste te gebruik en mekaar slegsê nie.  Nou gaan dit egter oor kwalifikasies, bevoegdhede en verantwoordelikhede.  Hoe eg is hierdie kwalifikasies eintlik, veral… Continue reading Parlement – geleerdheid

Boere volk – Grondsake – Land issues

* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef.   Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues

Selfbeskikking FN

  Goeie artikel. SELFBESKIKKING, RASSEKWESSIES EN OORLOG – ‘N PARALLEL TUSSEN AMERIKA EN DIE EIETYDSE AFRIKANERBEGEERTE Front Nasionaal SA Op 16 Oktober elke jaar herdenk die Amerikaners in die suidelike state ‘n insident wat die kwessie van rasseverhoudinge en selfbeskikking na vore gebring het en wat uiteindelik gelei het tot ‘n oorlog waarin 620 000… Continue reading Selfbeskikking FN

Suid-Afrika vs Zimbabwe

* Volle soewereiniteit en onafhanklikheid na 1991 het die lande van USSR gered van ondergang.  Konfederasies en Federasies bring geen oplossings vir lande nie.   Amerika en die EU is groot voorbeelde wat nie geslaagd is nie.  Die ou USSR was in dieselfde posisie as waar Afrika lande hul vandag bevind.     Elke volk moet hulself… Continue reading Suid-Afrika vs Zimbabwe

Lana Marks

President Trump van Amerika het sy keuse vir nominasie  gemaak vir Ambassadeur in Suid-Afrika.  Lana Marks is 'n eks Suid-Afrikaner met Afrikaans en Xhosa sprekend.   Sy is 'n besigheidsvrou van handsakke ontwerp, maar sy is ook lid van sy privaat klub Mar-a-Lago wat 'n duur en eksklusiewe klub is, wat nie vir die gewone man… Continue reading Lana Marks

Communist Constitution

Quote STRASBOURG, FRANCE (Reuters) - South African President Cyril Ramaphosa told the European Parliament on Wednesday that South Africa will enact land reforms in adherence to the country's constitution and with respect for the human rights of all its people.  "This problem of land will be resolved through adherence to the rule of law and adherence… Continue reading Communist Constitution

Liberia (Africa)

Oorlog in Afrika en elders is nie 'n mooi gesig nie.  Geen oorlog het wenners nie.  Die sterkste oorleef wel, maar soms is daar meer letsels,  selfs traumatiese gevalle soos vrouens wat brutaal verkrag is en waar hulle geen hoop op herstel het nie.  Gaan dit in die lande ook oor minerale, daarom die radikale… Continue reading Liberia (Africa)

Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS

* Most of the big mining companies and businesses involved and operated in South Africa are all B-BBEE - some relevant to a foreign country.   The board members, chief executives, directors, share holders, those who deals with diamonds, gold or other minerals can not claim they are poor.      The South African mining industry is… Continue reading Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS

Soros planne – OSF.SA Monsanto

George Soros was nog altyd op ons horison, sedert die jare 1980's al toe hy die Black Sash gefinansier het.  Zille en haar ma was hierby betrokke.  OSF.SA.  Hy is 'n vyand en was nog nooit 'n vriend van ons volk nie.   Beslis ook baie ander lande.   Moontlik liberaal verligte vriende soos FW, Pik, Roelf,… Continue reading Soros planne – OSF.SA Monsanto

Soros finansiering OSF

OSFSA - Open Society Foundation South Africa is George Soros en is slegs een van sy vele tentakels in Suid-Afrika.  Monsanto sluit ook hierby aan wat gifstowwe versprei in veral liberaal verligte en kommunistiese leiers wat hom en sy "koninkrykie" steun.  Daar is min van die ondersteuners waar hy is, wat weet wie en wat… Continue reading Soros finansiering OSF

Soros Plan – Hongarye

* Ondersoek allel dinge en behou die goeie.    Soros is deel van die volksmoord op ons volkslede.   Die invoer en inbring van immigrante is juis deel van hul planne - hy is beslis nie alleen hierin nie, daar is heelwat mede werkers.   Die Kalergi plan.    Soros  is nie verniet deel van die sogenaamde… Continue reading Soros Plan – Hongarye

DELLVILLE WOOD

Heelwat van ons weet wat het in 1914 plaasgevind maar daar is tog van ons volkslede wat nie alles onthou nie.   Help onthou en onthou hulle wat hier gesneuwel het.  Baie was gedwing om deel te neem. The South African National Memorial in Delville Wood, near Longueval, is stunning. No other word for it. This… Continue reading DELLVILLE WOOD

11 November 1918 Wêreldoorlog

Stilte na die Oorlog, waar die nagevolge nooit regtig beskryf kan word.  Die ellende van so 'n oorlog word vasgebrand in geheues.   Enige Oorlog is niemand se speelmaat nie, daar is altyd hartseer en soms meer as een land en nasie (verskeie volke) betrokke.  Hartseer omdat baie gegroet het sonder om terug te keer. Dankie… Continue reading 11 November 1918 Wêreldoorlog

Engeland se slawehandel

Daar was redelik onlangs berigte van leiers in Afrika lande waar slawehandel steeds plaasvind, is nie net in die tydperk wat Engeland erken in hul verlede nie - dit wat hulle gedoen het en ander is ook nie aanvaarbaar vir niemand nie.    Daar verdwyn steeds baie persone, vroue en veral kinders. 'n Nuwe benaming… Continue reading Engeland se slawehandel

Amerika / America

Opiniestuk van Front Nasionaal BLOU GOLF KOM TOE NIE Front Nasionaal SA Die “blou golf” van die linkse Demokrate wat gister en laasnag oor Amerika sou spoel en bewys dat die Amerikaners die Republikeine en Donald Trump verwerp, het toe nie gekom nie. Tot die liberaliste en die media se geweldige teleurstelling, natuurlik. Die finale… Continue reading Amerika / America

Poland and Germany

Poland beoog om skadevergoeding van Duitsland te eis - dit kan nou sekerlik nie 'n te aangename eis wees nie, maar 'n welkome eis aan die nasate sowel die land self wat hulle tydens die oorlog verloor het.   Is interessant hoeveel Duitsland vandag vir invloei van immigrante doen in al die EU lande doen, maar… Continue reading Poland and Germany

South Africa: Traditional leaders

* Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc.  BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela? … Continue reading South Africa: Traditional leaders