Mozambique – China – South Africa

* Die brug tussen Suid-Afrika en Mosambiek is voltooi in 10 November 2018 - en wat is die hele doel agter hierdie brug?   Die Chinese deel geld uit soos geskenkpakkies in Afrika lande - Suid-Afrika ingesluit.  Hulle is nie net van 2018 hier in die land betrokke nie, maar geruime tyd.   Hulle word selfs onder… Continue reading Mozambique – China – South Africa

Renamo Mozambique

(foto) Nagebootste tonele van wat dekades gelede (1960) hier afgespeel het tydens die Mueda massaslagting.   Mueda is die grootste dorp wat in die Makonde plato in die noordooste van Mosambiek geleë is - dit maak deel uit van die Cabo Delgado provinsie. Staged - Actors re-enact on June 16, 2015 the 1960 Mueda massacre during… Continue reading Renamo Mozambique

Mozambique

Daar is nooit wenners in enige oorlog nie, behalwe lewensverlies, vernietiging en nog meer armoede.  Heelwat ou foto's en video materiaal in Portugees.   Same pattern follows other countries, with corruption and destruction.  Communism. 1929  Mosambiek  Mocambique Imagens de Moçambique em 1929 / Images of colonial Mozambique (Portuguese East Africa) in 1929. https://www.youtube.com/watch?v=hHtID4WI4Ds *** KLINK BEKEND… Continue reading Mozambique

Afrikaanse Hoër Meisieskool PRETORIA

PRETORIA - Trots swel by almal van ons vir die matriekuitslae van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, vir die begaafde kinders van ons volk.   Die kinders verdien 'n spesiale woord van gelukwensing, sowel onderwysers van die skool en ook die ouers, wat baie opoffer.  En as daar ander skole is, sal dit ook geplaas word,… Continue reading Afrikaanse Hoër Meisieskool PRETORIA

China in Africa and South Africa

  *Hul onversadigde mag na beheer, kontrole en minerale - wat ook die vervaardiging van wapens insluit.   Heelwat tenders is al in Afrika geplaas en bekende swart leiers is gebruik om tenders te bekom vir die bou van infrastruktuur vir die Chinese.They want land and they want control.  China's hunger for natural resources has set… Continue reading China in Africa and South Africa

Malema 2010 toespraak oor China

  Speech of Malema during 2010.  Hy was one of them, he was part of the ANC, possibly still is part of them (radical legs) - and was (is) the new start of the EFF only a false flag, to be radical, like the ANC freedom charter...  Focus on all the landclaims (registered CPAs), the… Continue reading Malema 2010 toespraak oor China

Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

*Dis byna algemene kennis dat China sy voete nie net stewig in die deur het in Suid-Afrika nie,  maar ook op die res van die kontinent.   Heelwat bekende vooraanstaande name is bekend vir hul bande met die Chinese, veral op die kontinent Afrika.  Verwys ook na die wapenskandaal in die verband.  Die ANC staan nie… Continue reading Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

The Caprivi strip

  Caprivi, sometimes called the Caprivi Strip (in German: Caprivizipfel), Caprivi Panhandle or the Okavango Strip and formally known as Itenge, is a narrow protrusion of Namibia eastwards about 450 km (280 miles), between Botswana on the south, Angola and Zambia to the north, and Okavango Region to the west.   Caprivi is bordered by the Okavango, Kwando,… Continue reading The Caprivi strip

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Border walls

Ongelooflik - EU befonds 'n 764 km grensmuur tussen Turkye en Sirië.      En hulle is nie die enigste land wat geld spandeer om grense te beveilig en mure te bou nie.  Maar sodra ander dit doen, word dit krities beskou en as onmenslik, veral omdat hierdie lande wat so bohaai opskop nie werklik… Continue reading Border walls

Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk.   Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis.  Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

EDCON

Edcon is nie die eerste besigheidsgroep wat hul deure moes sluit (as en wanneer dit gaan gebeur) nie en dit gaan ook nie die laaste een wees nie.   Daar word heelwat deure nou toegemaak en meestal as gevolg van kompetisie met China of koopkrag.  Dit kan bevraagteken word hoeveel invloed die Chinese in Suid-Afrika en… Continue reading EDCON

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk,  as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei.  Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie.   Swem gerus maar in jul eie potjie.  Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika

Onwettige voertuie

19 Desember 2018 - OP REIS - NA ZIMBABWE - Daar is 44 passasiers in 'n 22 sitplek bus, 7 is kinders.  Hoeveel is onwettig op pad na Zimbabwe, en hoeveel word weer onwettig teruggebring.  Hoeveel van die passasiers is onwettiges en op pad na hul tuiste Zimbabwe?   Hoeveel is afkomstig uit Zimbabwe of ouers… Continue reading Onwettige voertuie

Greenland China

* Die Chinese het geruime tyd gelede meer as 'n groenlig in Groenland gekry, veral met betrekking tot sekere skaars grondstowwe,  minerale en spesifiek Uranium en skaars REE.   Dis waarskynlik nie die enigste land wat al hul voortande sal gee vir REE nie - Suid-Afrika en Afrika het ook heelwat van die minerale en moenie… Continue reading Greenland China

China and Greenland

* Groenland het 'n selfregering, ondergeskik aan voorwaardes deur Denemarke, dws. hulle beheer Groenland, niemand anders nie.   Groenland is nie ten volle onafhanklik nie en word die inwoners in Groenland rondgeskommel of geslaan soos wat 'n tennis wedstryd plaasvind.   Natuurlik sal 'n land soos Amerika en selfs ander moondhede dalk bekommerd wees oor al die… Continue reading China and Greenland

Ramaphosa – ANC – China – NWO

*Ramaphosa - Brics - China - Suid-Afrika - ANC en China en hul NWO praatjies plus fisiese dokumente in parlement SA.   Waar agter is China nou eintlik?  Brics bestaan uit 5 lande, nie net China nie, maar tog is China oral in Afrika, maar ander lande is ook in Afrika, die weste ook.     Hulle… Continue reading Ramaphosa – ANC – China – NWO

Duitse Boere en klimaatstoestande

Die boere in Duitsland is besig om regsaksies teen hul regering te neem weens klimaatstoestande en leë beloftes wat nooit nagekom is nie en politieke onverantwoordelikhede.   Wanneer 'n regering so ver gaan om hulself te saboteer , is dit almal wat daaronder ly.   Aardverwarming, klimaatstoestande en veral besoedeling wat daarmee gepaardgaan. German farmers sue government… Continue reading Duitse Boere en klimaatstoestande

AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

  * Afrikaans is 'n "erkende" moedertaal in die huidige en sogenaamde "demokratiese" (kommunistiese) grondwet van Suid-Afrika, maar beloftes van erkenning is reeds voor 1990 in Dakar vergete en begrawe.  Alles het na 1994 hand-om-keer verander.   Dit is al by meer as een geleentheid uitgespreek dat Afrikaans vernietig moet word, veral op opvoedingsvlak.  Dit is… Continue reading AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

Soros and Ramaphosa

* The Presidency proudly tweeted pictures of President Cyril Ramaphosa meeting with US billionaire and liberal activist, George Soros and his son, Alexander in New York recently during September 2018. *** READ MORE - BACKGROUND George Soros & Ramaphosa Ramaposa en Verenigde Nasies Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament RAMAPHOSA ON HIS MISSION Mandela and Soros… Continue reading Soros and Ramaphosa