Die burgers, die Boere van die eens onafhanklike Boere republieke en die Afrikaner se stryd het nie gister begin en gaan beslis nie môre eindig nie. Niemand kan dit wegredeneer nie, daar was heelwat blanke liberales, veral uit die Kaapkolonie, destyds betrokke saam die Britte wat teen die Boere Republieke gekant was. Ironies dat van… Continue reading Grondwet SA en wetgewing
Kategorie: Trustgebiede/kommunale grond (ou Tuislande) (Grondeise) /Trustlands/CPAs (old Homeland) Land claims
Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
Land in South Africa - Private and communal land (CPA). Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900. Since 1840's by the British Empire and colonial rules. They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902. Suid-Afrikaners, veral die huidige regering en politici, wat hul soms uitlaat oor Blankes die meerderheid… Continue reading Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
Onafhanklikheid – Independence – British empire
British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended… Continue reading Onafhanklikheid – Independence – British empire
Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika
* Daar is heelwat beeldmateriaal en artikel wat beskikbaar is rakende Grondhervorming en grondbesettings. Grondbesettings is alles onwettig van aard. Vrae word gevra oor hoe 'n klein blanke minderheid soveel grond kan besit, terwyl daar meer as 60 miljoen burgers in die land is met bykans netsoveel immigrante wat rondom ons stede is. Die… Continue reading Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika
Het ons regtig ‘n suiwer demokrasie?
Verskeie verkiesings het sedert 1994 plaasgevind wat glo "demokraties" is - dit word soms met 'n gratis t-hempie of HOP huisie gevoer gedurende verkiesings en burgers moet korrupsie en demokrasie wat voorgehou word, sluk vir die waarheid? Wat gebeur regtig in Suid-Afrika met al die korrupsie op hoë vlak wat filtreer tot op misdaadvlak asook… Continue reading Het ons regtig ‘n suiwer demokrasie?




