SAKP dokumente - SACP documents The party of Revolution - Bolshevism - revolution and reform Locating ourselves as a revolutionary party with its historical roots in the Communist International, an international movement which came into existence in 1919, inspired by, and in the direct aftermath of the 1917 Bolshevik Revolution. Allegiance to the Communist International (also referred to as… Continue reading SACP / SAKP
Kategorie: Kommunisme / Communism
RAMAPHOSA ON HIS MISSION
Ramaphosa, het in November 2017 verklaar: "We condemn the farm killings that continue to take place in our country, Because we can never justify any form of taking of life. The farm killings must be brought to an end" - what end? Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning. Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION
Gemaskerdes
Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes
Grondwet beskerm niemand
Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie. Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds. Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is. Lees op oor Bolshevisme. Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand
Grond – Land (SA)
Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat. Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals. Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)
FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
* Daar is verskeie groepe politieke partye, nasionale en internasionale borge, besighede, organisasies asook finansiers, in Suid-Afrika sowel op internasionaal vlak, betrokke by hierdie parlementsgebou en al hul werksaamhede wat hier vooruitvloei. Meer finansiers in hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem, is betrokke. Parlementsgebou in Kaapstad - Parliament building in… Continue reading FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
Misdadigers – Criminals (SA)
Misdadigers het 'n baie lekker 7 * lewe in Suid-Afrika, veral as die president van die land, C Ramaphosa, die misdadigers beskerm in die land en ontken dat daar moorde plaasvind of plaasgevind het nie of dat daar geen grondhervorming plaasvind of plaasgevind het nie. Luister veral na die video materiaal van die IVP rakende… Continue reading Misdadigers – Criminals (SA)
South Africa is a Mafia State
* Gemeet aan al die misdaad, aanvalle, moorde, verkragtings, mensehandel, orgaanhandel, sindikate, is die gevolgtrekking niks anders as mafia status nie. Diegene in beheer en selfs hul voorgangers wat alles netso oorhandig het, sal nog sien hoe die wiel gaan omkeer. Vandag neem almal waar, daar is letterlik geen vlak van regering, waarvan SA 4… Continue reading South Africa is a Mafia State
Black Pimpernel
* Who was the Black Pimpernel? 1964: ‘Black Pimpernel’ Convicted PRETORIA, South Africa — The African nationalist leader Nelson ‘‘the Black Pimpernel’’ Mandela and seven others were convicted today [June 11] by the Supreme Court of sabotage and plotting revolution. Sentences, which could be death. . A ninth defendant, Lionel Bernstein, one of two… Continue reading Black Pimpernel
Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
* WYLE DR H F VERWOERD was eintlik 'n baie besonderse en unieke mens en het oor 'n diepere insig beskik, veral in die tydvak waarin hy geleef het. Doen maar moeite, wees geduldig want daar is heelwat inligting vervat in hierdie artikel. Daar is heelwat inligting oor ons verlede, en dit kan… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
Kommunisme COSATU en SAKP
Op 6 September 2018 verklaar Cosatu dat dit onnodig is om die Grondwet te verander om dit makliker te maak om grond sonder vergoeding te onteien nie. Moenie die baba met die badwater uitgooi nie, is hulle pleidooi. As mens die Grondwet lees en soos dit nou daar staan, kan eiendom (hetsy enige bates, aandele, besighede)… Continue reading Kommunisme COSATU en SAKP
INGRID CARLQVIST Swede en Suid-Afrika
Kliek op die skakel hieronder en luister na Ingrid Carlqvist at The Boer Project conference in Pretoria 30/8 Sweedse joernalis 2018 Tydens Ingrid se toespraak het sy namens haar regering verskoning gevra vir die Boere en Afrikaners en dat sy gedink het ons is sulke wreedaarts en kolonialiste. Tydens haar toespraak het sy haar openlik… Continue reading INGRID CARLQVIST Swede en Suid-Afrika
South Africa: Farm and Boer killings
* THE TERRORISTS ARE STEALING OUR RIGHT TO LIVE IN SOUTH AFRICA It is in THEIR constitution that all of us have a right to live in South Africa. The Struggle for Everyone's Equal Worth in South Africa (2018) Official Documentary * LISTEN TO THIS MAN FROM SWEDEN South Africa / Suid-Afrika WHITE CROSSES: 1… Continue reading South Africa: Farm and Boer killings
Ramaphosa : Trump
* Die blote aanvra vir ondersoeke na moord en grondonteiening of selfs rassisme (B-BBEE) is basiese begrippe oor moorde, rassisme wat daagliks gebeur en onteiening sonder vergoeding, veral teenoor die Boere en konserwatiewei Afrikaners. Waar is die sogenaamde ondersoeke van die Verenigde Nasies hieroor? Lande en regerings sluit dikwels ooreenkomste met hierdie rassistiese wetgewings en… Continue reading Ramaphosa : Trump
Kommunisme, voedselsekuriteit en onafhanklike gebiede vir ons as volk
Kommunisme en voedselsekuriteit is nie vennote nie. Die foto regs is ongeveer in 1922 in Rusland en skets 'n armoedige en onheilspellende gesig af van ondervoeding, wanvoeding en oorlog. Jong kinders met geen kragte in daardie tenger liggaampies nie. Dis wat ook op ons kontinent, en hier in Suid-Afrika afspeel. Lees en sien self… Continue reading Kommunisme, voedselsekuriteit en onafhanklike gebiede vir ons as volk
No Land Reform: Mineral rights to China
Me Dlamini-Zuma het 'n geruime tyd gelede beskuldigings rondgeslinger dat blankes hul grond gesteel het. Indien die persone wat so sterk voel oor diefstal moet hulle maar 'n diefstalsaak gaan open by die Suid-Afrikaanse polisiediens, en dan kan dit ook sommer verder gaan tot by die Internasionale hof. Die feite bly staan dat selfs die… Continue reading No Land Reform: Mineral rights to China












