* Wie sal ooit die TV-Debat vergeet?: André Fourie van die Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party - Maart 1992. Hy het ook beloftes gemaak wat hy nie kon nakom nie. Volksregte - Daar word interessante feite op die video genoem/vra: Het die Randse skou al ooit ons as volk gered? … Continue reading André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992
Kategorie: freedom front plus
VF+ en Afriforum – Cato Instituut
* Hier is 'n paar stukke van die legkaart wat gedeel word in die geskiedenis van die Boere volk, die Afrikaner reënboognasie, die opstel/ondersoek van die Volkstaatraad van 1994 asook Afrikaner organisasies. Eerstens die Boere volk is nog altyd 'n aparte volk al sedert 1652, hulle het hulself VRYburgers en Grensboere gevorm wat nie deel… Continue reading VF+ en Afriforum – Cato Instituut
Political Party Funding Act will promote multi-party democracy
Net nog 'n multi-party reënboognasie demokrasie party wat hul eie lede beskerm. Hulle beskerm ook hul eie denkwyse van bestuur en gemeet aan die grondwet wat FW de Klerk by Kodesa saam hulle opgestel het wat ons volk se reg tot bestaan skend - swart bemagtiging word al 25 jaar uitgeoefen. Again a party that… Continue reading Political Party Funding Act will promote multi-party democracy
Eiendom-Property
Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het. Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het. Die… Continue reading Eiendom-Property

