* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Kategorie: bruin stemme – verkiesingsfoefies
Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)
Wat is "sinvol" aan Krotoa of selfs geloofwaardig? Nog minder beteken dit iets vir ons volk se vryheid - daarom moet daar vir selfbeskikking gestem word in 2019 - stem Front Nasionaal sodat ons 'n mandaat kan verkry om dit verder te neem. Wie en wat is die Krotoa / Eva sage nou eintlik? "Die… Continue reading Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)

