* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk. Nog 'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900. Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars
Kategorie: Boere Afrikana
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules
* Nie alle blankes, oftewel Boere of hul nageslagte van die twee onafhanklike Boere republieke (Transvaal en Vrystaat) het met die 1910 Uniewording saamgestem om een land te vorm nie. Daar was immers 'n ooreenkoms, die Vredesverdrag om die oorloë te beïndig. Daar was meer as 2 Boere republieke - want almal uit die Boere… Continue reading Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules
Movies and Films / Flieks (SA)
* Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)
Protest action and the Boere
Do not under-estimate the Boere and what they can do. Not sure who the "drivers" is from this scene. Meeste protesgangers wat in ons strate rondwandel is of werkloses of immigrante, wat die rewolusie stook. Iemand wat nie ons geskiedenis van rewolusie ken nie, sal nie weet nie, maar dis presies wat oorsee in EU… Continue reading Protest action and the Boere
Kultuurskatte, geskiedenis, simbole van alle Boere republieke
* Enige volk het kultuurskatte, simbole, monumente, grafte en geskiedenis wat juis eie is aan enige volk. Die Boere volk het nie agtergebly wat dit aanbetref nie. Daar is maar soms beelde of kultuurskatte wat die uiterlike simboliseer. Om te mag onthou, is deel van enige volk se geskiedenis en waardevol. Museums, konsentrasiekampe asook die… Continue reading Kultuurskatte, geskiedenis, simbole van alle Boere republieke
Boere volk – Grondsake – Land issues
* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef. Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues




