*
Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie. Dit is ‘n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor ‘n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn. Afrikaans het nog altyd ‘n oop deur gehad tydens die Groot trek. Afrikaans is met ossewa, beeste, swartpot en kettel ingebring na vele Niemandsland gebiede, wat later as BOERE Republieke uitgeroep is. Afrikaans is ‘n nederige en warm taal wat harte omhels.

*
Afrikaans is een van die Boere volk se grootste literatuur- en kultuurskatte wat met mag en mening beskerm behoort te word, deur dit absoluut suiwer te praat, skryf, lees en bevorder. Wees trots op die Boere volk se wortels en skink ‘n beker Boere troos daarop.
Die Boere volkslede wat meegedoen het aan die Trek, was dalk arm omdat hul alles moes agterlaat, maar saam het die LIG en Woord op hul pad geskyn. Daar was oorgenoeg hartsplekkies vir Afrikaans saam Nederlands met die ossewaens en laertrek. Afrikaans het gegroei uit die lafenis van ons voorouers se voetspore oor die Drakensberge en elke Boere republiek.
Afrikaans se lig brand helder en hou die Boere volk se hele liggaam in stand en bevorder natuurlike en omgewingswelstand, ‘n beskywende en wetenskaplik ontwikkelde taal.
Afrikaans kring uit na elke vlak van ons eie volk se vooruitgang, opbou en vesting op elke gebied..
Na die Anglo-Boere oorlog, konsentrasiekampe en verskroeide aarde van die Britte en haar bondgenote, het die Boere volk uit sak en as, armoede, opgestaan en aangegaan. Al was daar armoede, dis juis dit wat ons volk gelouter het.
AFRIKAANS is ‘n trotse taal
Afrikaans se wortels loop diep in die Boere volk se harte.
Bou voort daarop om trots te wees op een van die jongste tale ter wêreld, wat selfs in ander universiteite en lande aangemoedig, gepraat word.
Om ‘n taal te vermeng met vreemde woorde, verkrag juis die taal se voortbestaan en bevorder nie meertaligheid nie. Om voorkeur te gee aan ander vreemde tale, maak juis die deure toe op ‘n eie moedertaal.
Die Liewe Vader het ons die taal Afrikaans leer ontwikkel en dis ons wat dit moet onderhou en beskerm. Dit beteken nie daar mag nie ander tale wees wat dieselfde pad loop as wat Afrikaans geloop het nie.
Dit is die taak van elke volkslid , die Boere volk, om die moedertaal Afrikaans te praat, daarmee te bewys en respek daarmee af te dwing. Vir die Boere volk word dit in Afrikaans gedoen, drome gedroom of ideale gekoester, bid, kuier, speel, lag en huil in Afrikaans. Ander volke het ook hul eie tale, tradisies en identiteite wat niemand daardeur ontken nie. Die Boere volk verskil van ander volke in Suid-Afrika.
*
BEELDMATERIAAL
TAALMONUMENT IN DIE PAARL
TAAL-ERFENIS
https://www.youtube.com/watch?v=I2BDtnchJ9Q
Die taalmonument vir Afrikaans
https://www.youtube.com/watch?v=36vbp3Mgnj4
Die taalmonument vir Afrikaans (Engels)
https://www.youtube.com/watch?v=LJ6Hb_Bbrbc
*
Die lewendige skat Afrikaans is Afrikaans
Die Boere volk het ‘n eie identiteit, taal, geskiedenis en kultuurskatte. Dus, om te braai, dink, praat, skryf, leer en droom in Afrikaans is nie die enigste tradisies van ‘n volkskultuur nie. Hierdie tradisies sluit aan by die ossewaens van ons verledes en voetspore wat dit in ons lewens agtergelaat het.
Die stig van dorpies, die uitroep van Boere republieke is ‘n lewendige bewys van die drome en ideale van ons voorgeslagte en leiers om op trots te wees.
Daar is heelwat skilderye wat die pragbeelde en sterkte uitbeeld, met die leiers en kommunikasie as versterking.
Die ossewaens en osse het hul deel gedoen, ons as nageslag van die Boere volk moet nou ons deel doen,
*
Om te braai in die lieflike, eens vreedsame omgewing is deel van die Boere volk se geskiedenis en tradisies. Die vreedsaamheid, nou en in die verlede, was en is altyd met konflik, geweld en barbaarsheid aangeval om die voortbestaan van ons volk te vernietig.
Na 1994 gaan hierdie barbaarsheid, aanvalle en moorde steeds voort, inteendeel het die Mfecane en Verskroeide aarde beleid nog nooit ophou bestaan nie.
Boere volkslede moet sorg aan die dag en nag lê, waaksaam wees om hulself te beskerm. Skep daarom geleenthede vir beveiliging vir en deur ons eie volksmense soos dit hoort.
*
Kill the Boer Kill the farmer in South Africa
Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Verskroeide aarde – Scorched earth
*
Wat is die hele slotsom wat mens kom as daar uit eie geledere en selfs ander volke, die taal Afrikaans en geskiedenis, kultuur en fisies menslik aangeval en vernietig word?
Volksmoord en etniese uitwissing
Volksmoorde en skending van menseregte
Genocide – Volksmoord
Volksmoord – Genocide
Dit word gereeld gedoen en soms word veral liberale blankes juis voorgestoot om ons volk se moraal te laat daal en sodoende word eerder van ander tale gebruik gemaak. Die moraal daal nie, maar skiet die hoogte in en is sulke insidente eerder inspirasies om die taalkwessie te vergroot. Afrikaans word op alle kontinente gepraat en word nie net in Suid-Afrika bevorder nie. Dit word nie slegs deur die Boere volk gepraat, gelees of geluister nie.
DANKIE
*
Afrikaans leef voort en is die derde grootste taal in Suid-Afrika wat nie maklik sal tuimel nie. Afrikaans is totaal en al lewendig, wat in oorsese lande gepraat, geskryf en selfs opgevoed by universiteite, organisasies en selfs besighede.
*
AFRIKAANS LEEF VOORT EN SAL ALTYD SO WEES
DZL Afrikaans – Toerbroers – Conservation
Afrikaans onderrig (education)
BOERE VOLKSGENOTE
As oorsese universiteite hierdie moontlikhede van ‘n baie jong Afrikaanse taal raakgesien het, is dit ook tyd dat ons kinders en nageslag dieselfde potensiaal raaksien.
Pogings behoort aangewend te word om dit moontlik te maak vir die kinders en nageslag om Afrikaans te behou en aan te leer. Al word daar in ander lande gewerk, word daar ook aanlyn kursusse in Afrikaans aangebied.
Wees trots op Afrikaans, dit sal altyd deel wees van ons Boere volk, ‘n Moedertaal, Geskiedenis en voorgeslagte, want as dit nie daarvoor was nie, kon niemand nou oorsee gaan werk het nie. Niemand verhoed ander om hul moedertaal te versterk nie, daarom is die bal in ons kant om te speel in Afrikaans.
*
RASSISME EN DISKRIMINASIE
Die huidige regering, die hele parlement probeer baie hard om totaal en al ontslae te raak van onderrig in Afrikaans, veral by universiteite. Voor 1994 was daar heelwat universiteite wat vir ander volke voorsiening gemaak het, maar dit word afgemaak dat dit leuens was.
Daar is selfs parlementslede wat hul onderrig in Suid-Afrika se universiteite gekry het, selfs gewerk het vir die ou regering en selfs ou Tuislande. Dit sluit selfs hospitale in. Voor 1994 was daar hard gewerk dat Afrikaans kan groei en het ander tale nie dieselfde aandag gekry nie. Dis tog logies. Dit is nie diskriminasie of rassisme om moedertale te versterk en uit te bou nie.
*
Swart bemagtiging, rassisme en diskriminasie
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Vandag word streng gehou by die voorkeur van SWART bemagtiging en gebou (AFGEBREEK) aan al hierdie opvoeding instellings, want daar is meer protesaksies as wat daar geleer word.
Skole en universiteite is al sedert 1994 so ontstig, geplunder en totaal vernietig. Sommige skole is baksteen vir baksteen afgebreek, waar leerders nie kans sien vir studies nie (en dis nie as gevolg van Afrikaans nie. Dis omdat hulle nie die wilskrag het daarvoor nie, want steel is makliker. Korrupsie is makliker. Misdaad is makliker.
Die BOERE is hier om te bly en sal steeds in hul miljoene Afrikaans praat, ten spyte van kritiek of diskriminasie van ‘n ANC regering om ons as Boere volk uit te wis.
Swart bemagtiging en regstelaksies, die onveilige toestande druk ons blankes, die Boere volkslede dalk in ‘n blik, maar dit hoef nie vir altyd in daardie blik te bly nie. Diegene wat armes kan ophef, doen dit met kursusse en studiemateriaal, waar moontlik. Dis belangrik om na ander minderbevoorregte volkslede om te sien.
Daar is ook baie wat diskrimineer teenoor Afrikaans en dink ons wat dit praat word deur vreemde katte ingedra. Nee, beslis nie katte nie. Die grootkop wat dink hulle kan Afrikaans breek, werk vir universiteite wat eens deur ons geld en ons voorgeslagte gebou is. Nou word minderwaardigheids-komplekse ingespan om Afrikaans af te breek.
Wat word bereik hierdeur, met al die deure wat sommiges probeer toeslaan in elke burger se gesig? Hiermee word daagliks houe toegedien om die totale ekonomie te laat ineenstort. Andersinds, moontlik om ons studente wat hul waardigheid behou het, uit sal styg en wat oorsee moet gaan leer, maar dit breek nie ons ware Geskiedenis af nie. Diegene wat oorsee gaan leer het, welgedaan, want baie vorder uitstekend op oorsese standaarde. Maar moenie Afrikaans en die wortels van ouers en grootouers vergeet nie. Behou en klou vas aan Afrikaans.
Sommige is erger as rotte, muskiete- en vlooiplaag en word as ‘n oorlas en lastigheid beskou. Selfs diere verstaan Afrikaans.
*
Afrikaans – Jonathan Jansen – diskriminasie
Kilt NGO – Gill Marcus – PIC commission – Steinhoff and others – Afrikaans
*
*
*
Leer meer oor Afrikaans en ook ander tale. Skep geleenthede en dit kan opsigself weer deure oopmaak, besighede en werksgeleenthede skep vir volksgente. Almal moet kommunikeer, daarsonder is dit Babel, waar niemand mekaar kan verstaan nie.
How To Teach Yourself Afrikaans – And Why It’s Worth It
*
Oorsee – dit gaan lank terug, behou in Afrikaans
Die Instituut vir Asiatiese en Afrikastudies aan die Lomonosov Moscow State University doseer Afrikaans sedert 1986 en selfs Zoeloe word ook sedert 1991 in klein groepies van 10 studente bevorder. Hulle studeer vir ‘n vierjarige voltydse baccalaureusgraad, met die opsie van ‘n tweejarige meestersgraad. Een student het Afrikaans by die Russiese Staatsbiblioteek geleer waar hulle boeke gehou het wat voor 1959 gepubliseer is “toe die Sowjetunie nog diplomatieke betrekkinge met die Unie van SA gehad het”.
*
Die ander sy is waarvoor ons as Boere volk blameer word is dat ons die Apartheidswetgewing en aparte gebiede daargestel het. Dis totaal en al verkeerd.
Apartheid is deur die Engelse oorheersing begin, reeds sover terug as 1850.
Lord Shepstone het sy beleid van aparte gebiede ingestel in 1854, met toepaslike wetgewing vanuit London. Toe was Dr Verwoerd nog nie eers gebore nie. Rhodes het aparte gebiede in die Kaapkolonie ingestel met behulp van wetgewing in 1894.
Nog ‘n verdere leier, Alfred Milner is gebore op 23 Maart 1854 te Giessen, Hesse-Darmstadt, Duitsland. Hy was betrokke by die Anglo-Boere oorloë en ook aparte gebiede wat hulle bly skep het, nie net in suidelike Afrika nie, maar oral waar daar Britse kroongebiede, reservate en kolonies ontstaan het.
Boere volksvryheid – Boere republieke
Die voorgeslagte uit die Boere republieke is verkeerdelik in die Unie van Suid-Afrika ingedwing, nadat ons reeds onafhanklike lande was. Milner het gesorg vir verdere onderdrukking van veral die Boere in die twee Boere republieke.
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
https://biography.yourdictionary.com/alfred-milner
GESKIEDENIS
Mense, en veral swartes, ander in Suid-Afrika en selfs oorsee is eevoudig te lui om te gaan ondersoek instel oor wat die swartes / ander en veral die ANC en EFF kwytraak oor Boere en veral Afrikaans.
Afrikaans is nie ‘n onderdrukkertaal nie, swartes het geleentheid gesoek om klippe te gooi en geboue af te brand.
In 1954 is die swartes se opvoeding, deur die Unie van Suid-Afrika, wat deur London beheer is, op wyle Dr Verwoerd afgedwing. Alles is onder die vaandel van Britse Statebond uitgevoer, ook die Unie van SA.
Niks het enige swart groep verhoed om hul eie tale te bevoordeel of op te skerp nadat die Britte en kerke, hulle gedurende koloniale tydperk tot 1954, in Engels onderrig het. In daardie jare het die meeste van die ander areas, soos die ou Transvaal en Vrystaat, meestal slegs oor Afrikaanse skole en universiteite beskik.
Kerkgenootskappe het die Engels vir die Britse statebond behartig, nie die Boere nie.
Onderwysinrigtings het vir jare op Afrikaans gefokus, want dit was onafhanklike Boere gebiede, nes die swartes en ander hul Kroongebiede en Reservate gehad het.
Swart Reservate het na 1961 Tuislande geword met die ook op volle onafhanklikheid. Reservate is geskep voor 1850 reeds deur swart volksgroepe, wat ook nie wou saam bly in een gebied nie. Hul voorgangers het alles beset, geen grond is aangekoop deur hulle nie.
Na Kodesa en 1994 en vandag is dit steeds die geval. Hulle bly dan steeds apart in aparte gebiede in Trust en CPA gebiede. Slegs hulle mag daar woonagtig wees of werk in gebiede wat hulle sin is.
Daar was nie regtig op daardie stadium op Engels gefokus nie, omdat ons voorgeslagte ook deur die Engelse onderdruk is weens Afrikaans. Buitendien, niemand het in enige swart leier of onderwysers se pad gestaan om hul eie skole te begin nie.
Die feite is hulle wil alles gratis ontvang om eenvoudig af te brand soos hulle na 1994 gedoen het.
Die Paswet is ook deur die Britse Lord Caledon begin in 1809 en nie die sogenaamde Apartheidsregering van 1948 of ons na 1961 nie. Buitendien, almal vandag volg dieselfde maatreëls van identiteit dra by jou. Almal dra ‘n bestuurslisensie wat die drywer sowel as tipe lisensie identifiseer. Meeste groot organisasies, parlement, munisipaliteite, besighede en mynmaatskappye vereis ook identiteitskaarte sowel besoekerskaarte om in die gebou in te gaan
https://www.quora.com/Why-is-the-Afrikaans-language-blamed-for-apartheid-but-English-is-not
*
*
Sir Evelyn Baring (1903 – 1973)
https://www.britishempire.co.uk/maproom/kenya/evelynbaring.htm
https://journals.uair.arizona.edu/index.php/jaei/article/view/19145
*
https://www.quora.com/Why-is-the-Afrikaans-language-blamed-for-apartheid-but-English-is-not
https://threadreaderapp.com/thread/1273132740142120961.html
India
https://www.hrw.org/reports/2001/globalcaste/caste0801-03.htm
*
BEELDMATERIAAL
Die Boere in Patagonie
https://www.youtube.com/watch?v=2G_3H_HgXHc
Boere praat steeds Afrikaans
https://www.youtube.com/watch?v=6h39nq0KqHs
*
VERWANTE ARTIKELS EN INLIGTING
DZL – Afrikaans – Toerbroers – Conservation
Afrikaans – Jonathan Jansen – diskriminasie
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] INLIGTING EN ARTIKELSAfrikaans se kragtige lewensligJonathan Jansen – […]
LikeLike