Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

*

Almal noem dit die beste grondwet in die wereld – wat aangedui word as die ‘hoogste reg’ in die land.   Maar almal glo beslis nie wat op die stukkie papier staan nie.    Nie almal het steun aan die 1996 Grondwet gegee of was ten gunste daarvan nie, omdat dit vandag die Boere volk se menseregte, selfs op internasionale vlak skend.   Dit gebeur nie net op een terrein nie.  Swart bemagtiging en regstellende aksie is diskriminerend en rassisme, wat selfs op internasionale regerings afgedwing word.

Jou reg, jou verantwoordelikheid!

*

Gedurende 1993 was daar ‘n dokument aan die ANC voorgehou vir ‘n regstaat konsep.    Dit is een van die groot redes hoekom daar so baie sake op die rol is en nooit enige oplossings kom met die misdade en korrupsie nie.

Die dokument is opgestel deur die Broederbond se jeugliga, Ruiterwag.   Hulle bestaan al lankal.

Vandag betaal almal dat dit hop vir hierdie regstaat konsep en is daar min sake wat gewen word of ons menseregte herstel.  Hoeveel veediefstalle, moorde en aanvalle is al ooit opgelos? 

Wie betaal al die regters en hofsake, die geboue, salarisse van administratiewe personeel, die polisie en ondersoek beamptes, en die lys gaan net voort.   Belastingbetalers.   Meeste van die onkostes het ook BTW op wat aan die regering oorbetaal word.  Dus, as daar aanvalle, hetsy plase, eiendom of huise plaasvind met mediese uitgawes of versekering, is daar baie wat aan die regering oorbetaal word.

*

Dokument ter sprake

“‘n Moontlike staatkundige model vir Suid-Afrika” (“A possible constitutional model for South Africa”), was released.

According to press reports, this was formulated by the Ruiterwag, the youth group of of the Broederbond.  Only men.
Die Ruiterwag is ‘n geheime organisasie, geskep deur die Broederbond in 1958 as ‘n jeugvleuel. Uitgesoekte jong, manlike Afrikaners onder die ouderdom van 35 kan lede van die organisasie word.

*

Dit het voorstelle vir ‘n moontlike grondwetlike model vir Suid-Afrika bevat en is aan die Ministeriële Komitee oor Onderhandelinge van die Kabinet voorgelê. Die belangrikste kenmerk van die model was die voorstel vir ‘n tweekamerparlement, ‘n laerhuis met ‘n algemene kieserslys en ‘n hoërhuis met streek- en groepverteenwoordiging.

Die uitgebreide debatte binne die Broederbond oor moontlike grondwetlike modelle het verseker dat dit nie onverhoeds betrap is deur die nuwe rigting wat F W de Klerk ingeslaan het nie. Sy noue bande met die organisasie (een van sy vertrouelinge, Gerrit Viljoen, is ‘n voormalige voorsitter van die Broederbond) stel hom in staat om die AB as ‘n “politieke boodskapper” vir die Afrikanergemeenskap in die algemeen te gebruik. Waar die Broederbond die NP in die verlede voorafgegaan het, het De Klerk nou gesinchroniseer.

https://omalley.nelsonmandela.org/index.php/site/q/03lv02424/04lv02730/05lv03188/06lv03190.htm

The Ruiterwag  is a totally secret organisation, created by the Broederbond in 1958 as a youth wing. Selected young, male Afrikaners under the age of 35 can become members of the organisation.

It contained proposals for a possible constitutional model for South Africa and was presented to the Ministerial Committee on Negotiations of the Cabinet. The most important characteristic of the model was the proposal for a bicameral parliament, a lower house with a general voters’ roll and an upper house with regional and group representation.

The extensive debates within the Broederbond about possible constitutional models ensured that it was not caught unawares by the new direction taken by F W de Klerk. His close ties with the organisation (one of his confidants, Gerrit Viljoen, is a former chairman of the Broederbond) enable him to use the AB as a “political messenger” for the Afrikaner community in general. Whereas the Broederbond preceded the NP in the past, De Klerk has now synchronized.

https://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2010000200011

*
Klugspel

Vervolgens word verneem, dit is die hoogste gesag en reg vir die ANC en hul radikale asook liberaal verligte Afrikaner partye, maar beslis nie vir minderheidsvolke teen wie daar op elke moontlike vlak gediskrimineer word met meer as 115 wetgewings en selfs dieselfde grondwet word dit voorgestaan.   Daar is ook heelwat eensydige uitsprake oor rassisme en diskriminasie.

Die hoogste gesag, want die 1996 ‘demokratiese grondwet’, stem ooreen met die 1955 manifes van die PAC-ANC-SAKP.  Oorsese regerings onderteken gereeld memorandums van ooreenkomste en eerbiede ook dieselfde dokument wat hulle aanvaar het om teen alle blankes te diskrimineer.

Daar word verkondig daar is afgestap en weggestap van afsonderlike gebiede, tog het meer as 10 swart stamme hul eie tradisionele gebiede behou, hetsy in Trustgebiede of CPA’s.   Daar is oor die 5000 plase deur regering aangekoop met belastinggeld en staatskas.   Al hierdie Trustgebiede en CPA’s, het groot inkomstes uit die staatskas verkry, en die 8840 tradisionele leiers ‘n groot vet maandelikse inkomste, met byvoordele veral vir die vroue ensovoorts.

Die 1996 maak slegs voorsiening vir rassisme, diskriminasie en die Boere volk word hierby uitgesluit.   Indien ‘n grondwet van ‘n land staatkundig demokraties en onafhanklik is, sou dit alle bevolkingsgroepe ingesluit het en beslis ook nie teenoor die klein minderheidsvolk –  die Boere volk daarby uitsluit.

Dus, hoe kan daar beweer word dit is demokraties, as dit feitlik ooreenstem met die 1955 handves van die ANC se kommunistiese agenda om alles te beheer en te regeer?   Hoe  kan daar van ‘n Handves van Menseregte gepraat word as ons as Boere volk  se regte al sedert 1994 geskend word.

Die regering noem hulself regverdig, as leiers sing :   “Kill the Boer, Kill the farmer” of “Bring my machine gun” of dat ons “paddas in hul kookpot is”, net soos wat die Kommuniste hul geleer het in Rusland universiteit.   Dat slim advokate hiermee dus kan saamstem en nie kan onderskei wat die skending van ons menseregte is nie, is ‘n angel wat steeds sedert 1990 daar is en ons al ons menseregte en selfs ons identiteit op ‘n skinkbord aan kommuniste oorhandig is.

FW en hul liberale Afrikaners  staan gedurig trots terug, maar dis nie net hy wat die grondwet geskryf of onderhandel het nie.   Voor 1994 was daar al sprake dat ons as BOERE volk ons eie gebied (selfbeskikking) sou verkry, en ons is eenvoudig onder ‘n liberale en klassieke liberale kombers toegevou.    Dis juis hier waar al ons menseregte aan flardes is om nie net ons volk totaal en al ekonomies te ontmagtig nie.

FW de klerk het GEEN mandaat gehad om die land te oorhandig aan kommuniste nie.    Dis die gemors waarin ons sit vandag met die hewige misdaad, moorde en aanvalle teenoor ons wat nie in staat is om te emigreer nie.   En dan ontken leiers soos Ramaphosa aanvalle en moorde op ons volksgenote.

Hoekom moet ons emigreer as die Boere republieke ons land is, of daar is dele van hierdie land wat 100% ons sin is en niemand het die grondgebiede gesteel nie.   Dus waarom moet leiers ons nie net afkraak nie, maar geen steen word aangewend om dinge te verbeter nie, maar ons is in ‘n misdadigernes gegooi, danksy mandaat wat geen mandaat was nie.

*

*

DIE SOGENAAMDE DEMOKRATIESE STELSEL

Die Suid-Afrikaanse Grondwet

Die SA Grondwet veronderstel om die belangrikste dokument in ons land te wees – maar daar is baie kinkels in hulle demokrasie, daar word openlik teenoor Boere volk gediskrimineer, ook om eiendom sonder vergoeding te onteien.   Selfde gebeur in Palestina vandag – daar word bomme gebruik om dit uit te voer.   Dit is ook volksmoorde wat aan die gang is.

Die Handves van Regte

Die Suid-Afrikaanse Grondwet sê baie dinge, alles gebaseer op die sogenaamde fundamentele waardes waarop Suid-Afrika gebou word – waardigheid, gelykheid en vryheid.   Wat dit nie is nie.  Daar is geen vryheid vir die Boere volk  nie.   Hulle is reeds hier van 1652 af.    Een van die belangrikste dele van die Suid-Afrikaanse Grondwet is die Handves van Regte, wat in Hoofstuk Twee van die Grondwet gevind word.  Sover het die grondwet al ons regte geskend.

Liberaal verligte Afrikaners wat help bou het aan die stukkie papier moet maar gaan oplet in hul kommunistiese klas van 1955, want dis waar dit vandaan kom.

Die Suid-Afrikaanse Grondwet

*

Die Handves van Regte: 10 belangrike regte wat allesbehalwe dit is wat uitgevoer word in die praktyk.

Hier is ‘n lys van 10 belangrike regte wat jy het en van bewus moet wees.  Alle mense is eer en respek waardig. Onder die Handves van Regte het almal in Suid-Afrika die reg om hul waardigheid te respekteer en beskerm.   Gelykheid is die grap van meerderheidsregering om ons by te kom.

1) Gelykheid

2) Menswaardigheid

3) Vryheid en sekuriteit van die persoon

4) Vryheid van godsdiens

5) Vryheid van uitdrukking

6) Behuising

7) Gesondheidsorg, kos, water, sosiale sekerheid

8) Kinders se regte – sluit ook al die ander regte hierby in

9) Onderwys

Die Boere volk lede, wat hul werk verloor het as gevolg van rassisme en diskriminasie, (wetgewings) het nie net verarm nie, maar bly onder bome en onder swart sakke.   Hospitale en kliniekdienste is uiters swak en beteken niks.   Sommige het geen toegang tot enige gesondheidsdiens nie.   Die Boere volk se menseregte word op meer as een manier geskend – vir hulle het ons geen regte om onsself te verdedig nie.  Duur hofsake lei soms tot niks.   Reg tot lewe is net ‘n blyspel vir die onderdrukkers, moorde en aanvalle word ten sterkste ontken deur die leiers van die land.

Die Boere volk se regte word deur verskeie wetgewings geskend.   Daar word met oor die 115 wetgewings en grondwet teenoor die volk gediskrimineer met rassisme.  Gelykheid bestaan nie in hul woordeskat nie. Rassisme neem ons Boere volk se menswaardigheid weg.    Misdaad en aanvalle word internasionaal ontken en dit skend al ons menswaardigheid.  Ook op internasionale vlak word elkeen geskend.  Ons word gestroop van ons kultuur, geskiedenis, opvoeding in ons taal Afrikaans, omdat hulle ons kinders dwing om in Engels onderrig te ontvang.    Meer immigrante uit Afrika het toegang tot HOP huise as die Boere volk wat geen inkomstes het nie.   Om aksie te neem na iemand wat reeds bevooroordeeld en rassisties is, skend reeds die Boere volk se regte.

Die Handves van Regte – belangrike regte

*

VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS

Sandkorrel Hartklop

Codesa Constitution  –  Kodesa Grondwet

Kodesa se liberale en kommunistiese grondwet skrywers

ANC  –  Freedom charter 1955

1955 ANC Freedom Charter

Boere volk se deelname in Suid-Afrika

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Grondwet SA Constitution

Nuremberg codes –  SA Constitution –  Grondwet

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Wetgewing is slegs teen alle blankes opgestel en deur parlement goedgekeur:

Human Rights Whites/Menseregte – blankes

Black Pimpernel

Kommunisme COSATU en SAKP

Skending van Menseregte

THABO MBEKI IS SAAM WIE OM DIE TAFEL (KODESA OOK)

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies – ABN

DAAR WAS NIE INTERNET EN SOSIALE MEDIA NIE

Secret talks before 1994

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Liberale denke na 40 jaar

DIE BRANDPUNT IN KAAPSTAD

PARLEMENT – ELKEEN WORD ONDER DIE GRONDWET INGESWEER

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

7 gedagtes oor “Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie”

  1. […] Generaal Mkhwanazi 2011Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE IndexCR17Rassistiese Eskom oorlogkamersKodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywersConstitution  –  Grondwet (SA)SA grondwet SA constitutionGrondwet SA ConstitutionGrondwet 1996 en sogenaamde demokrasie […]

    Like

Lewer kommentaar