*
Hierdie lied “Kill the Boer, kill the farmer”, is meer as net ‘n sing en dans byeenkoms, maar ‘n opsweep gesang om nog meer aan te hits om moorde en onreg te pleeg. Die doelwit is uiteindelik die uitwissing van ‘n spesifieke minderheidsvolksgroep in SA. Daarmee saam kom kultuur, taal, tradisies, rassisme en diskriminasie teenoor daardie spesifieke volkslede wat minderheid vorm in Suid-Afrika. Hulle, die sprekers en leiers, het die seënwense van regerings, parlement, ministers, die regsbank sowel elke regering van ander lande wat in Suid-Afrika verteenwoordig is.
*
Die gelykheidshof wat beslis het dat die lied, vryheid van spraak en deel van geskiedenis is, is totaal verkeerd, net soos hul verkeerd is oor die ou vlag wat verbied is. Alles word eensydig teenoor een spesifieke volksgroep gedoen. Die Boere sing nie om swartes te vermoor en hits geweld aan om hulle te vernietig nie. Die leiers of sprekers, wat dit aanhits is doelgerig daarmee en hierdie het niks met vryheid van spraak of geskiedenis te doen nie. Dan spreek vorige leiers van die anc hul uit en klas dit as ‘n sogenaamde vryheidslied.
Waarvoor word dieselfde vryheidslied gesing as hulle reeds alles beheer en daarna vernietig het.
Buitendien, leiers se uitsprake stem nie ooreen nie. Jong kinders het in Wes-Transvaal gedans om mense te vermoor en kyk wat het in 2015-16 met al daardie dorpies gebeur. Die jonges was vooruit gestuur om selfs gastehuise se drank bymekaar te maak. En dan noem hulle dit ‘n vryheidslied. Hierdie jonges was nie eers daar voor 1994 nie. So hulle lieg openlik.
Wat kwellend is. Nie een land se liberale regering of president of enige verteenwoordiger, het hulle al ooit teenoor hierdie moordadige lied of moorde uitgespreek teenoor ‘n minderheidsvolk nie. Nog minder plaasaanvalle en moorde. Dis siek hoe terreurdade gesteun word. Ons is op ons eie. Daardie regerings moet onthou, hul tyd kom, en die wiel sal en gaan draai.
‘n Gesang, “kill the Boer kill the farmer”, is nie ‘n vryheidslied of selfs ‘n vieringslied nie, maar daardie mense word gebruik om te sing wat hulle wil doen sedert hulle dit in 1990 begin het. Hulle handgebare wys dit ook en uitsprake van Malema spreek dit uit wat ervaar word soos wat Makoba dit uitgespreek het.
Kill the Boer, ook bekend as Dubula iBhunu, is in die vroeë 1990’s deur Peter Makoba gewild gemaak. Mokaba, ‘n leier van die African National Congress voor die einde van Suid-Afrika se rassistiese apartheidstelsel van rassesegregasie.
In sy eie woord het hy gesê dat hulle geen magsdeling met die Boere wil hê nie. Luister homself uit in sy beeldmateriaal. Ons Boere wou ook nie magsdeling gehad het nie, maar dit wat ons vandag het, is deur liberaal verligte blanke AFRIKANERS EN AFRIKANER ORGANISASIES, op ons afgedwing nes hulle die Anglo-Boere oorloë en Britse helkampe op ons voorsate afgedwing het. Dis alles deel van volksmoord – word wakker.
Laat die Boere republieke herleef en herstel dit 100%. Daar is nie net twee Boere republieke nie, maar 15 waarvan kennis gedra word.
Verskeie leiers en sprekers sing die lied, juis om geweld aan te hits teenoor ons volkslede. Hou op om die spul werk te gee of te voed/klee. Hoekom word juis diegene gevoed en klee wat ons plaasboere en families aanval. Verskaf werk aan volkseie mense.
*
Beeldmateriaal:
Vals fronte
Peter Mokaba – Chant to kill the Boer and Farmer
Hulle het reeds die mag in die hand en die land en tog, sing hulle vermoor die BOER . Omdat swart volkere gesamentlik in die meerderheid is en die land beheer, die regsbank ook. Verwys na die grondwet van 1996.
GEEN verdeling om enige mag te deel nie.
Dit wat hulle demokrasie noem, vermoor ons uit.
https://www.tiktok.com/@wakhe_vatsha/video/7193443562631990534
*

*
KILL THE BOERS
In Peter Mokaba se voetspore
MANDELA
*
South Africa-Mandela Attacked Re ‘Shoot To Kill’
*
Nelson Mandela sings about killing whites
*
Racist songs by the ANC and Nelson Mandela- Part 2 of 2
*
ZUMA
Jacob Zuma sings kill the Boer song
*
RAMAPHOSA AT THE UN – IN DENIAL
Brutale moorde Brutal murders South Africa-Suid-Afrika
Vir wie is hy bang, hulle beheer en vernietig dan alles?
Ramaphosa se militante oproepe
*
MALEMA
2018
*
June 2018
Julius Malema singing “Shoot to kill
https://www.youtube.com/watch?v=QswwY0yr0fw
*
Julius Malema’s response to the “Indian Question!!”
*
Visvin Reddy on Malema’s controversial Indian statement
*
Maak nie saak wat die uitspraak van die gelykheidshof is of was nie, dit beteken nie die hof is regverdig en reg nie, want hulle is nie.
Dit is opruiend, aanvallend, aanhitsing en diskriminasie teen die Boervolk. Die Boere is nie net landbouers nie, maar ‘n hele volk, daarom word daar gereeld gesange gesing en met hul handgebare voer hul haatdraende en opruiende uitsprake daaroor uit.
Dieselfde het met die Anglo-Boere oorlog gebeur, daarom het Brittanje en haar kaders duisende kilometers gereis om met ‘n handjievol Boere te kom oorlog voer, asook om te verseker die vroue en kinders sterf in haglike omstandighede in helkampe. Alle voedsel is vernietig.
Grootliks was daardie oorlog oor grond en minerale. Vandag gaan dit steeds daaroor. Dit gaan oor die reg van Boere tot gebiede en grond (met minerale) wat regtens aan hulle behoort. Hierdie oorlog teenoor die Boere het nog nooit opgehou nie. Daarom was daar onafhanklike BOERE republieke.
Verskroeide aarde – Scorched earth
Hulle het nie van die apartheidstelsel gehou wat hulle voorouers saam die Britse regering ingestel het nie, maar die meeste van hul stamme woon steeds apart van mekaar in hul eie CPA’s en Trustland (voorheen bekend as reservate, tuislande en kroonlande). Grond is deur hul voorgeslagte beset en nie deur enige BOER nie. Geen Boer het hul in die gebiede ingedruk nie. Die Britse statebond beheer almal in suidelike Afrika.
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid – British rules
Die apartheidstelsel is geskep deur Shepstone (1854) en Rhodes (1894), nie ons nie. En dit is nog steeds daar in 2023 en daar is meer as 8840 tradisionele leiers.
Traditional leaders South Africa: 8840
Met grondeise deel hulle ook nie hul aparte grond, gebiede en inkomste aan die ander stamme of met enige van die Boere volk lede nie. Maar hulle het almal verwag dat die belastingbetalers hulle, hul gebiede en die duisende tradisionele leiers, met grondeise en stamgronde moet onderhou. Baie verskillende wetgewing en huise is sedert Kodesa en 1994-verkiesing deur hulleself geskep. Maar hulle haat die Boere en die boere.
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Hulle het reeds die regering en alle vlakke van regering, sowel alle staatsentiteite, maar wil nie die mag met hul sogenaamde vyande, die Boere, deel nie.
Hulle wil niks deel nie, maar het intussen alles geëis wat sedert 1910, 1948-1994 opgebou is. Dit wat hulle op ‘n skinkbord gekry het, is reeds 90% of meer verwoes.
*
This song “Kill the Boer, kill the farmer”, is more than just a singing and dancing gathering, but a rallying chant to incite even more to commit murders and injustice. To wipe out a specific people. They have the blessings of governments, parliament, ministers, the judiciary as well as every government of other countries represented in South Africa.
The equality court ruling that this is freedom of speech and part of history, just a chant, is totally wrong, just like they are wrong about the old flag being banned. Farmers don’t sing about killing blacks and incite violence. They are the ones who don’t know what freedom of speech or history is. And the inflammatory meetings of the politicians are not listened to. And then previous leaders of the anc speak out and classify it as a battle song. What struggle are they still waging if they already control and destroy everything.
No matter what the verdict of the courts is, it does not mean the equality courts are fair and just, because they are not. It is inflammatory, offensive, incitement and discriminates against the Boer people, a minority in South Africa. The Boers are not only farmers, but a people, that is why hymns are often sung and with their hand gestures they make hateful and inflammatory statements about it.
The same happened with the Anglo-Boer war, which is why Britain and her cadres traveled thousands of kilometers to come to war with a handful of Boers. Largely that war was over land and minerals. Today it is still about that. It is about the right of Farmers to areas and land (with minerals) that rightfully belong to them. This war against the Boer people has never been stopped.
A chant, kill the Boer kill the farmer, is not a celebration, but those people to sing what they want to do since they started it in 1990. Kill the Boer, also known as Dubula iBhunu, was popularized in the early 1990s by Peter Mokaba, a leader of the African National Congress ahead of the end of South Africa’s racist apartheid system of racial segregation. In his own word he said that they do not want any power sharing with the Boers.
They did not like the apartheid system, but most of their tribes are still living separately from each other in their own CPA ‘s and Trustland (previously known as Reserves, Homelands and Crownlands). The apartheid system was created by Shepstone (1854) and Rhodes (1894), not us. And, it is still there in 2023 and there are more than 8840 traditional leaders.
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede
With landclaims after Kodesa and 1994 elections, they also do not share their separate land, areas and incomes to any of the other tribes or with any of the Boer people. But they all expected that the tax payers must maintain them, their areas and the thousands of traditional leaders, with landclaims and tribal lands. Many different legislations and houses, were created since Kodesa and 1994 elections by themselves. But they hate the Boers and the farmers.
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
They already have the government and everything, but do not want to share power with their so-called enemies, the Boers. They don’t want to share anything, but have meanwhile claimed everything that has been built up since 1910, 1948-1994. What they found on a golden tray in 1994, is already 90% or more ruined.
Khoi San people and leaderships legislation
Traditional houses – South Africa
Traditional land and leaders – landclaims
Development of One Plans& – Ramaphosa
*
Wat behels dit?
Terrorisme en sabotasie
Ander bronne
2012
https://nolstuijt.wordpress.com/2012/07/13/why-does-zuma-order-whites-killed/
ZUMA SINGS KILL THE BOER
https://www.youtube.com/watch?v=femMZ7Hu6dQ
*
(Google) Engelse vertaling van Aw Dubul’ibhunu
Ayasab’ amagwala (die lafaards is bang)
dubula dubula (skiet skiet)
ja
dubula dubula (skiet skiet)
ayasab ‘a magwala (die lafaards is bang)
dubula dubula (skiet skiet)
aaa joh
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
ontsag mamma ndiyekele (moeder laat my wees)
ontsag mamma iyeah (o ma)
ontsag mamma ndiyekele (moeder laat my wees)
ontsag mamma iyo (o ma)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
Ayasab’ amagwala (die lafaards is bang)
dubula dubula (skiet skiet)
ja
dubula dubula (skiet skiet)
ayasab ‘a magwala (die lafaards is bang)
dubula dubula (skiet skiet)
iii joh
dubula dubala (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
ontsag mamma ndiyekele (moeder laat my wees)
ontsag mamma iyo (o ma)
ontsag mamma ndiyekele (moeder laat my wees)
ontsag mamma iyo (o ma)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
Ziyarapa lezinja (hierdie honde verkrag)
dubula dubula (skiet skiet)
ja ja
dubula dubula (skiet skiet)
Ziyarapa lezinja (hierdie honde verkrag)
dubula dubula (skiet skiet)
ja iiijo
dubula dubula (skiet skiet)
Aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
Aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
Aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
Aw dubul’ibhunu (skiet die Boer)
dubula dubula (skiet skiet)
Ayasab’ amagwala (die lafaards is bang)
Dubula dubula (skiet skiet)
Ai ja
Dubula dubula (skiet skiet)
Ayasab’ amagwala (die lafaards is bang)
Dubula dubula (skiet skiet)
Ai ja
*
English translation of Aw Dubul’ibhunu
Ayasab’ amagwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
ayeah
dubula dubula (shoot shoot )
ayasab ‘a magwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
awu yoh
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyeah (oh mother)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyo (oh mother)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Ayasab’ amagwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot )
ayeah
dubula dubula (shoot shoot)
ayasab ‘a magwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
iii yoh
dubula dubala (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyo (oh mother)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyo (oh mother)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Ziyarapa lezinja (these dogs are raping)
dubula dubula (shoot shoot)
ay iyeah
dubula dubula (shoot shoot)
Ziyarapa lezinja (these dogs are raping)
dubula dubula (shoot shoot)
ay iiiyo
dubula dubula (shoot shoot)
Aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Ayasab’ amagwala (the cowards are scared)
Dubula dubula (shoot shoot)
Ay iyeah
Dubula dubula (shoot shoot)
Ayasab’ amagwala (the cowards are scared)
Dubula dubula (shoot shoot)
Ay iyeah
https://www.iol.co.za/news/south-africa/english-translation-of-aw-dubulibhunu-479503
*
Contact Admin
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] om die Boere volksgenote afgebreek en te vernietig met sogenaamde liedere en swart bemagtiging.Vermoor die Boer lied – Kill the Boer songSwart bemagtiging Inhoud B-BBEE IndexRacism and Discrimination South Africa*Groot hoeveelhede […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer songCorruption – Bosasa – Guptas – Armsdeals – etcState capture – Zondo commission – Molefe – Gigaga – Guptas […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] dit ten uitvoer gebring het. Dis juis swart leiers wat ook geweld aanhits om Boere te vermoor.Vermoor die Boer lied – Kill the Boer songDis hulle wat agter die oorloë in Afrika sit, nie net om grondgebiede in te palm nie , maar alle […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] it can happen all at once. That was stated also by world speaker, Dr Stanton.Kill the boer songVermoor die Boer lied – Kill the Boer songKill the Boer Kill the farmer in South AfricaRegstellende aksie = Affirmative Action – […]
LikeLike
[…] Genocide is a process that develops in ten stages that are predictable but not inexorable. At each stage, preventive measures can stop it. The process is not linear. Stages may occur simultaneously. Logically, later stages must be preceded by earlier stages. But all stages continue to operate throughout the process. To attack, torture and kill. Those killings and attacks are horrors.Kill the boer – songVermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] INLIGTINGPolitieke skip in SAKommunisme SA 2021 Communism2021 BillionairesCPAs in SA – 2021Vermoor die Boer lied – Kill the Boer songKill the Boer Kill the farmer in South AfricaHerstel van Boere republieke en Boere volkHerstel van […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – “Kill the Boer song” […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer songKill the Boer, kill the Farmer […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike
[…] Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song […]
LikeLike