* Sonder 'n Groot Trek, die verskeie groepe en al hul ossewaens met osse en ander diere, sou daar geen stryd vir ons gewees het vir vryheid nie. Sonder elke veldslag van die Boere vegters, sou daar geen hoop en toekoms vir die nasate gewees het van die Boere volk nie. Sonder die onafhanklikheid van… Continue reading Paardekraal monument, Krugersdorp
Kategorie: Vrystaat – Freestate
Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae
* Die Boere volk is enig in hul soort en elke spanlid van die Boere Republieke waaraan hul behoort is hul trots, kultuur en samesyn. Waarskynlik beskou elke volk hul as uniek, en ons Boervolk is nie anders nie, want ons verskil hemelsbreed van die res om ons. Dit is hoe dit hoort, volkswortels… Continue reading Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae
Vliegtuig 1911 Vrystaat
* In 1907 het John Weston ( Maximilian John Ludwick Weston, ñ Suid-Afrikaanse ingenieur, sy vliegtuig in Brandfort in die Vrystaat gebou. Die vliegtuig was van hout gebou, met seil en/of materiaal oorgetrek. Die enjin was nie sterk genoeg nie en hy moes veranderings aanbring. 'n Paar jaar later was dit meer geslaagd. Dit… Continue reading Vliegtuig 1911 Vrystaat
Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
Christiaan de Wet (Vrystaat)
*Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)
Prynnsberg – Estate of Grace
There’s a tangible madness that permeates the story of Prynnsberg. But it’s more divine madness, mad genius perhaps – and one that attracts, rather than repels. In the foothills of the Maluti Mountains, Prynnsberg forms part of a string of gentleman’s country estates established for British ex-servicemen in the eastern Free State – few of… Continue reading Prynnsberg – Estate of Grace
Britse Setlaars – 1904 – Westminster
Heelwat Britse setlaars het net na die Anglo Boere oorlog hierheen gekom met opdragte om uit te voer. Daar is spesifiek plase uitgedeel en ander gekoop, nadat die Britse regering die Vrystaat en ZAR geannekseer het. (Duke) Westminster het in die Vrystaat begin. Moontlik ander gebiede ook. Die Engelse se plase het nie afgebrand nie,… Continue reading Britse Setlaars – 1904 – Westminster
Murdered: Sakkie and Ina van der Berg
That is even worse while you know you can not defend yourself. As a young man Van der Berg lost his hands in a work accident, but he could do anything with a piece of a finger on the one hand - he even painted and made food. Read also the previous articles about… Continue reading Murdered: Sakkie and Ina van der Berg
Land reform – Free state farmers
Daar is al meer as 5 jaar groot droogte in heelwat dele van die land. Dis buite enige boer se beheer. Daar word droogtefondse uitgesit, maar tog word net sekere boere gehelp. In die Vrystaat sowel as ander gebiede is daar niks anders dan sand nie. Vrystaat is ook as 'n rampgebied in 2019 verklaar,… Continue reading Land reform – Free state farmers






