SA KORRUPSIE – CORRUPTION

* Alle tipe van misdaad het hoogmode in Suid-Afrika geword en kom voor dat daar ook verskillende groepe en faksiegevegte is wat teen mekaar kompeteer.  Dit is ook van toepassing op alle vlakke van regering en staatsentiteite wat korrupsie en sindikate aanbetref om die hele land in die afgrond in te bestuur.  Swart bemagtiging word… Continue reading SA KORRUPSIE – CORRUPTION

2021 – Impak van SA veediefstalle, plaasaanvalle en moorde

* Daar is altyd nabetragtings in enige misdaadtoneel wat sensitief en traumaties is.  Daar is ander volke wat klippe gooi om te stenig en regering wat alles ontken dat dit nooit gebeur nie.  Dis omdat hulle nie in die Boere volk se skoene staan, fisies aangeval of gemartel word nie, daarom leef hul in ontkenning. … Continue reading 2021 – Impak van SA veediefstalle, plaasaanvalle en moorde

Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers

* Dis pateties en 'n skreiende skande dat daar so mee gespog word wat met belastinginkomstes gedoen word om die arme tronkbewoners wat misdade gepleeg het, op te lei, terwyl nie veel gedoen word aan die slagoffers van geweld of gewone publiek nie.  Boere op plase en plotte word summier aangeval, grusaam gekap, gemartel, vrouens… Continue reading Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers

Strandlopers, skepe en skelmstreke

* Die Portugese was eerste aan wal van die Kaap van Storms.   Hulle het egter na 1510 opgehou om voet in die Afrika land te sit. Die skeepsvaarders het opdrag gekry om so ver moontlik eerder elders aan land te gaan, as gevolg van die gedrag van die strandlopers.   Hulle het Francisco d'Almeida in 1510… Continue reading Strandlopers, skepe en skelmstreke

Onwettige immigrante in SA

* Onwettige immigrante in Suid-Afrika is almal hier teenwoordig omdat hulle die land vrylik en gewillig binnegekom het, waarvan sommige opdragte gekry het om alles wat hulle nie kan kry nie, te vernietig.   Hulle bly onwettig en het nie 'n proses gevolg om wettig hier te wees nie.  Dus gee hulle nie om of hulle… Continue reading Onwettige immigrante in SA

Brendin Horner – VF+

Waar is daardie verslag van die veediefstalsindikate oor Paul Roux, Senekal en Oos-Vrystaat?  steeds in die Polisie kantoor waar dit laaste geplaas is of het dit ook "verdwyn"?  Waarom is dit nooit ondersoek of enige sindikaatlede gevang of vervolg nie?  Indien Bankbestuurders, Dokters of Boere of Politici of Trokbestuurders - Taxi aanhoudend geteiken word, gemartel… Continue reading Brendin Horner – VF+