* It was once the best infrastructure and buildings on the African continent, but clearly it has long been destroyed with the ANC doing nothing about the situation for all South Africa. They only care about themselves. Thousands of army members were appointed and even deployed but they are rarely if ever seen. Thousands… Continue reading Vernietigingsproses in SA
Kategorie: Titanic
Politieke skip in SA
* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Ysberge – Icebergs
Ysberge of losstukke ys, wat afbreek en daarna smelt as dit seewater bereik wat warmer is as die ys self, is nie net vandag al aan die gang nie, dit gebeur al vir dekades en eeue. Verseker toe die Titanic so vinnig gesink het, was daar ondersoeke daarna gedoen. Die see neem heelwat skepe wat… Continue reading Ysberge – Icebergs


