Beplande ondergang – A failed country

* Die geskiedenis in elke land op aarde, sluip die lewens-aar van elke volk en stam binne.   Dit het 'n manier om altyd te herhaal - wat was, is en sal weer wees.  Al probeer die konkelaars, korruptes, misleiers en misdadigers hoe hard, volke en stamme sal bly voortbestaan.  Yster en klein meng nie.  Veelvolkigheid… Continue reading Beplande ondergang – A failed country

Generaal Mkhwanazi 2011

* Hy het beslis 'n missie en einddoel.   Baie Boere, burgers en besighede is saam hom en die ander wat dieselfde taal praat oor misdaad, sindikate, chaos en alles wat Suid-Afrika vernietig.  Almal is moeg vir die chaos waarin ons gedompel is na 1966 ongeveer.   Min ken die werklike geskiedenis rondom hierdie generaal, inteendeel daar… Continue reading Generaal Mkhwanazi 2011

Generaal Mkhwanazi —-

* Julie 2025 - Generaal Mkhwanazi het myns insiens geen keuse gehad wat hy gesê het nie, deur te praat rakende sindikate, korrupsie, geweld en misdaad in die openbaar.   Dit raak elkeen van ons in Suid-Afrika en elkeen van die sindikate het 'n invloed in baie mense se lewens.      Sy streep _--_ het… Continue reading Generaal Mkhwanazi —-