Is "seksonderrig" in skole regtig suksesvol en om verkragtings te voorkom of sit daar meer hieragter? Getalle! In oorlog geteisterde gebiede in Afrika, is dit soldate wat meestal die vroue en jong meisies verkrag om vroue te gebruik om hul mag af te dwing en dan word onwelkome babas gebore. Getalle! Die regering moet dalk… Continue reading Education politics – SEX – Africa also a problem, not only SA
Kategorie: seks onderrig op skool graad 4 – sex education school grade 4
Seks onderig – Sex education – ABUSES
Ouers behoort 'n beter en goeie grondslag te gee oor seksonderrig aan hul kind(ers), mits die ouers self opgevoed en volwasse genoeg is om hul eie kinders beter te beskerm al van jongs af. Spandeer tyd saam jou kind en daar is heelwat boeke wat gebruik kan word om die kind in te lig. Dit… Continue reading Seks onderig – Sex education – ABUSES