Bromelain – pynappel

* Daar word gerapporteer dat pynappels die potensiaal het vir die behandeling van brongitis, chirurgiese trauma, sinusitis, ens.    Bromelain is 'n proteïenverteringsensiem wat verkry word uit die uittreksel van pynappel (stoom, vrugte en blare). Dit is 'n skemerkelkie van verskeie tiol-endopeptidases en ander komponente soos peroksidase, sellulase, fosfatase en verskeie protease-inhibeerders.    Pynappels bevat heelwat… Continue reading Bromelain – pynappel

Pynappel – Bromelain

* Vars pynappels of versap.  As gevolg van die hoeveelheid bromelain, vitamien C en vitamien K wat vars pynappelsap bevat, is dit maklik om te sien hoekom baie van hierdie gebruike gevestig geraak het; sommige is mities, maar ander het eintlik 'n basis in die wetenskap.  Deur die geskiedenis is pynappelsap gebruik as 'n gisvoorgereg,… Continue reading Pynappel – Bromelain

Bromelain en ensieme

* Bou jou gesondheid met vars produkte, slaai of versap dit in unieke geure.  Spysverteringsensieme kan verkry word van aanvullings of natuurlik deur voedsel. Voedsel wat natuurlike verteringsensieme bevat, sluit in pynappels, papajas, mango's, heuning, piesangs, avokado's, kefir, suurkool, kimchi, miso, kiwivrugte en gemmer. * Basies kan jy jou eie vars sap maak, geurig na… Continue reading Bromelain en ensieme

Weermanipulasie

* Operasie popeye was een daarvan en dan word daar vertel dis normale wind en weerstoestande, wat dit nie is nie.   Wolkemelk is reeds aan baie van ons bekend voor 1970 reeds in Suid-Afrika en baie ouer persone het dit ook so verduidelik, dat goed op wolke gegooi word om die normaliteit van enige land… Continue reading Weermanipulasie

Quang Binh Provinsie, Viëtnam

Die Son Đoòng grot (die naam beteken "Bergriviergrot") is die wêreld se grootste enkele grotgang, gebaseer op sy algehele afmetings. Dit is ongeveer 200 meter (655 voet) hoog, 150 meter (490 voet) breed en het 'n lengte van minstens 6,5 kilometer (4 myl). Son Đoòng is in Phong Nha-Ke Bàng Nasionale Park, Bo Trach-distrik, Quang… Continue reading Quang Binh Provinsie, Viëtnam

Russian medical team to SA – virus related

Interessant en dalk ook agterdogtig , wie sal weet.  Wie bestel so iets by die Russe?   Ramaphosa het met sy Russiese vriend en kollega geskakel en bestelling geplaas.      Niemand hou spesifiek die lughawens of selfs hawens dop as daar beperkte roetes gevlieg  word of skepe in hawens anker nie.  Hoe weet ons as… Continue reading Russian medical team to SA – virus related

Wallmannstal military vehicles on fire

Dis skaars 4 jaar uitmekaar en net te toevallig, met miljoene rande se skade later, word dit weer eens herhaal, alles waarvoor belastingbetalers moet opdok of versekeringspremies.  Is die Kubane reeds hiervoor betaal om van die voertuie te herstel?   Waarvoor, as ons self meganiese persone het wat dit kon doen?  By wie is al hierdie… Continue reading Wallmannstal military vehicles on fire

Nuremberg codes … SA Constitution – Grondwet

*What is in the 1996 Constitution of South Africa.   The Bill of Rights sets out the fundamental rights of all South Africans, including the right to dignity and the right to equality. The Bill of Rights also states when rights may be limited.Word burgers se regte beskerm of nie?   Dit gaan nie net oor die… Continue reading Nuremberg codes … SA Constitution – Grondwet

Casirivimab and Imdevimab (Regen-cov) (Covid-19)

  Researchers in the U.S. have shown both preventive and treatment effects of an antibody cocktail in animal models of severe acute respiratory syndrome coronavirus 2 (SARS-CoV-2) - the agent that causes coronavirus disease 2019 (COVID-19).    A combination of two monoclonal antibodies significantly reduced airway viral load and virus-induced pathology in models of both mild and severe… Continue reading Casirivimab and Imdevimab (Regen-cov) (Covid-19)

Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang.  Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin.   Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie.  Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Novichok – Russia – Rink

Heelwat kommuniste, of meeste altans,  sal weet watse tipe gif Novichok is.  Gedurende Januarie 2020 word in 'n artikel vermeld dat 'n Russiese biochemikus wat die berugte senuwee-agent Novichok ontwikkel het, sy nuutste uitvinding aangekondig het - 'n veel welwillender medisyne om COVID-19 te beveg.     Hoe betroubaar kan dit wees?   Aan die begin in… Continue reading Novichok – Russia – Rink

Biovac institute

The Biovac Institute, a South African vaccine company, is formulating expansion plans aimed at helping Africa become more self-sufficient when its comes to accessing the immunizing shots.   The coronavirus outbreak has highlighted the continent’s reliance on imported vaccines, with limited shot-making facilities only present in South Africa, Senegal and Egypt. * Biovac, which is 47.5%… Continue reading Biovac institute

Remgro – B-BSEB-B-BBEE

*Webtuistes oor die algemeen word gevul met rassisme, diskriminasie teenoor die  Boere volk nie.  Natuurlik sal dit uitkring na ander gemeenskappe ook.     Remgro, Coke of ander is beslis nie die enigstes wat ondergrawe en diskrimineer nie.  Meeste groot maatskappye en besighede, soos oa. Remgro is behep met die ANC-EFF-DA en ander in parlement se… Continue reading Remgro – B-BSEB-B-BBEE

Ivermektien – Ivermectin – Hannes Strydom

*Nog 'n Ivermektien briesie het  oor Suid-Afrika begin waai  -  'n oud sport held en dalk vir sommige onbekend, maar Hannes Strydom, apteker, het hom geskaar om die wettigheid van Ivermektien te gebruik saam die ander dokters en selfs Afrikaner organisasie, afriforum het deel hiervan gevorm.   Dit gaan oor om menselewens te verbeter en selfs… Continue reading Ivermektien – Ivermectin – Hannes Strydom

Ivermectin – India and Brittain

  Since August 2020 in India - Ivermectin, a deworming drug, can be used as a supporting medicine for Covid-19 patients under home isolation and their contacts, according to doctors.   Officials said the kiosks would come up at the airport, city bus stations, railway stations, etc.Ivermektien medikasie word al vir maande in Indië beskikbaar gemaak. … Continue reading Ivermectin – India and Brittain

Ivermectin – Carte blanche

It is claimed that "trial data" are extremely poor about Ivermectin, but whether this is really the case one will not really know, as medical doctors overseas in different countries have been doing various trials for some time now that worked on the sick and ill people. There is even less data available on vaccines… Continue reading Ivermectin – Carte blanche

Quercetin – Onion, fruits …

“Let food be thy medicine and medicine be thy food” - was expressed by Hippocrates more than 2000 years ago and the health benefits of natural food products have been considered for different goals since the ancient times.   What is Quercetin? * Quercetin is a plant pigment (flavonoid). It is found in many plants and foods,… Continue reading Quercetin – Onion, fruits …

IVermectin …. IVermektien

Waar het Ivermektien begin en hoeveel keer is dit al gebruik vir hoeveel siektestoestande en parasiete? In Suid-Afrika word dit al vir etlike dekades deur Boere vir hul varke, beeste, skape gebruik om verskillende soorte parasiete dood te maak.   Dit is ookal vir mense aangewend om siekes te genees in verskeie Afrika, Yemen en Suid-Amerikaanse… Continue reading IVermectin …. IVermektien

Ivermectin in SA – Doctors

The North Gauteng high court application was launched by GP Dr George Coetzee, two of his patients, and Afriforum “in the public interest”. They claimed the drug — not registered in South Africa for human use — “may well be the wonder drug that can save the nation”.   And they wanted a judge to force… Continue reading Ivermectin in SA – Doctors

Toxic Methanol in Hand Sanitizers

How dangerous is sanitizers with Methanol to all our people, because some people are making use of it more than once during visiting shops and malls, etc?  Dodgy hand sanitiser sprayed by SA stores could cause rashes - even hallucinations or perhaps other or even related "virus" results?   Be careful to children and little ones… Continue reading Toxic Methanol in Hand Sanitizers