Wapenhandel groot moondhede

* Geld is nie stom nie.    Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is.   Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is.   Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moondhede

Russia in Africa – BRICS – Mozambique (Cabo Delgado)

Russian mercenaries and military hardware have arrived in Mozambique to help the government fight jihadists in the latest example of an African country turning to Moscow for help.   The contingent of about 200 soldiers, including elite troops, three attack helicopters and crew in the southern African state reflects the Kremlin’s increased influence on the continent. … Continue reading Russia in Africa – BRICS – Mozambique (Cabo Delgado)

Werkloosheid en swart bemagtiging

Swart bemagtiging wetgewing is die grootste oorsaak hoekom daar werkloosheid, korrupsie en misdaad in die land is.  Die uitbuiters en terroriste steel ons ekonomie uit ons borde en huise uit.   Die tweede grootste oorsaak is die oop grensdeurbeleid.  Suid-Afrika se liberale parlementslede is volgens hulle self, die beleid en wetgewing wat gevolg word, nie 'n… Continue reading Werkloosheid en swart bemagtiging

Multi-lateralism

"Die Gupta's is seker ook nou deel van die multi-laterale ooreenkomste" en seer sekerlik dan die "kaping van alles en korrupsie kanale wat so oop is vir almal om te vat en weg te dra"  - daar is nog baie meer hieroor ..  en as mens mooi gaan sit en dink waarheen al hierdie geld… Continue reading Multi-lateralism

Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

*Dis byna algemene kennis dat China sy voete nie net stewig in die deur het in Suid-Afrika nie,  maar ook op die res van die kontinent.   Heelwat bekende vooraanstaande name is bekend vir hul bande met die Chinese, veral op die kontinent Afrika.  Verwys ook na die wapenskandaal in die verband.  Die ANC staan nie… Continue reading Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS