Wiskundeles SA Mathematic lesson

* Die artikel waarna verwys word, is gedurende 2012 geskryf wat nogal uitgestaan het om so 'n netelige sakie aan te spreek.   Dit is 'n uitstekende opinie en gevolgtrekking, gestaaf met feite.  Die Sensus volgens die skrywer is nie 'n koptelling nie. Die Sensus is ook nie 'n poging om die totale aantal inwoners van… Continue reading Wiskundeles SA Mathematic lesson

Gehalte SA 2021 Quality

* Suid-Afrika is die sonskynland, die land van melk en heuning.   Alhoewel daar verskillende stamme, kulture, tradisies, volke en nasies is wat mekaar behoort te verduur, gebeur dit nooit nie.  Die vals vlag demokratiese regering wat moes toesien dat daar 'n embrio van demokrasie in 1994 gebore moes gewees het, het met meeste van die… Continue reading Gehalte SA 2021 Quality

Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland

* Wanneer daar na al die bedrywighede in die binneland maar ook op ons landsgrense gekyk word, is dit inderwaarheid 'n ontploffing van verskillende misdade wat hier plaasvind en andersinds aanleiding gee tot meer onbeheerde misdaad soos korrupsie, moorde, mense- en orgaanhandel.    Laasgenoemde 'n terme wat min bespreek word met sulke tipe van oop… Continue reading Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland

Grenspos Beitbrug Finansiering

* Wat het die spul 'kommuniste en liberale demokrate' in 1990 verwag met geen of min beheer van immigrante oor ons lang grenslyne?   Was hierdie rewolusies alles eerder netjies deur kommuniste en liberale blanke maatskappye beplan met die voorafgaande besprekings buite ons landsgrense sedert wyle Dr Verwoerd se moord.      Die massas wat daarna… Continue reading Grenspos Beitbrug Finansiering

Border Management Authority South Africa

Presenting to parliament on Tuesday, 23 November 2021, officials said that the BMA’s role would be to act as a single entity that manages the movement of people and goods across the country’s borders. It will also act as a type of law enforcement agency, as it aims to clamp down on fraud, corruption and… Continue reading Border Management Authority South Africa