* Sommige van die Boere volksgenote en selfs buitelanders, besef nie dat suider Afrika regtig aan niemand behoort het gedurende of na 1652 nie. Daar was basies net wilde diere en hier en daar nomadiese en rondtrekkende stamme. Die Boere volk het nie in 1902 ophou bestaan toe hul hul vryheid verloor het… Continue reading Lord Shepstone in Britse Kolonies
Kategorie: Annexation – Anneksasies
Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies
* Burgers in Suid-Afrika, veral nasate van die Boere republieke, sal vinnig agterkom daar bestaan 'n Boere volk vir eeue wat nie net spekulasie is of was nie of dat argiewe lêers slegs in 'n droomwêreld bestaan nie. Hoe moeilik is dit om te verstaan dat enige land bestaan uit 'n verskeidenheid van volke, etnisiteite,… Continue reading Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies
Shepstone and Boer republics
* Daar is bekende agente of persone in die Britse kringe / bondgenote of elders anders, wat gevolg kan word wat hul stinkende voetspore nagelaat het en regoor die Boere republieke geskryf het. Shepstone is maar een van die baie bekendes. Hulle word as die superhelde van Brittanje beskou. * Die veldslae en Anglo-Boere oorloë… Continue reading Shepstone and Boer republics
Thokoana James Motlatsi of Lesotho 1987
His date and place of birth is 5 June 1951 at Morifi, Mohale’s Hoek, Lesotho. It was stated in 2014 (mining weekly) that Motlatsi is the Executive chairperson of Teba Limited and non-executive chairperson of Shanduka, Platfields and Verimark. An organisation, Teba was established before 1902 to support mines and the recruitment of mining personnel. … Continue reading Thokoana James Motlatsi of Lesotho 1987


