Hoe het Ramaphosa so gou opgang gemaak? Maar hy was ook die drywer om ons te vernietig in sy kommissie, met die steun in die huidige Parlement. Liberale blanke vennootskappe uit die verlede... en swart bemagtiging read also more background CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA *** In Anthony Butler’s 2007 biography, titled Cyril Ramaphosa, the former union… Continue reading Ramaphosa : B-BBEE
Kategorie: ANC & regering / ANC & government
Winnie and the Truth commission
Die finale verslag van die Waarheids en Versoeningskommissie oor Winnie Mandela. 16 Junie 1997.... In its final report, the TRC ruled that Madikizela-Mandela was “politically and morally accountable for the gross violations of human rights committed by the MUFC”. Only after pleading from anguished TRC chairman Archbishop Desmond Tutu did she admit grudgingly that… Continue reading Winnie and the Truth commission
Malema and Winnie
She was called by her own people, the "mother of their own nation", mostly blacks in South Africa and even more blacks from Africa. Her life and past was not a clean route. She was never so important to whites in South Africa, because we can only remember the revolution and attacks by the ANC… Continue reading Malema and Winnie
Seksuele Teistering / Harassment
* 'n Groot hoeveelheid vroue en veral jong kinders word misbruik en gebruik as seksslawe in Suid-Afrika? Daar is hoeveel verkragtings wat nooit die binnekant van 'n Polisiestasie sien nie. Inteendeel ... dis in sommige se kultuur om te verkrag en te los. Die gebakte peer is reeds daar en die vrou moet dit… Continue reading Seksuele Teistering / Harassment
Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS
*Dis byna algemene kennis dat China sy voete nie net stewig in die deur het in Suid-Afrika nie, maar ook op die res van die kontinent. Heelwat bekende vooraanstaande name is bekend vir hul bande met die Chinese, veral op die kontinent Afrika. Verwys ook na die wapenskandaal in die verband. Die ANC staan nie… Continue reading Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS
State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS
Wie is / Who is ... Mzwanele Manyi BACKGROUND INFORMATION REGARDING THE CHINESE IN AFRICA #StandardBank. The full-service branch in Crown Mines, Johannesburg, will be manned by staff who are fluent in both Chinese and English to service Chinese customers and everyone else. Standard Bank said it already had more than 100 Chinese-speaking relationship managers, bankers,… Continue reading State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS
Cape Peninsula
Go a couple of kilometres in any direction and you are almost guaranteed to find some of the most beautiful scenery in the world. “A short aerial film showing the beauty of Cape Town and its surrounding area, including Lion’s Head, Table Mountain, Cape Point, Hout Bay, Simon’s Town, and Seal Island. Footage includes… Continue reading Cape Peninsula
Tafelberg / Table mountain
* Die mees bekendste berg, Tafelberg, spog met 'n paar bakens, oer-oue gesteentes en interessante staproetes wat elkeen ten volle kan geniet. Dit is nie net die avontuur, skoonheid en uitsig wat dit bied nie, maar eerder oerverhale wat hier afgespeel het. Dalk moontlik antieke beskawings se verhale wat vasgevang is in rots, klip en… Continue reading Tafelberg / Table mountain
Suid-Afrika onderstebo – failed
* Chaos en Rewolusie, protesaksies waar brandende motorbande gate in paaie brand en padgebruikers moet opdok om versekering te betaal. Wat in Suid-Afrika het sedert 1994 nog nie deurgeloop nie? Dienste het nie net omgeval nie, maar is totaal en al verwoes. Besighede, kultuur historiese plekke van veral blankes, is afgebrand en beskadig. … Continue reading Suid-Afrika onderstebo – failed
Nongqawuse syndrome
Dit is soms baie interessant hoe daar aan die geskiedenis gepeuter word en dan word dit deur die "sogenaamde skrywers" op ander afgedwing, sonder om 'n oog te knip. Konserwatiewes en die wat nog in volkseie status en patriotisme glo, hul eie identiteit, word nie maklik verswelg deur leuens van die liberaal nie. Liberalisme is… Continue reading Nongqawuse syndrome
Nongqawuse (1842-1898)—or Nonquase
Sy was 'n blote kind, baie beskryf die doodmaak van vee as "selfmoord", want heelwat swartes het hierna geen kos gehad nie. Geskiedenis herhaal self in Afrika en elders. En dis presies wat op die Clifton strand ook gebeur het in 2018 waartydens misdaad gebruik word as 'n rassistiese foefie (vals vlag) en gebruik word… Continue reading Nongqawuse (1842-1898)—or Nonquase
Clifton South Africa
Kyk mooi na die foto's wat in die artikels op Facebook verskyn - foto's vertel hul eie verhaal wat aangaan, Daar is vele gesigte en nog meer wat met gevoude arms staan en "monitor" soos ons nou al gewoond is aan die nuwe Suid-Afrika. Die ironie is, heel later word alles ontken dat daar gekyk… Continue reading Clifton South Africa
Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE
Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit). En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE
Mandela, Mbeki and the Guptas
They all linked to each other. From day one when the so-called constitution was signed. Financed by Open Society - George Soros. Here they with Thabo Mbeki. Mandela and the Guptas https://citizen.co.za/news/south-africa/social-media/2052680/videos-of-mbeki-and-mandela-praising-gupta-family-divide-social-media/ * The signing of agreements was in 2010 by the Chinese Vice-President Xi Jinping and South African Deputy President Kgalema Motlanthe meet for… Continue reading Mandela, Mbeki and the Guptas
Suid-Afrika – China – Ramaphosa
Hoekom is sekere lande en veral groot moonthede, soos China geinteresseerd in Suid-Afrika? Kyk dieper. Volg hulle dieselfde voetspore as die Britse heersers of is daar 'n moontlikheid dat dit "gesamentlik" kan wees? Aan wie behoort Shanduka? - Ramaphosa Dis nie net goud nie, dis ook steenkool, platinum en ander skaars elemente wat ook… Continue reading Suid-Afrika – China – Ramaphosa
RACISM AND LAND REFORM
Wie bestuur die rassistiese wetgewing teenoor blankes? Ramaphosa, voor hom Zuma, Mbeki en Mandela. Hervorming en onteiening is deel van die rassistiese en diskriminerende wetgewing wat die ANC na 1994 begin het. Farmers in South Africa claim they are being targeted in 'horrific' attacks, tortures and killings . There are fears moves to take land… Continue reading RACISM AND LAND REFORM
In ruil vir kontant
Ruil transaksies: Kontant verruil om iets te koop of te besit. Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is. Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester. Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant
Bloedgeld en korrupsie
Hulle haat die blanke boer, maar die kos is welkom, die klere wat vervaardig word. Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld - alles deel van misdadigers se bestaansreg. Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword. 15% bo-en-behalwe word reeds heelwat normale belastings gehef. Dis hoekom hulle alles met uitspattige "dinner parties" kan vier,… Continue reading Bloedgeld en korrupsie
REE IN SOUTH AFRICA/SUID-AFRIKA
* Die Steenkampskraal myn gaan terug tot 1952 toe dit begin myn het deur Anglo American tot ongeveer 1963. Daar is 'n geskiedenis rondom hierdie myn en aan wie die minerale regtig behoort. Suid-Afrika was en is nooit 'n bankrot land nie, maar dis die burgers wat rot en kaal besteel word deur diegene wat… Continue reading REE IN SOUTH AFRICA/SUID-AFRIKA
“musical chairs” (false flags)
Die gevolge en nagevolge van Zuma gaan nog lank aan ons lywe gevoel word net soos die radikale rewolusie nog lank met ons gaan wees tot daar niks meer oor is in die land nie. Hoeveel skandale was daar wat deur die ANC goedgekeur is sedert 1994 ? Die Wapenskandaal het menige "delers" gehad… Continue reading “musical chairs” (false flags)













