Water mafia’s en korrupsie in SA waters

*

Die korrupsie sneeuballe in Suid-Afrika is  groot en tuimel sedert 1994 die afgrond in.   Was alles beplan na wyle Dr Verwoerd se dood?   Die Idasa samesprekings in die 1980’s en die Kodesa wat dit opgevolg het, alles befonds deur soros en osf.sa en ander liberale organisasies.   Die regeerders van die land en hul bondgenote in parlement,  werk saam, die een hand was die ander.   Hulle self weet presies watter toutjies om te trek en wie om waar te gebruik.

New mafia wreaking havoc across South Africa – BusinessTech

*

‘n Legkaart het een einddoel – vernietig alle lewe en middele wat lewe aan mense en diere verskaf.   Hulle doen dit onder swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings na 1994 verkiesing.   Hulle voed die ryk bevoordeelde biljoenêrs en hul base.   Wie stem vir hierdie spul mafia’s om korrupsie te pleeg?

DIE LEUENS EN LIEGSTORIES

Leuentjies en kinkels

Oral in munisipaliteite, provinsies en regering word swart bemagtigers aangestel en bevoordeel, maar diegene wat hulle laat aanstel het en vir raadslede en ministers gestem het, is tjoepstil oor hul bydraes tot hierdie korrupte stelsel.      Die “kiesers” bly stil, want moontlik is daar meer op hul eie spyskaarte wat aan hierdie “stemmers” opgedis word.   Inderwaarheid is daar niks op hierdie armes se spyskaarte nie, want sien, heelwat van die wat vir hulle in beheer ‘stem’ is waarskynlik miljoene stemme vanuit die lande in Afrika en elders.

Ironies.   Die sensus van 2022 wys ook daar is net ‘n knippie immigrante wat die land binnegekom het wat nie papiere het nie.   Grensbeheer is glad nie op die regering se prioriteitslys om ongewenstes buite te laat nie, inteendeel, hoe meer hulle innooi, hoe groter is die beloning van misdaad, sindikate, moorde en verkragtings. Die ongedokumenteerde massa miljoene word nie vermeld nie en dit word verbloem.  Met rede omdat dit die regering pas.

Daar is duisende informele sektor kampe wat grotendeels uit immigrante bestaan.   Groot dorpe en stede se geboue word eenvoudig onteien sonder vergoeding, beset en word deur immigrant netwerke beheer.   Die eienaars vlug sover moontlik weg, omrede hofsake duur is om hierdie onwettiges uit te sit.  Immigrante en onwettiges het meer regte in die land as burgers.

Die burgers, swartes, khoi san en griekwas het miljoene hektaar grondgebiede, wat hul reeds na 1815 bewoon het, beset het, bly steeds op hul gebiede.   Ook hulle het heelwat HOP huise ontvang, daar is miljoene reeds gebou.  Sommige van die huise word selfs aan immigrante en ongedokumenteerdes uitverhuur teen ekstra inkomstes.   Daar is etlike miljoene in gebiede, wat eers Tuislande, reservate. lokasies en kroongebiede genoem is, vandag heet dit CPA (KEV) en Trustgebiede.

Hierdie is grond wat nie een van hulle gekoop het nie ook nie die informele sektor kampe waar daar miljoene langs stede en dorpe in hul blink of plastiek huisies tuisgaan.    Die informele sektor kampe was in die verlede, deur die bank almal landbougrond, waar eens mielies, groente en selfs weiding vir beeste, skape en beeste was.   Oral in hierdie informele kampe, is daar diefstalle te bespeur soos daar water en krag gesteel word, terwyl die belastingpligtige hul sente moet omdraai vir hul dienste.   Eskom en munisipaliteite gee nie om dat daar soveel diefstal plaasvind nie, hulle doen weinig of ooit iets daaraan.  Hulle is te besig met hul eie sake en bankrekenings.   Soms is dit polisie en eskom werkers wat gewys word, maar die massas kry alles gratis en belastingbetalers betaal daarvoor.

*

TROKKE EN WATERDIEFSTAL

Wat gaan aan met al hierdie trokke, water en korrupsie?   Trokke wat water neem uit riviere en damme en verkoop aan veral die immigrant informele plakkersgebiede.

‘n Herhaling van die Verskroeide aarde beleid, en die res van ons sit in hul kampe, agter slot en grendel.   Dit laat mens dink aan die verwoesting van treinspore en treine, treine wat afgebrand en uitgebrand word nadat dit beroof is.   Dus word die impi’s betaal om al die verwoestings van treininfrastrukture tot op grondvlak leeg te steel.   Die trokke sluit aan by staatsentiteite wat leeggesteel word.    Oornag verskyn duisende trokke en moontlik sindikate, wat minerale na die kusgebiede en hawens vervoer.   Daar is al gewys hoe word steenkool omgeruil vir swak rotse en klippe en aan Eskom besorg sodat die kragstasies vernietig kan word.   Watertrokke het dieselfde roetes gevolg na besoedelings van rou riool in omgewings, damme en riviere.   Hulle ry water aan wat hul uit riviere kry en verkoop dit vir hul eie sakgeld.

*

Dr Sean Phillips, Director-General in the Department of Water and Sanitation

https://www.youtube.com/watch?v=isxlvH257Aw

*

BETAAL ONS BAIE MEER?  WAS DAAR NIE AL SEDERT 1982 HIERVOOR BEGROOT NIE?

Dan moet daar nou WEER begroot word vir al hierdie damme wat gebou moet word veral in Lesotho se waterskema.  Die vorige regering het sedert 1982 groot bydraes gelewer om 5 damme hier te bou.   Hoeveel is nie al bygedra en moes al lankal voltooi gewees het?   Die vorige regering en elke belastingbetaler het bygedra tot hierdie 5 damme wat reeds gebou moes gewees het.  Nou is die immigrante in hul miljoene wat hier toesak en dit is steeds die belastingbetalers wat alles moet dra, terwyl trokke die water uit riviere  neem en gaan verkoop vir hul eie sakke.  

Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant

*

STOP B-BBEE AND EE

The only way forward is STOP legislation, go without B-BBEE and EE peoples.  That was forced onto the people after 1994. They created the funding for the elites B-BBEE with legislation on all levels of government. Racism and discrimination laws (not policies).

In the past, ALL municipal officials did all the work themselves. This is where the waste and grand theft began. The officials of municipalities and provinces, do practically nothing anymore. While they are employed by municipalities and provinces, their work was phased out after 1994 and there are simply TOO MANY tenders used that are all black enablers. That is, the black enablers ALREADY earn a large income with fringe benefits, for NO services rendered. Then they benefit their black enabler families and friends who get corrupt tenders, without any services being rendered.   There are millions and millions of immigrants that bought their water from tankers.  Those tankers in those areas, get their waters free from the riviers of South Africa.

Skakel swart bemagtiging uit en stel mense aan wat wil en kan werk, want daar is eenvoudig teveel sindikate en tenders wat deur swart bemagtigers aangestel word en hul eie bevoordeel.

In die verlede het ALLE munisipale amptenare al die werk self gedoen.   Dit is waar die gemors en groot diefstal begin het.  Die amptenare doen feitlik niks meer nie.   Terwyl hulle in diens is van munisipaliteite en provinsies, is hul werk na 1994 uitgefaseer en word daar eenvoudig TEVEEL tenders gebruik wat almal swart bemagtigers is.  Dit wil sê, die swart bemagtigers verdien REEDS ‘n groot inkomste met byvoordele, vir GEEN dienste gelewer.   Dan bevoordeel hul hul swart bemagtiger families en vriende wat korrupte tenders kry, sonder dat enige dienste verskaf word.   Daar is baie voorbeelde, selfs in staatsentiteite wat dit plaasvind.   Regerings en ministers maak hierdie tipe besluite om ons banktrot te maak.  Daar is miljoene der miljoene immigrante wat water vanuit tankers aankoop.   Die tankers wat handeldryf, verkry hul water uit riviere en damme, veral in die omgewing van al die informele plakkerskampe.

*

Minerale word uitgehaal en leë myne word selde of ooit gerehabiliteer – alles eens landbougrond wat voedsel produseer het,  vandag onbruikbaar.   Ander word ryk uit al die minerale wat uit die boeg van Suid-Afrika gespoeg word en weggevoer uit Suid-Afrika.  Let op hoeveel oorloë is aan die gang, wapens wat vervaardig en verkoop word – deur wie of wat word dit befonds?

Wapenhandel groot moondhede

Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

Wapenhandel internasionaal

Alles word vernietig, elke ding wat kan beweeg en inkomste genereer.  Net soos vorige beskawings van ouds.   Hierin is verskeie opinies en kwelvrae vervat – ekonomiese ontmagtiging en menseregteskendings.

Onteiening sonder vergoeding, raak alle eiendom en besittings.   Die kore gaan op:

Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

Vermoor die BOER.

Kill the Boer Kill the farmer in South Africa

In Parliament  – One settler one bullet and Kill the Boer song

Watervoorsiening

Die paar inwoners wat skielike ongerief van volkmaak van emmers water verduur, wat gekarwei word deur trokke wat duisende kiloliters vervoer, na elkeen se gemeenskappe, huis of besighede.  Dit gee die prentjie dat Suid-Afrika steeds swakker af is as voor 1994 en dat ons nie net ‘n derde wêreld land is nie, maar iemand maak tonne en tonne geld hieruit.     Suid-Afrika is ‘n land wat bekend is met min water.   Sekere dele van die land kry heelwat reën, die res is woestyn of semi-woestyn.

 

Alles gratis en verniet.  Daar word geen geld ingebring vanaf die water trokke nie.    Trokke is nie gratis nie, nog minder die inhoud daarvan.   Dit wil sê, die met emmers en houers kry die munisipale water gratis, terwyl die ander wat infrastrukture het, hoes en betaal vir hulle water.  Wie is die persone wat so gratis water ontvang – is hulle burgers of immigrante, wat regstaan om te ontvang.  Indien hul in beboude woongebiede woonagtig is, wie het hulle infrastrukture vernietig, want oral word begroot om ou pype te vervang.  Wie is daardie raadslede en amptenare, wat veronderstel is om instandhouding gereeld te doen.   Wie is verantwoordelik vir alles op munisipale vlakke, wat ouditering daarby insluit.

Sit daar meer agter al die trokke wat so water aanry na miljoene mense wat dit benodig en bereik dit ooit die punt van afhandeling?

Wie monitor die presiese tenderprosedures van elke dorp en stad van X liters wat gratis uitgedeel word of word dit Z hoeveelheid of moontlik net ‘n 1/4 van die hele tenkwa.     Wie beheer dit van munisipale kant – tenderkomitees en adhoc komitees?

Munisipale watervoorsiening het meestal pompe wat deur elektrisiteit aangedryf word, sowel die munisipale opgaardamme (reservoirs) en deur belastingbetalers betaal word.  Dit moet ook na behore in stand gehou word.

Trokke – wie is die wettige eienaars hiervan?

Wat is die onkostes aangegaan vir die aankoop van trokke deur privaat indiwidue, aangesien dit moontlik almal opkonnekteer met die swak of geen dienste.

Wie is almal die ‘tenderpreneurs’ en besighede wat nou geld uitmaak hieruit, want hulle word betaal om water te gaan aflewer.  Net soos in die geval van steenkool aan Eskom of uitvoere na verskillende hawens.   Swart steenkoolstof word nooit beheer nie en daar is verskeie wetgewing en regulasies daaroor ook – swart long siektes.

Swart long siekte en swart steenkoolstof

Die ander punt is, indien munisipaliteite wel infrastrukture het vir die voorsiening van water en rioolverwyderings, wat betaal al hierdie miljoene inwoners wat emmers opvul en kom afhaal by die trokke of is dit gratis?  Of is alles net ‘n FRONT?  Deel van die ‘RESET” en 2030 agenda?

Is dit moontlik dat dit ‘n gekookte storie is dat elkeen, ook immigrante en onwettiges gratis water by die trokke kan kry soos in die geval van voorsiening van eleketrisiteit, die miljoene rande wat Eskom (inderwaarheid die belastingbetalers) moet opdok hiervoor?

Dieselfde geld vir die honderde rioolplase wat nooit herstel word nie.  Waterpype word ook nie maklik herstel nie.  Dus, hoekom word duisende der duisende swart bemagtigers in munisipaliteite en departement waterwese benodig om watter funksies uit te voer?  Elkeen verdien enorme salarisse terwyl ‘tenders’ met watertrokke hulle werk verder uitvoer.

Die regeerders en politici doen niks om dit stop te sit nie.   Dit kom dus voor:  Tenders vir watertrokke is ‘n massiewe besigheid, landwyd.

Trokke en trokke waterkarweiers word landwyd gesien om water te voorsien, maar is dit regtig die geval?

Werkers op alle vlakke van regering, veral munisipale owerhede en distrikte, sowel die privaatsektore, word al sedert 1992, met swart byvoordele aangestel.

Die belastingbetalers uit die ou sowel nuwe regerings, betaal die gelag vir al hierdie korruptes, wat alles soos ‘n spons opsuig in hul bankrekenings.

Daar word geen kriesel of krummel agtergelaat vir die armes wat niksvermoedend lojaal is teenoor Suid-Afrika en mede burgers.

Metro-rade in SA reeds vernietig –  Johannesburg en Pretoria

Misdaad en korrupsie, aanvalle en moorde laat nie net ‘n wrang smaak in die mond nie, maar dit is bitterder as aalwyn.  Hierdie misdadigers lewe soos konings en koninginne, prinse en prinsesse en is niks anders as saboteurs en terroriste nie.

Dit is nie net die op grondvlak nie, maar ministers, adjunkte en kabinetslede wat saamspeel aan hierdie magsposisie om die vlammehel wat na 1994 losgebars het, verder te versprei onder hul massa ondersteuners.

Elke staatsentiteit, provinsie, hospitale, klinieke en munisipale dienste word totaal en al vernietig.   Sommige is totaal en al vernietig, met niks behalwe afgebreekte strukture en geboue.   Geen onderhoud word gedoen soos verwag word nie.

Die feit dat indiwidue of organisasies inspring om slaggate wat so groot is soos olimpiese swembaddens te probeer herstel, binne ‘n kwessie van ‘n jaar weer groter is.

Elke protesganger word met opset toegelaat om motorbande te brand, wat vlamme en besoedeling veroorsaak en daardie gate en barste in infrastrukture nog groter, te laat erodeer.  Let maar op hoe lank na sulke brandende bande, verval die paaie in gate wat onmoontlik is om in te ry  Dit geld vir trokke en geboue plunder en afbrand.    Dan word vertel dit is hulle reg om protesoptogte te hou en dit word in vrede gedoen.  Om in vrede te plunder en af te brand.   Die gate in paaie veroorsaak motorongelukke en alle tipe versekerings is betrokke.  Motorbande bars as gevolg hiervan en mediese rekords in hospitale word al hoër.  Daar word teruggegaan na die eras van geen paaie en dit lyk soos Zimbabwe en ander afgebreekte state in Afrika.  Paaie in hawedorpe word voos gery as gevolg van trokke wat steenkool vervoer.

The one province in South Africa with roads so bad they're a human rights  violation – BusinessTech

*

Die hulp van al hierdie vreemdelinge uit Afrika help juis plunder en afbrand, dit is nog erger as die Verskroeide aarde beleid van 1900 in al die Boere Republieke.    Miljoene inwoners van ander lande kom plak hier onwettig en verwag ‘n eerste wêreldland se dienste, alle water, elektrisiteit, skole, hospitale en klinieke, toelaes moet gratis verskaf word.  Alles deel van agenda 2030.

Terrorisme – Sabotage to South Africa 13 July 2021 –  Revolution

Dit is inderdaad so, vreemdelinge en onwettiges is juis ingenooi nadat N Zuma die grense oopgemaak het.  Sy het later deel van AU gevorm.  Sy en Ramaphosa het geskryf aan die een NWO plan vir Suid-Afrika, wat meeste tradisionele leiers, in hul duisende, daarby insluit.

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Indien fluitjieblasers vorendag kom is daar min of soms nooit beskerming vir die publiek nie.  Lede van die publiek meld heelwat aan, maar hoeveel gebeur daarna.   Die fluitjieblasers verdwyn ook vinnig as hul hul monde oopmaak.

Rioolsuiwering en verwerking gaan op munisipale vlakke dieselfde deur, want daar is honderde suiweringswerke wat hoegenaamd nie in ‘n werkende toestand is nie – 700 ongeveer.

Dit dien geen doel as daar toepaslike wetgewings is, as die amptenare wat as swart bemagtigers aangestel word, niks weet wat hulle daar maak nie.   Dit is een van die redes hoekom daar soveel rioolaanlegte is wat besoedeling in die land veroorsaak.   Rou riool word ingepomp in riviere, want dit pas die agenda 2030.    DIT opsigself maak dit daar meer spandeer moet word om water skoon te maak, wat ook nie gebeur nie.

Rivier en damme word landwyd besoedel.  Indien riviere en damme erg besoedel raak , kos dit ons meer en meer aan instandhouding, veral as tenders verkry word as amptenare nie hul verantwoordelikhede nakom nie.

Die Lesotho Hoogland skema het al in die vroeë 1980’s begin, daar was uitermatig begroot vir hierdie projek deur Suid-Afrika wat destyds al begin bydrae het, wat sou uitloop op 5 damme – ooreenkomste en betalings, die onderhoud van paaie en elektrisiteitopwekking uit hierdie projek is groots.

Lesotho Highlands Water Project

P K Le Roux dam: Vanderkloof dam –  Water en Elektrisiteit

H F Verwoerddam (Gariep)

The role of municipalities and the Department in the water sector -  Infrastructure news

*

Wat doen elke regering op vlakke I, II en III om al hierdie tipe van misdade te bekamp?    Alle regerings is hierby betrokke.

Wat het die regeringsleiers, die parlement, die betrokke ministers gedoen om Eskom en enige ander staatsentiteit te red van al die misdaad en sindikate.

https://www.youtube.com/watch?v=2tjHZ2d6yMU

*

MEER INLIGTING – MORE INFORMATION ABOUT SINDIKATES AND SABOTAGE

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Eskom sabotage from inside

Gordhan  – Staatsentiteite  – Eskom en ander

Eskom dienste 2023

Oorlogkamer van Eskom 2014

Rassistiese Eskom oorlogkamers

WAT HET VAN DIE ZONDO KOMMISSIE GEWORD EN ELKEEN WAT HOOG BETAAL WAS VIR ZERO DIENSLEWERINGS – DIE KOMMISSIE IS DEUR ZUMA AANGESTEL

State capture – Zondo commission –  Molefe – Gigaba – Guptas

Ramaphosa –  Corruption – Zondo

Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc

Cholera en riool

Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant

Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

Ramaphosa se militante oproepe

Generaal Mkhwanazi –

Generaal Mkhwanazi 2011

Ramaphosa –  CR17  – PP Mkhwebane .. in court 2020

*

Water and Sanitation Deputy Minister David Mahlobo has reaffirmed government’s commitment to tackling the growing challenge of water infrastructure sabotage and criminal activities of the so-called “water mafia”, who continue to violate citizens’ constitutional right to water access.

He highlighted how criminal syndicates, often in collusion with unscrupulous individuals, are deliberately disrupting water supply networks, including damaging pump stations, pipelines, and valves. They then profit by selling water through tankers at inflated prices.    He warned that the problem is not only limited to urban centres but is emerging across the country and requires urgent, coordinated and forceful action.

He also called for a culture of whistleblowing, encouraging individuals with knowledge of criminal networks or corruption in the sector to come forward, adding that their role is vital in rooting out entrenched criminality.    “Communities are also being urged to embrace innovation, as municipalities begin deploying technology such as surveillance systems, remote sensors and smart infrastructure to detect and prevent sabotage.”   Mahlobo called on all South Africans, particularly civil society, organised labour, water activists, conservation groups and traditional leaders, to unite against the sabotage of national infrastructure.

https://www.sanews.gov.za/south-africa/government-cracks-down-water-mafia

*

Soek gerus verder

#onafhanklik hansards
#onafhanklik munisipaliteite
#onafhanklik traditional leaders
#onafhanklik cpa
#onafhanklik trustland
#onafhanklik tuisland
#onafhanklik tuislande
#onafhanklik apartheid
#onafhanklik BOER
#onafhanklik ABO
#onafhanklik Anglo-Boer war
#onafhanklik Anglo Zulu war
#onafhanklik waterwese
#onafhanklik gesondheid
#onafhanklik sewage
#onafhanklik riool
#onafhanklik zondo
#onafhanklik eskom
#onafhanklik wapenskandaal
#onafhanklik armsdeals

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

3 gedagtes oor “Water mafia’s en korrupsie in SA waters”

Lewer kommentaar