*
Die ONAFHANKLIKHEID vir ‘n volk beteken inderwaarheid, volle vryheid op elke gebied van hul samelewing en gemeenskap se betrokkenheid. DIT alleen kon die Engelse en haar bondgenote, wat Afrikaners en ander soos Olaf Bergh wat swartes opgelei het, daarby insluit, nie hanteer het nie. Daarom het hulle teen die handjievol Boere, vegters, vroue en kinders geveg. Dit was nie net ‘n gewone oorlog teen wie die Boere volk te staan gekom het nie, daar was meer as een land teenwoordig saam Brittanje. Die Boere republieke was niemandsland, maar het dit wettig bekom, dit alles wettig betaal, met geld, vee of dienste. Swartes het hul grondgebiede beset.

*
Dit is die grootste rede hoekom die Boere vegters, vroue en kinders die hel deurgemaak het tydens die Anglo-BOERE oorloë, konsentrasiekampe en verskroeide aarde beleid van die Britte en haar bondgenote, wat Afrikaners daarby insluit. Die vryheid is van hulle gesteel en dit moet herstel word word soos wat dit was voor 1902. Die Boere volk verdien beter as waarin hul ingedwing is en daar is slegs een pad hieruit – ALLE Boere republieke moet ten volle herstel word.
Daar is nie net twee Boere republieke (ZAR en Vrystaat) nie, want die twee bestaan uit verskeie onderlinge Boere republieke. Dit is juis ander Boere republieke, wat help veg het vir die Boere volk se vryheid, nie net ZAR en Vrystaat nie. KEN die geskiedenis van die Boere volk. Dit is elke volk se reg om vryheid te bekom en onafhanklik te regeer. Weet net, die vredesverdrag van 1902 is nooit nagekom nie en die Boere volk is daarna eenvoudig in ‘n blik van uniewording ingedruk.
GRONDREGTE EN HERVORMING
Wees verseker, die ANC of liberaal verligte Afrikaners het GEEN mandaat hoegenaamd om te besluit oor enige van die Boere republieke nie. Nie een van hierdie organisasies, wat almal multi-kultureel is, het hierdie Boere republieke gekoop of aangeskaf nie. Hulle het ook geen reg om oor enige van die Boere republieke of Boere volk beslissings te maak nie. Waar is hul mandaat om enige mynregte aan enige mynmagnaat of selfs zama zama’s te gee en om te ploeg. Dit is tans die Boere volk wat aan die kortste dooie spene moet suig sodat die misdadigers in hul gebiede seëvier, alles te danke sedert 1994 se oorname aan kommuniste.
Besoedeling in ou Boere republieke
2025
Dit is bykans algemene kennis, mits die Hansards van Parlement gevolg en gelees word. Dit is die jaar 2025 en daar bestaan steeds aparte gebiede vir die Khoi san, Griekwas asook verskillende Swart groepe, wat Trust en KEV gebiede gevorm het na 1994. Verskillende wetgewings het na 1994 die lig gesien, wat teen die Boere volk diskrimineer. Niemand van die regering of hul ondersteuners het weggedoen met aparte gebiede slegs vir hul uitverkorenes nie. Hierdie gebiede is eers reservate (1850) of tuislande (1961) en gekroonde gebiede (1850) genoem en miljoene bly steeds apart vanmekaar, daarop. Hul wys en registreer hul eie tradisionele leiers, waarvan daar meer as 8840 is.
Beeldmateriaal
https://www.youtube.com/watch?v=QOqwpretAWQ&t=5s
Bykans al die verskillende gebiede, was heelwat kleiner voor 1900 hul hul eie gebiede gekies en beset het. Geen blanke was by daardie besettings betrokke nie. Niks is wettig sedert 1806 aangekoop deur swartes nie.
Grondbesettings vind baie plaas in Suid-Afrika
https://www.youtube.com/watch?v=QOqwpretAWQ&t=5s
*
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
Daarenteen het die Boere volk al hul Boere republieke, wat alles Niemandsland was, ook wettig vanaf hoofmanne en leiers aangekoop. Die Boere volk het al hul grondgebiede met transaksies, geld, vee en bloed aangekoop, waarna Boere republieke uitgeroep is. Dit maak nie saak of sekere Boere republieke van korte duur was nie, dit is almal wettig bekom. Dis nie die Boere volk wat swartes se grondgebiede wat hulle beset het, afgeneem of bevraagteken het nie. Daar was oral Niemandsland, want die binneland was nie alles ‘beset’ gewees nie. Daar was oral ook beendere waarop afgekom is en selfs aangeteken is, waar niemand gewoon het nie. Na die Mfecane oorloë was daar ook nie so baie swart volkere nie, hulle het met mekaar oorlog gevoer voor die Trekkers in 1835 opgedaag het.
Beeldmateriaal – kannibalisme
https://www.youtube.com/watch?v=_q49SCop99k&t=3s
Sodra swartes uit die noorde buite die landsgrense, grondgebiede beset het, het hulle dit as hul eiendom beskou. Van die grondgebiede wat deur hulle beset was en nooit gebruik is nie, word Niemandsland genoem. Dit is gebruik as transaksies wat wettig gedoen was. Die Boere republieke is later nes die gekroonde en reservaat gebiede deur Engeland en haar bondgenote, wat Afrikaners hierby insluit, afgeneem en geannekseer in 1902. ‘n Verdrag wat nooit nagekom is nie.
Dit is duidelik wat die Broederbond en Afrikanerbond, saam al die Afrikaner organisasies in gemeen het en steeds vergaderings hou met die kommuniste. Dit het na wyle Dr Verwoerd se moord in aanvang begin neem.
Kyk gerus die beeldmateriaal
https://www.youtube.com/watch?v=TOvyAu0s8Ak&t=39s
Swartes en ander volke beset vandag steeds dieselfde gebiede en probeer aanspraak maak op ander grondgebiede wat veral aan die Boere volk behoort. Dit behoort nie aan hulle nie en nog minder aan al die mynmagnate of miljoene immigrante. Die Zoeloes en selfs ander volke is baie duidelik daaroor, selfs in wetgewing, as hul aansoek doen vir KEV’s of Trustgebiede, is dit slegs vir daardie aansoekers beskikbaar en vir niemand anders nie. Dit is wat die wetgewings stipuleer.
Besoedeling in ou Boere republieke
Immigrante en onwettiges is al sedert 1880 die land ingevoer deur die mynmagnate (randlords) en ook die Afrikaner groepe wat in beheer was van die Unie regering 1910 sowel 1948 regering. Misdaad, aanvalle, verskroeide aarde en mfecane toestande het saam met al hierdie immigrante suidwaarts oor die landsgrense inbeweeg en vandag is hulle vir almal van ons ‘n groot bedreiging en oorlas.
Hande word in skottels bloed gewas.
Omdat daar soveel miljoene ingevoer word oor onbeperkte grense, word misdaad en moorde eenvoudig van die tafel afgegooi. Nadat dade gepleeg word, vlug hul eenvoudig in buurlande in. Verseker, iemand op hoë vlakke betaal vir hierdie moorde, aanvalle, verkragtings en korrupsie, juis om hul hande op minerale rykdom te lê.
Daar is nie net ‘n volksmoord aan die gang nie, maar meer as een volksmoord. Die Boere volk hou rekord van vermoordes, veral op afgeleë plase , maar selfs in dorpe en stede vind dit plaas.
Volksmoord – genocide
https://www.youtube.com/watch?v=__oQOP4x310&t=71s
*
Self-determination – Onafhanklikheid
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Voor 1900 was die hele Afrika verdeel in duisende Tuislande (Homelands).
Afrika Tuislande – so-called apartheid – Homelands
Soos daar aparte bees-, skaap, bok en selfs wild kampe gemaak word, word daar ook voorsiening gemaak vir die verbouing van aparte landbou gewasse, mielies, koring, gars, lusern, bosbou en ander gewasse.
Dieselfde gebeur op internasionale vlak om menseregte wat geskend word, te beskerm, deur onder andere minderhede wat onderdruk word, onafhanklikheid te verleen. Dus, dieselfde word vandag met gemeenskappe en volke gedoen, hulle verkies hul eie mense bymekaar (in Suid-Afrika en êrens anders, word KEV – CPA of Trustgebiede geregistreer). Sommige word heel natuurlik gevorm terwyl ander gedwing word om saam ander te bly of werk, waar daar natuurlik groot korrupsie en misdaad plaasvind, soos aanvalle teenoor die Boere volk.
Die vraag is, waarom moet die Boere volk so vertrap word? Waarom mag die Boere volk nie aanspraak maak op al hul onderskeie Boere republieke nie, maar gedwing word om saam ander te wees wat sing om hulle as volk uit te wis? Dis nie ‘n sonde as daar aparte CPA (KEV) of Trustgebiede is nie, maar indien Boere hul gebiede apart van ander onafhanklikheid verkry, is dit skielik ‘n misdaad en sonde? Elke volk het ‘n internasionale reg om hulself ONAFHANKLIK in hul gebiede te regeer.
Die Khoi san, Griekwas en Swart groepe kon almal hul grondgebiede herhaaldelik terugeis MET kompensasie en selfs na 1994 het dit weer eens plaasgevind (Hansards). Dan is dit hulle wat die Boere volk en blankes beskuldig die Boere hul grond kwansuis gesteel het, terwyl Brittanje en al haar bondgenote alle grondgebiede voor 1902 geannekseer het.
Die Khoi San en Griekwas het na 1994 en 2007 hul gebiede met kompensasie ontvang vanaf Thabo Mbeki, asook swartes. Hoeveel keer wil hierdie volke kompensasie ontvang vir grondgebiede wat hulle reeds besit. Sedert 1910 was daar al heelwat eise ingestel, selfs in die tyd van Paul Kruger was daar eise ingestel.
*
Die Zoeloes het nooit hul gebied verloor nie, maar in 1994 is dit omgeskakel in Ingonyama Trust, wat slegs vir Zoeloes is. Heelwat ekstra Trust gebiede is in die omgewing geregistreer waarby daar ook eise ingestel was asook tradisionele leiers aangewys is.
Ingonyama Trustland (Zulu people)
*
Immigrante en veral onwettiges, die stropers van minerale wat saam die regering en ander instansies werk, plak gerieflik op Boere volk gebiede, die Republieke.
TRC – WVK
Na 1994 is daar selfs ‘n Waarheids en Versoeningskommissie ingestel waarin biljoene ingesamel is – hoeveel hiervan is al ooit uitbetaal? Indien dit nie uitbetaal is nie, waar is al hierdie biljoene heen?
Commissions – TRC Waarheids en Versoeningskomissie na 1994
*
IS DAAR MOONTLIKHEDE VAN OPLOSSINGS VIR SUID-AFRIKA
Beslis nie soos dit tans is nie.
Heelwat burgers, maar veral liberaal verligte Afrikaners, kommuniste en sogenaamde demokratiese leiers, sal nooit erken Suid-Afrika se huidige toestand gaan geen oplossings bied nie.
Federale of Konfederale stelsels sal nog minder werk, dit is sedert 1902 al probeer.
Die meerderheid sal steeds federale en/ of konfederale regerings beheer.
https://www.youtube.com/watch?v=nXTiOuuk0DE&t=7s
*
Die Boere volk is saam almal in hierdie mandjie ingevoeter in 1909 net om die liberaal verligtes en kommuniste wat hulself hierdeur bevoordeel, gelukkig te hou. Dit het na 1994 getoon hoe vinnig kan die kommuniste ‘n land afbreek tot daar niks van oor is nie. Dit was alles danksy liberaal verligte Afrikaners wat hul trompette geblaas het, sedert Dakar in 1986 en daarna, wat swart bemagtiging en regstellende aksie alles deur hulle toedoen op die Boere volk afgedwing is. Dit het ook aangewys hoe vinnig kan propaganda materiaal in verskeie nuuswebtuistes die swart en ander volke aanhits tot meer rassisme en diskriminasie.
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Hoe langer daar getalm word en na daadwerklike oplossings van volle onafhanklikheid vir elke volk oorgegaan word, hoe groter gaan die armoede vraagstukke, voedsel armoede asook hongersnood sowel as ander maatskaplike probleme, wees.
Elke onafhanklike volk en land moet afsonderlik hul eie maatreëls in plek hê vir korrupsie-, misdaadbekamping, beveiliging sowel as eie begrotings. Indien hulle duisende tradisionele leiers aanwys uit hul geledere, is dit hulleself wat verantwoordelikheid moet dra om hulle leiers te onderhou en is dit nie ander volke wat daardie las moet dra van uitspattighede nie. Sulke verwagtinge is onregverdig en wreed as hulle in meerderheid is en dit op minderhede afdwing.
Traditional leaders South Africa: 8840
Indien elke volk afsonderlik getel word, is hulle hoegenaamd nie in die meerderheid nie. Indien tradisionele leiers 10 vroue wil aanhou, is dit hul eie keuses en tradisies en het dit niks met ander volke te doen nie.
Die realiteite is daar is verskillende volke in Suid-Afrika wat reeds voordeel al vir jare trek uit ‘n dubbel sisteem, waar tradisionele ryklik beloon word, nie net met salarisse nie, maar ander byvoordele wat ook uit die belastingbetaler se sakke kom.
2022-2024 Salaries of Traditional leaders
Daar word hierdie idilliese prentjie voorgehou dat apartheid die oorsaak is van elke swart leier se probleem sedert en selfs voor 1990, daarom het die Afrikanerbond en liberales reeds in 1982 en 1986 begin om swart bemagtiging voor te stel om die vals ‘apartheid’ te propageer as die oorsaak van ongelykhede. Nee, daar was nie ongelykhede soos wat dit voorgehou is nie. Alle ou Tuislande het grensnywerhede gekry sowel as opleiding in die werksplekke. Tuislande het selfs weermagte en polisie opleidings ontvang voor 1994.
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
*
*
*
BOERE VOLK EN BOERE REPUBLIEKE
Indien volle onafhanklikheid 100% toegepas word op alle volke in Suid-Afrika, dan is dit verseker die reg van die Boere volk om die aanspraak op hul Boere republieke 100% te laat realiseer soos dit in 1902 Vredesverdrag uitgespel word. Hierin staan dat die Boere republieke terug moet gaan aan die Boere volk.
Herstel van Boere republieke en Boere volk
Internasionale reg: Dit is elke volk se reg in die wêreld om totaal onafhanklik te bly en hulself te regeer. Die Boere volk is ‘n volk in eie reg en is nie deel van die veelvolkige Afrikaner nasie nie.
UN Resolution 1514 Self-determination for people
Montevideo 1933 requirements for self-determination
Afrikaners is ‘n veelvolkige NASIE. Al hul organisasies steun ook die 1996 grondwet en hulle word hieronder ingesweer in parlement. Dus, ondersteun hul ‘n kommunistiese manifes van 1955 wat deur joodse khazaars opgestel is vir die PAC-ANC-SAKP.
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Dirk Hermann
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
*
Dit is eenvoudig en maklik om te onderskei. Die Afrikaner organisasies is almal veelvolkig en hulle kan ook nie aanspraak maak op die Boere volk se gebiede, hul geskiedenis, kultuur, tradisies en selfs identiteit nie. Hulle het multi-kulturele lede tot al hulle organisasies, wat nooit aanspraak kan maak op enige ander volk se grondgebiede nie (internasionale reg).
Die lede van die Boere volk wat steeds lidmate is van die Afrikaner organisasies moet kennis neem dat hulle deel is van die gekkespul wat swart bemagtiging, regstellende aksie en selfs onteiening sonder vergoeding, laat implementeer het in die 1996 grondwet en uit en uit teen die Boere volk diskrimineer. Of is daar ander redes hoekom hierdie spul veelvolkige organisasies saamhardloop met kommuniste en nwo?
Die grondwet is niks anders as die PAC-ANC-SAKP se 1955 manifes wat deur Khazar jode opgestel is. Lees die grondwet wat liberaal verligte Afrikaners help opstel het om elke lid van die Boere volk by te kom.
Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
Al die lede van die Afrikaner organisasies maak hul skuldig daaraan om te diskrimineer teenoor ander blankes in die land, veral die Boere volk. Die grond van die Boere volk is al die verskillende Boere republieke soos dit voor 1900 ontstaan het wat die Afrikaners help afneem het en saamvoeg het in die Unie van Suid-Afrika in 1910. Dis waaroor die 1914 Rebellie gegaan het, selfs die Afrikaner leiers destyds het die doodstraf uitgeoefen en die Boere leiers destyds laat uitvoer het. Voor ‘n vuurpeleton – daar is heelwat bloed aan sommige leiers sedert 1910 se hande.
*
Die Boere republieke is die Boere volk se grond, dis wettig gekoop. Daar is nie net twee onafhanklike Boere republieke in SA nie, maar selfs hulle het uit verskillende republieke bestaan en ontstaan. Die burgers van die Boere republieke is BOERE genoem.
Hierdie burgers, die BOERE in al die verskillende Boere republieke, het toegetree om te veg vir die Boere volk se vryheid.
Daar is verskillende veldslae asook Anglo-BOERE oorloë EEN en TWEE, teen ‘n oormag Britse soldate en haar bondgenote (wat die Afrikaners hierby ingesluit het).
Afrikaners en die Bondparty, het finansieel bygedra tot die Britse ryk en ook duisende soldate teen die Boere volk ingespan.
Die Boere rebellie van 1914, is nie ‘n Afrikaner rebellie nie
Dit was Boere leiers wat daar opgetree het, vir vryheid vir die Boere volk en omdat die 1902 verdrag nooit nagekom is nie. In die verdrag word dit gestipuleer dat die Boere republieke terug sou gaan na die Boere volk. Daardie Boere leiers van 1914, is ter dood veroordeel deur die Unie regering, wat uit London beheer is asook Afrikaner leiers in die Unie van 1910. Jan Smuts regering.
Die BOERE volk is reeds ‘n volk, wat destyds erken is op internasionale vlak en argiewe waar dit aangeteken is – dit word hoegenaamd nie betwyfel dat daar ‘n aparte volk, die Boere volk bestaan het nie en hulle bestaan steeds. Daar is verskillende blanke volke in Suid-Afrika net soos wat daar verskillende swart en gekleurde volke is.
Daar is selfs aparte afdelings in elke bedryf in Suid-Afrika en ook op ander kontinente. Daar is niks verkeerd om te organiseer as volk nie. Dat elke volk die geleentheid gegee word om op hul eie te organiseer, hul eie leiers te kies, in gebiede wat aan hulle en hul voor- en nageslagte behoort. Dan voort te bestaan en te bou, is voldonge feite en is dit internasionale regte wat ontbreek as daar reeds in die verlede onafhanklikheid aan so ‘n volk gegee is.
Die gebiede hoef nie ekonomies haalbaar te wees nie, want vandag is daar heelwat lande waar dit broekskeur gaan en hulle leef voort in armoede. Lande soos Lesotho, Zimbabwe, Mosambiek is ‘n paar voorbeelde hiervan want heelwat van hul werkers het hier aansoek gedoen vir werksgeleenthede. Heelwat van die ou kommunistiese lande het uit sak en as opgestaan en hul het onmiddellik onafhanklikheid verkry.
*
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] van Boere republieke en Boere volkHerstel van Boere Republieke1914 BOERE Rebellie: Suid-AfrikaOnafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-AfrikaSalarisse en byvoordele van tradisionele leiers in […]
LikeLike
[…] Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika […]
LikeLike