Dis beslis nie net Herman Mashaba van ActionSA wat GATVOL is vir die kommunistiese rewolusie wat deur die ANC aangevuur en toegelaat word nie. Die wat die bloedige rewolusie sedert 1961 betwis, moet hul eie huiswerk gaan doen, heelwat beeldmateriaal nagaan hoe alles eenvoudig gemonitor word terwyl alles of geplunder of afgebrand en selfs mense vermoor word. Dit het voor 1994 reeds begin, na 1994 voortgegaan en dit het nog nooit opgehou nie.
*
If no revolution takes place, we would be a strong economy and we would have been a better country for a long time. Herman Mashaba joins many others who feel identical as he does about it and others who write “open letters” to what the government is doing. Letters, like petitions, that go nowhere because hands are washed in blood and end up in a cosmos basket.
*
Indien geen rewolusie plaasvind nie, was ons ‘n sterk ekonomie en sou ons lankal ‘n beter land gewees het. Herman Mashaba sluit aan by vele ander wat identies soos hy daaroor voel en ander wat “ope briewe” skryf aan wat die regering besig is om te doen. Briewe, soos petisies, wat nêrens heen gaan nie, want hande word gewas in bloed en beland in ‘n kosmosmandjie.
&
Op 3 Augustus 2021 is ‘n berig geplaas dat hy en oor die 200 besighede van voorneme is om die regering te dagvaar. Dis nie net 200 besighede wat so voel nie, maar elke werker wat verontrief word en van werksgeleenthede beroof word. Teen wie daar gediskrimineer word omdat hul blank is. Alle infrastruktuur word tydens rewolusionêre optogte vernietig en moet opgebou word. Dit word eenvoudig toegelaat deur regering want dis hulle reg om protesaksies te hou. Indien diegene wat ongelukkig is oor hul lewespad, moet dit nie op infrastruktuur en ander se duur uitgawes uitgehaal word nie. Burgers het meer reg as die terroriste wat alles vernietig.
Dis lankal tyd dat hierdie regering en polisiediens moet verantwoording doen om net op afstande te monitor hoe sekere kriminele en misdadigers plunder en afbrand. Selfs om ‘n motorband te brand is onwettig, besoedel almal se gesondheid in die omgewing. Dit vernietig straatstrukture en selfs die teerpaaie val gate in, wat daarna deur ons reggemaak moet word. Waarom tree die Polisie nie teenoor hulle op nie, dis saakbeskadiging en vernietiging van besighede.
*
Ironies, is dit die regering wat kom met “werkloosheidsplanne”, of toelaes, terwyl hulle die grootste oorsake van werkloosheid is. Dus moet ons nou betaal vir al hierdie vernietiging van alles rondom ons, maar ook vir diegene wat so plunder en verwoesting saai. Dis ons wat hierdie misdadigers moet versorg. Dit is ook kommerwekkend hoeveel is immigrante wat so deelneem aan hierdie verwoestende prosesse? Daar is nog nie veel in hegtenis geneem deur die Polisie nie, waar is al die hofsake en ondersoeke?
It is the government that comes up with “unemployment plans”, or grants /allowances, while they are the biggest causes of unemployment in the country. We must now pay for all this revolutions and destruction of everything around us, but also for those who are so plundering and wreaking havoc. It is also worrying how many immigrants are so involved in these devastating processes? Not many of those militants have been arrested by the Police yet, where are all the court cases and investigations? Government must stop to create this kind of unemployment.
National Social Security Fund (NSSF)
*
Herman Mashaba, the ActionSA leader announced that over 200 businesses have joined the party’s ground-breaking lawsuit against President Cyril Ramaphosa, police minister Bheki Cele, members of the security cluster, and the ANC. Mashaba said the party was suing the president and the government for failing in their legal obligation to uphold and maintain law and order during the unrest. “
*
RDP housing schemes
It has been written in the past how weak RDP houses are, which also fell under well-known ANC leaders and thousands of rands were made that way with tenders. Houses are falling apart and the question is, will any member of parliament or minister stay in such a quality house? No one expects a 5 star wealthy home, but at least builds decently, because once again, it’s tax revenue that is being spent here. How much spending really goes into the house versus the budget?
Daar is al in die verlede geskryf hoe swak is HOP huise, wat ook onder bekende ANC leiers geval en duisende rande so gemaak is. Huise val uitmekaar uit en die vraag is, sal enige lid van parlement of minister in so ‘n kwaliteit huis gaan bly? Niemand verwag ‘n rykmanshuis nie, maar bou ten minste ordentlik, want weer eens, is dit belastinginkomste wat hier uitgegee word. Hoeveel uitgawe gaan werklik in die huis versus die begroting?
*
LEES ANDER ARTIKELS HIEROOR
PLEASE READ RELATED ARTICLES
Investigation of HOP – RDP houses Tshwane – September 2018
South African RDP housing projects scheme
RDP HOP housing scheme – title deeds
RDP Housing Finance in South Africa
*
NEEM KENNIS – PLEASE NOTE
SELFBESKIKKING – ONAFHANKLIKHEID
Elke volk het die reg om oor hulself te besluit, in gebiede wat hulle sin is en hul eie leiers te kies om oor hulle te regeer. Konserwatiewes het nie gestem vir die grondwet in 1994 nie, maar om te bewys ons het ‘n reg tot selfbeskikking en eie onafhanklike gebiede. Die ANC en ander politieke partye kan nie in ons pad staan indien ons as volk dit wil bekom nie.
Daarom was die Akkoord in 1994 onderteken voor die verkiesing, juis om ‘n mandaat te kon verkry. Dit was alles met die ANC sowel die vorige regering gedoen en mede-onderteken. Die ANC het die Volkstaatraad amptelik erken wat dit ondersoek het. Daar was reeds ‘n mandaat behaal met die 1994 verkiesing deur Boere en Afrikaners. Sonder om rassisties te wees, het die Boere en die konserwatiewe blankes nooit gestem vir hierdie stukkie papier wat ‘n grondwet genoem word wat in 1996 aanvaar is nie. In 1994 is daar gestem vir die Akkoord om ons selfbeskikking en volkstaat te ondersoek. Daar was oor die 639000 wat daarvoor ‘n mandaat gegee het en dit was amptelik ondersoek.
SELF-DETERMINATION AND INDEPENDENCE
It is an international right that all people have a right to rule themselves in their own areas. The investigations to have this rights are also in Hansards.
Self-determination and independent areas are an international right to each people. We as Boers and Afrikaners (conservative whites), do not have any right at the moment.
Peoples international right to self-determination
*
*
VERNIETIGING VAN BESIGHEDE EN INFRASTRUKTUUR SEDERT 1994
Sedert die ANC in 1994 oorgeneem het, is alles rondom ons blankes alreeds vernietig, wat die belangrikste komponente van menseregteskendings, diskriminasie en rassisme veral teenoor blankes insluit. Die ANC, met die hulp van liberaal verligte blankes het meer as honderd wetgewings ingestel teenoor blankes om hul menseregte te vernietig. Hierdie wetgewings vernietig elke blanke en besighede om daaraan te voldoen. Blankes word op elke gebied uitgesluit en moet elders, ten duurste heenkome soek.
In die proses is daar duisende swartes (elites) wat grootliks baat vind by hierdie wetgewings in hul aandele van swart bemagtiging maatskappye. Dis nie nuus dat sommiges oornag in multi-miljoenêrs verander het nie, terwyl armoede groei onder minderheidsgroepe en ook in hul eie ondersteuners.
B-BBEE Shanduka black umbrellas
>
Swart bemagtiging, regstelaksies en dreigemente van onteiening van alle eiendomme en vals beskuldigings aan blankes soos diefstal van grond is nie net ongrondwetlik nie, maar ‘n internasionale misdaad. Die bewyslas is op die regering om te bepaal watter grond of eiendom of aandele is gesteel. Heelwat in die ANC, DA en ander partye praat dit goed en dat swart bemagtiging en regstelaksies wettig is. Dis ‘n internasionale misdaad.
Immigrante uit die noorde en ooste / elders – dienste
Natuurlik het 40++ miljoen (meestal swart uit Afrika) immigrante hul sedert 1994 hier kom tuismaak rondom ons stede en dorpe, wat die indruk wek dat hier ‘n 950++% reuse bevolkingsontploffing is en die armoedesyfer steeds kleef aan die vals “apartheid” wat swartes benadeel.
Miljoene uit Afrika en Asië word reeds hier geakkommodeer, heelwat werksaam en kry meestal gratis opvoeding in Suid-Afrika. Soms word dit gedoen met hulp van die regering sowel ander internasionale organisasies. Daarom sal die grense van Suid-Afrika altyd oop bly. Om Afrika te “ontvolk” vlug hul hiernatoe vir gratis verblyf en ander dienste. Soek gerus mineraal ontginnings op in Afrika of “landgrabs in Afrika” vir minerale. Swart vroue wat boer in Afrika word netso benadeel en van hul grond afgedryf.
Die idee van groot swart bevolkingsontploffings en armoede, word doelbewus so voorgehou aan ons, juis om die idee van swart armoede te laat voortleef en die skuld en ewigdurende blaam voor blankes se deure geplaas kan word. Heelwat swartes (immigrante) bly in veral metro rade veral, waar eens plase was en word opgeneem in gemeenskappe, uiteindelike stemprosesse in munisipaliteite. Dit gebeur ook op plattelandse dorpies, waar dit letterlik oorgeneem en infrastrukture totaal en al afgebreek en vernietig word. Dus, sal die ANC altyd die oorhand hê met al die “invoerders”.
Dienste (heelwat gratis)
Voedsel wat hier in Suid-Afrika geproduseer word, sorg nie net vir die 60+ miljoen burgers nie, maar ook vir die 40++ immigrante uit ander lande. Hul verkas nie landuit na hul lande van oorsprong om te gaan inkopies doen nie. Daar is miljoene immigrante se kinders wat hier kom skoolgaan en van ons fasiliteite gebruik maak, ook naskool, maar daar is min geleenthede vir blanke kinders in die land. Grensdorpies soos naby of rondom Swaziland en Lesotho, pendel kinders heen en weer om hier skool te gaan.
Staatstoelaes word ook uitgedeel soos manna – aangesien heelwat immigrante toelaes ontvang uit ons belastingkas uit. Daar is al swart leiers wat melding gemaak het hiervan as daar tou gestaan word vir toelaes. Op mediese gebied kom heelwat immigrante sieklik hier aan met verskillende soorte aanmeldbare siektes. Meestal vroue met ‘n paar kinders wat nie weggewys word nie – almal word hier in hospitale of klinieke gehelp en medies versorg. Misdaad en korrupsie is groot aanklagte op alle vlakke van regering, maar min van gesteelde geld sedert Mandela president geword het (wapen skandaal) is al teruggevind of skuldiges dienooreenkomstig vervolg en gevonnis. Daar word net daagliks oor apartheid gekla terwyl dit ook nie deur blankes veroorsaak is nie.
Miljoene (30 m ++) swart en khoi san bly steeds apart in aparte gebiede – hetsy CPA of Trustgebiede. Niemand is daarteen gekant nie, maar die waarheid word verdraai. Daar is reeds in 2019 bevind dat daar oor die 8840 tradisionele leiers is. Aparte huise en aparte wetgewings van toepassing. Elke volk het die reg daartoe. Boere en konserwatiewe blankes het dieselfde regte om hul eie gebiede en eie leiers te mag hê – selfs volle onafhanklikheid is ‘n internasionale reg.
*
Food produced here in South Africa does not only care for the 60+ million citizens, but also for the 40++ immigrants from other countries as well. They do not travel abroad to their countries of origin to go shopping. There are millions of immigrant children who come here to school and use our facilities, also after school.
Millions (30 m ++) of black and khoi san are still living in separate areas, – whether CPA or Trustland areas. Thousands of landclaims are minuted in Hansards. No one is opposed to it, but the truth is distorted. It was already found in 2019 that there are over 8840 traditional leaders. Separate houses and separate laws apply to them all and it is in their constitution as well. BUT every people has the right to do so. Boers and conservative whites have the same rights to have their own territories and their own leaders – even full independence is an international right.
Millions of immigrants came from Africa and Asia – they are already accommodated here, very busy and mostly get free education in South Africa. Sometimes this is done with the help of the government as well as other international organizations. That is why the borders of South Africa will always remain open. (google it) It is a possibility to “depopulate” Africa, they flee to SA or EU for free accommodation and other services. Search for minerals in Africa or “land grabs in Africa”. Black women who farm in Africa are driven from their land. The idea of a huge black population explosion and poverty is deliberately presented to us in this way, precisely in order to keep the idea of black poverty alive and to put the blame at the doors of whites.
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Trustgebiede – Tuislande – Reservate
Self-determination Caprivi (CCC)
Selfbeskikking – Self-determination
*
REGSBANK
Indien ons in Suid-Afrika ‘n onafhanklike regsbank gehad het, wat baie van opinie is wat nie bestaan nie, moet dit onder ‘n baie groot vergrootglas geplaas word. Hoe onafhanklik is ons regsbank en deur wie word die regters aangewys? Dis in die grondwet vervat die president, wat die president van die ANC is, help regters aanstel (lees hoofstuk 12 van die grondwet). Hoe kan dit enigsins ‘n onafhanklike regsbank wees as die in beheer van die land, die regters (saam met ander organisasies) aanwys.
Waarom moet die regerende party van Suid-Afrika, wat verantwoordelik is vir die misdaad, korrupsie, terreuraanvalle soos wat in KZN en Gauteng gebeur het, verantwoordelik wees om regskommissies aan te stel om hulself te ondersoek (speel hul regter in hul eie sake). Hoe lank sloer kommissies wat miljarde betaal word, wat veronderstel is om korrupsie uit te snuffel maar niks gebeur daarna met die skuldiges, behalwe oor en weer moddergooi op nasionale televisie. Belastingbetalers betaal hierdie kommissies en moddergooi.
Dit help nie om GATVOL te bly nie, want die stelsel is ver van demokraties af as sommiges hulself verhoor en vonnisse uitspreek. Nes met die Marikana verhoor, is en bly dit wat in KZN gebeur het, steeds die belastingpligte se verantwoordelikhede vir die terreurdade wat op grondvlak plaasvind wat hulself moes verdedig en beskerm. Hoeveel is regtig gevang en vervolg?
Do we in South Africa have an independent judiciary? A lot of people are of the opinion that does not really exist, therefore, it should be placed under a very large magnifying glass. How independent is our judiciary and by whom are the judges appointed? Read the constitution. It is enshrined in the constitution that the president, who is the president of the ANC, helps to appoint judges (read chapter 12 of the constitution). How can it be an independent judiciary if those in charge of the country appoint the judges (along with other organizations). Why should the ruling party of South Africa, which is responsible for crime, corruption, terrorist attacks like what happened in KZN and Gauteng, be responsible to appoint legal judges or commissions to investigate themselves (playing their judge in their own cases). How long are commissions paid billions, which are supposed to sniff out corruption but nothing happens to the culprits after that, except to throw mud on national television over and over again. Taxpayers pay for those commissions and mudslinging. It does not help to remain GATFUL, because the system is far from democratic. As with the Marikana trial, what happened in KZN recently, it is and remains the responsibility of the taxpayers to defend themselves, lifes and businesses. How many were really caught and prosecuted?
*
Gatvol vir al die terroriste wat alles vernietig.
27 July 2021. Action SA says it will write to President Cyril Ramaphosa to request him to establish a Judicial Commission of Inquiry into the deaths of over 300 people during the looting and vandalism in Gauteng and KwaZulu-Natal recently. Party leader, Herman Mashaba told a media briefing in Johannesburg that, should the president fail to act on this, they will compel him by approaching the office of the Public Protector.
https://www.youtube.com/watch?v=0p-QNzyIs04
*
Against all odds, Zambian opposition leader Hakainde Hichilema won the national election in Zambia in a landslide victory against incumbent President Edgar Lungu. Hichilema, known as HH, failed to win the presidency on five previous attempts. Zambia became Africa’s first pandemic-era sovereign defaulter in November when it stopped paying interest on its Eurobonds and other loans.
Hichilema’s surprise victory by almost 1 million votes with nearly 60% support is a clear sign that Zambia’s citizens are in desperate need of change and prosperity – promises which secured Hichilema’s ultimate rise to power.
In light of this victory, BizNews founder Alec Hogg caught up with ActionSA founder Herman Mashaba – an underdog that many South Africans hope might be this country’s saving grace. Regarding President Ramaphosa’s recent cabinet reshuffle Mashaba called a spade a spade saying that, ‘he’s demonstrated beyond any reasonable doubt that his preference and his agenda is the unity of the ANC ahead of South Africans. He’s demonstrated [this] with the recycling of his cabinet after the insurrection.’
https://www.youtube.com/watch?v=AqPQd2pn1qI
*
ActionSA has announced that it will be seeking a lawsuit against the ANC, President Cyril Ramaphosa and the Police Minister, following looting and violent rioting that has gripped KZN and Gauteng over the past week. Party founder Herman Mashaba said that Ramaphosa, Cele and other government ministers have a legal duty to maintain law and order in South Africa. “In doing so, they ensure the protection of our constitutional order and the rights of every South African.”
Mashaba also said that the country now finds itself in this state because government failed to act swiftly, “wilfully failing” to coordinate law enforcement at an early stage. The party founder has invited South Africans who have been impacted by the looting and civil unrest to join the lawsuit against “the ineffectual and incompetent Ramaphosa and his government.” Mashaba speaks to BizNews about the class action lawsuit that ActionSA plans on pursuing.
*
[…] monopolie” nie – indien dit ooit die geval was, want dit word sterk betwyfel. Gatvol vir vernietiging ActionSAIndien almal oorgaan op eie persoonlike stelsels sal dit korrupsie deur die spesifieke […]
LikeLike
[…] leuens – Lies of CodesaGatvol vir vernietiging ActionSASharpeville and the Avocado tree at Cato ManorCodesa – Kodesa […]
LikeLike