Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

*

Heelwat weet dat wyle Dr Verwoerd van alle kante af beskuldig word dat hy “apartheid” veroorsaak of begin het.   Die media haal dit soms neerhalend aan,  in bykans al die toesprake van ANC en ander leiers, alles deel van haatspraak veral teenoor blankes gemik en sogenaamde “apartheid”(aparthate).  Wat het Dr Verwoerd dit genoem?  Luister gerus self na beeld materiaal waar hy homself uitspreek oor die sogenaamde apartheid wat verkeerd verstaan word.

Image result for dr h f verwoerd fotos

*

Inderwaarheid is dit liberale en kommuniste wat dit so verwoord het as ‘apartheid’   Hy dit genoem goeie buurmanskap met al die Tuislande in wording.

Verkiesings wat na 1961 gevolg het in al die Tuislande, die kies van hul eie leiers, is verdere bewys dat hierdie onderskeie stamme en volke, wat apart van mekaar gewoon het, dit ook verkies het.  Indien hulle dit nie wou doen nie, het dit hul vry gestaan om nie enige verkiesings in hul gebiede uit te roep nie.     Hulle het dan daarvoor gaan stem, nie blankes of die Boere volk nie.   Daar moet in gedagte gehou word dat die Boere volk ook in 1900 alles verloor het en van voor begin, hulle het niks gratis ontvang nie.  Die hele wêreld was destyds omgekrap.  In 1914 het die Boere rebellie gevolg juis omdat die Boere volk se Republieke nooit herstel is nie.  Daarna het Wêreld oorlog I en II gevolg, met depressie in die 1930’s.

Wyle  Verwoerd het meer vir swartes en veral daardie gebiede, laat doen as die leiers vandag wat daarop roem wat alles beheer en regeer.    Met korrupsie en misdaad is dit beslis nie aangenaam of selfs ‘n lewenswyse nie.    Vir sy reguit uitgangspunt en ook onderhandelinge met al die swart state, is hy eenvoudig vermoor.  Natuurlik kon hy nie alles by homself verrig het nie.  Heelwat het uit die Boere volk en blankes, Afrikaners en besighede se belastings gekom.   Daar is werksgeleenthede geskep, groeipunte is geskep, grensnywerhede is opgerig, opleiding is op verskillende gebiede verskaf deur die Republiek van Suid-Afrika se sakke.

Blankes voor 1994,  het nie swartes of anderskleuriges links en regs vermoor nie, daar was ‘n ordelike sisteme in plek.  Daar was opgetree teenoor terroriste wat bomme geplant het en reg in eie hande geneem het.  Mandela het nie vir apartheid in die tronk gaan sit nie, maar omdat hy, sy kaders en MK die stelsels in die land gesaboteer het.  Hulle bomme het heelwat mense, die algemene publiek, ook swartes, laat sterf, tot in kerke waar bomme ontplof het.  Vandag is dit nie veel anders hoe hulle alles afbrand nie, maar daaroor word niks gedoen nie.

LEES / READ ALSO

SOCALLED APARTHEID
Blankes en die sogenaamde apartheid

DO NOT PUSH YOUR LUCK TERRORISTS
Ongenooide terroriste

FALSE FLAGS AND MUSICAL CHAIRS
“musical chairs” (false flags)

Ramaphosa : land restitution

Buthelezi and land expropriation

Eiendomsreg – property rights

Andile Mngxitama
Blanke aanvalle en moorde

DECEMBER
Plaasaanvalle en moorde

***

Hendrik Frensch Verwoerd

HENDRIK FRENSCH VERWOERD – South Africa’s Greatest Prime Minister

By Stephen Mitford Goodson

 2016 Marks the half century that has passed since the brutal assassination of Dr. Hendrik Verwoerd in the House of Assembly, Cape Town, on 6 September 1966. This passage of time not only allows for a new perspective, but provides an opportunity to examine and reassess Dr. Verwoerd’s life and achievements.

Dr. Verwoerd has been unjustly condemned as the architect of apartheid, when it was in fact the official policy of successive Dutch and British colonial administrations. Dr. Verwoerd gave apartheid a new name, a different meaning and dimension and implemented it in a far more humane manner for the benefit of everyone.   Separation at social level, mutual co-operation in the economic sphere and scope for the indigenous Bantu peoples to obtain their freedom and independence at their own pace, unhindered by the depredations of the super capitalists and international bankers.

These policies received widespread support throughout all population groups and were a reflection of an economy growing at 6% per annum and a Black unemployment rate of 5%. Amongst Black people Dr. Verwoerd was accorded the highest accolades with the titles of Rapula, the rainmaker who brings the good things in life, and Sebeloke, the protector of the people.

 Dr. Verwoerd would not tolerate any interference in the internal affairs of South Africa and it was his determination to destroy the subversive activities of the international money power, which contributed to his demise and the eventual downfall of South Africa. To-day the country is an abject colony of the international bankers and, not surprisingly, experiences the greatest disparity in income distribution in the world.

*
*
*
*
*

WHO WAS STEPHEN MITFORD GOODSON

Listen to the video:

Video: Why the Jewish Rothschilds had to murder South Africa’s Stephen Goodson!

*

http://www.christianlibertybooks.co.za/item/hendrik_frensch_verwoerd

***

Hoe het Dr H F Verwoerd “apartheid” beskryf – daar was nie “apartheid” nie – die liberales het baie leuens wat hulle verf soos dit hulle pas.

Daar was aparte gebiede vir volke waarmee elke volk saamgestem het.   Gebiede wat HULLE beset het, nie blankes of Boere volk nie.

Selfregerende state.

Wyle Verwoerd het dit ook nie eers apartheid genoem nie, dis die Broederbond manne en liberales wat dit uitgedink het saam hul britse kollegas. Toevallig het die “aparte” gebiede ontstaan in 1854, met die Shepstone beleid, en nie by Verwoerd nie, wat ‘n skewe beeld en wanverdraaide inligting.

Verwoerd het dit goeie buurmanskap ( ‘neighbourliness’ ) genoem

Vandag na 1994 het al die etniese swart en bruin volke steeds hul aparte gebiede, dit was eers reservate, toe tuislande en nou trustgebiede – alles hul keuses.   Dit is en bly ‘n goeie ding, dat hierdie volke steeds apart bly en deur hul hoofmanne regeer word.   Dit kom ooreen met internasionale reg, waar volke oor hulself regeer.

Vandag regeer hierdie tradisionele leiers nie hulself soos in die selfregerings nie, maar is hul onderdanige slawe van die ANC en word gemanipuleer met ANC kommunistiese wetgewing – trust en cpa wetgewing is slegs kommunale regte. Grondeise is onderdanig aan die CPA wetgewing – individuele volke eis ‘n stuk grond, dit word as ‘n cpa geregistreer, maar het slegs lewensreg daarop terwyl anc met die titelaktes sit. Selfregerings was op pad na volle onafhanklikheid vir almal.

Reenboognasie is ons en die spul immigrante wat rondom ons bly, almal uit Afrika of china uit. Hulle bly nie in trust of cpa gebiede nie, maar in die res van SA.

Daar is tans oor die 7.6 miljoen swartes wat reeds titelaktes het van eiendom, dus waar kan ons oor die 80% grond besit, dis snert.

*

GOOD-neighbourliness – different cultures and differences

https://www.youtube.com/watch?v=vPCln9czoys

*

Verseker was H F Verwoerd baie mense vooruit in wat hy gedoen het, en dit met die toestemming van etniese swart leiers en hul ondersteuners.

Reservate in Natalia, is reeds in 1854 geskep deur opperhoofde uit die swart geledere en leiers, met die brits beheerde Shepstone beleid is slegs kommunale regte aan swartes toegeken.     Dit is ooreenstemmend met die 1994 beleid van die ANC se Trust en CPA wetgewing – waar dit ook slegs kommunale regte is wat toegeken word.   Grondeise is onderhewig aan die CPA wetgewing, dit wil se, slegs lewensreg en geen titelakte nie.

Reservate of soms “british crown land” is na 1961 verander na Tuislande wat selfregerings gekry het, waar elkeen hul eie leiers kon kies – hulle het volle stemreg gehad, daar was skole ook gebou na 1955, want tydens uniewording het die britte dit beheer , meestal was dit sendingskole in kerke of op plase.

Ironies, het swart leiers dieselfde pad gevolg het soos Shaka en Shepstone, daar is aan die groot klok gehang apartheid het verdwyn, daar is nie meer aparte gebiede (segregasie) nie.   Inteendeel dis nou nog meer en groter as in Dr Verwoerd se kort tyd wat hy begin het en wat later deur De Klerk “afgebreek” is. Wat het De Klerk en Mandela dan “afgebreek” as Tuislande in Trustgebiede.  Met onafhanklikheid sou hierdie etniese volke volle beheer oor hul eie gebiede gehad het en hul eie titelaktes kon verkry.  Trust en CPA wetgewing moet of geskrap of gewysig word.  

<>

Bophuthatswana het sover gegaan om hul eie geldstelsel te ontwikkel. Daar was etlike nywerheidsontwikkelings op die grensgebiede, en dit sou nog meer vorentoe gegaan het, maar ongelukkig het die kommuniste ‘n spyker in die wiele kom plaas. Nywerhede is ook so geplaas dat al hierdie werkers goedkoper en makliker by hul werke kon uitkom en daar was opleiding. Van hierdie tuislande het almal ‘n eie weermag en polisie ook gehad asook ‘n nasionale volkslied. Sou ons hulle wou vermoor het, soos baie beweer, hoekom sou die vorige regering al hierdie dinge laat instel het, hierdie mense het geleenthede gekry wat baie min volke in Afrika gekry het. Van hierdie nywerhede word vandag steeds gebruik.

*

Unity and prosperity for all of us, also for the homelands and full independence

Hendrik Verwoerd talking about apartheid

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

21 gedagtes oor “Goeie buurmanskap Dr Verwoerd”

Lewer kommentaar