Hennie Maas

* Hennie Maas is 'n welbekende, nie net op RSG gewees nie, maar ook op sosiale media waar mense meer kon leer, lees en luister.   Sy ster mag dalk verskiet het op 4 April 2024 vir 'n beter lewe, maar sy olie in die lampie wat hy nagelaat het aan ons sal beslis brandend bly. … Continue reading Hennie Maas

Mensehandel – SA, Afrika en ander lande

* Suid-Afrika suig nie aan die agterspene as dit kom by mensehandel nie.   Mensehandel is nie 'n beroep wat uit een afdeling bestaan nie.   Slawehandel, oes van organe, kannibalisme, seks, dwelms en ander verwante beroepe, is 'n groot en wye beroep wat lankal in bedryf is.    Dit is eeue oud.  Hierdie spul misdadigers wat… Continue reading Mensehandel – SA, Afrika en ander lande

Suid-Afrikaanse presidentskap

* Wat het die huidige president , Ramaphosa, gedoen sedert sy aanstelling om korrupsie en misdaad, veral moorde en verkragtings, sindikate wat oral werk, die infiltrasies op ons landsgrense en veel meer gedoen om Suid-Afrika 'n beter en veiliger plek te maak?    Wat het Ramaphosa gedoen teen diskriminasie en rassisme teenoor die blanke Boere… Continue reading Suid-Afrikaanse presidentskap

Internasionale reg tot lewe

* Die reg tot lewe is 'n internasionale reg vir elke burger in Suid-Afrika sowel ander lande, sonder enige diskriminasie, rassisme en korrupsie.  Begin eerstens in eie land om die probleme intern op te los en daarna kan daar na ander lande gekyk word.  Sodra die grootste probleme soos rassisme, diskriminasie, korrupsie, verkragtings en moorde… Continue reading Internasionale reg tot lewe

Volksmoorde en skending van menseregte

* Die sionistiese staat Israel en haar bondgenote, Amerika, Brittanje en ander wat wapens, kamera tegnologie, hoë mure en finansiële hulp aan Israel verskaf, oortree alle ooreenkomste en verdrae rakende skending van menseregte, bomme, besettings met geweld en is die oorsaak dat daar nie net EEN nie, maar meer as een volksmoord plaasvind.    Israel… Continue reading Volksmoorde en skending van menseregte

Afrika vredesending in Poland

* Ramaphosa van Suid-Afrika was deel van 'n span van sewe lede van Afrika-staatshoofde en topgesante wat die sogenaamde vrede sending na Rusland en die Ukraïne aangepak en probeer deurvoer het.  Gesante en afgevaardigdes was van die Comore, Kongo, Egipte, Senegal, Uganda en Zambië afkomstig.   Nog meer kommerwekkend was, is die feit dat daar met… Continue reading Afrika vredesending in Poland

Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit

* Suid-Afrika en Japan verskil in grote, maar die inhoudsmaat is nie vergelykbaar nie.    Die Japanese droom groot om alles vir hul op te bou, te verbeter vir 'n beter lewe en kwaliteit.   Hulle breek nie hul land af met rewolusies, sabotasies en korrupsie nie.   Hul mag dalk klein van formaat en bou wees,… Continue reading Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit

Inmenging in huishoudelike aangeleenthede

* Suid-Afrika se aangestelde massaregering kan nie namens alle burgers of ander lande praat of dink nie.  Hul maak besluite met lelike en soms onherstelbare gevolge.   Dis hulle wat die korrupsie en misdaad toelaat, niemand anders nie.   Indien regeringsleiers en politici agter ander aanhardloop vir finansiering, moet hul eenvoudig in die sogenaamde demokrasie uitgehaal word. … Continue reading Inmenging in huishoudelike aangeleenthede

Aardbewings en Mineraal ontginning

* Om vir kilometers te myn, die aarde se binnekant te skuif met groot toerusting, sal 'n groot impak en effek hê met nagevolge op inwoners en burgers wat bo so 'n gebied huise gebou, werk of selfs inkopies doen.   Dis net logies dat die uitgeholde gate wat deur mynmaatskappye gelos word en nie ordentlik… Continue reading Aardbewings en Mineraal ontginning

Riviere in Suid-Afrika

* Riviere is 'n natuurlike landelike vloei van water, wat maak dat mense en volke 'n lewensvatbare bestaansreg kan uitvoer in Suid-Afrika.     Damme word ontwerp en gebou.   Indien ons, die mense,  die ekosisteme, veral van riviere agterweë laat of besoedel en nie in stand hou nie, is dit nadelig vir elke inwoner in die… Continue reading Riviere in Suid-Afrika

Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

* Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa?   Hy is van Sudan en 'n besigheidspersoon en met 'n Suid-Afrikaanse vrou getroud.   Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur 'n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van… Continue reading Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

* Grensbakens, drade of mure,  wat eens was in die suidelike Afrika streek was, word selde of ooit onderhou.   Dit word eenvoudig deur misdadigers van aangrensende lande afgesteel en totaal afgebreek.   Suid-Afrika se grense is oop vir almal en is 'n totale klugstorie of sirkus vir elkeen wat wil binnekom.   Dienste, skole, hospitale en selfs… Continue reading Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

Denmark versus South Africa

An article of October 2021 stated that Denmark has again ranked number one in the Rule of Law Index published by the World Justice Project, an independent organisation advocating the advancement of rule of law around the world.   It is the sixth time in a row that Denmark has ranked first – this time above… Continue reading Denmark versus South Africa

Donors 2017 skenkers

Opinie oor donasies en nabetragting - Daar word baie geskenk vir die land se ondergang, deur  bekendes, besighede en maatskappye vir die ANC politieke party.    CR17 is spesifiek vir die ANC en hul kaders gedoen.    Voorbeeld van skenkings in 2017 en dis maar net 'n druppel in die emmer vir een - drie-vyf… Continue reading Donors 2017 skenkers

Terrorism – Terrorisme

Die SA Parlement, met die hulp van provinsies en ander politieke organisasies maak die wetgewings wat geïmplementeer word. SA Parliament is the national legislature (law-making body) of South Africa. As such, one of its major functions is to pass new laws, to amend existing laws, and to repeal or abolish (cancel) old laws. This function… Continue reading Terrorism – Terrorisme

2021 Billionaires

The April 2021 Forbes annual billionaires list includes a record-breaking 2,755 billionaires, with the plutocrats bringing a combined fortune of $13.1-trillion (about R188.7-trillion at the time of writing), up from $8-trillion on the 2020 list. About 493 people joined the rich list.  (DM) * Last year, the four South African billionaires who made the cut… Continue reading 2021 Billionaires

Mozambique attacks

With no end in sight, the fighting that started in October 2017 has continued to increase in intensity. It has forced almost a fifth of the province’s people to leave their homes and reduced access to care and other services in the area to almost nothing.     Nearly 670,000 people have been forced from their… Continue reading Mozambique attacks

Gary Player – Presidential Medal of Freedom

This is not a TRUMP award,  it is an American award - the Presidential Medal of Freedom of America award.   And Trump is still the President of America.   The Presidential Medal of Freedom was established by President John F. Kennedy in 1963 and this prestigious award is the Nation’s highest civilian honor. It is awarded… Continue reading Gary Player – Presidential Medal of Freedom

draft SARS legislation 2020

National Treasury and the South African Revenue Service (SARS) published the 2020 Draft Taxation Laws Amendment Bill (Draft TLAB), and the 2020 Draft Tax Administration Laws Amendment Bill (Draft TALAB) for public comment at the end of July. While the two bills address a number of issues – including changes to carbon taxes and export… Continue reading draft SARS legislation 2020

Ekonomie – SA – Economy

  Daar is net een pad wat Suid-Afrika verder loop om effe te herstel of die ander pad, die afgrond met die krioelende massas werkloses te konfronteer wat nie gaan voedsel hê om te oorleef nie - en dit sluit heelwat blankes ook in wat nie inkomste het nie.   Al is die virus daar, is… Continue reading Ekonomie – SA – Economy