* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is. Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word. Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk. Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024
Bromelain – pynappel
* Daar word gerapporteer dat pynappels die potensiaal het vir die behandeling van brongitis, chirurgiese trauma, sinusitis, ens. Bromelain is 'n proteïenverteringsensiem wat verkry word uit die uittreksel van pynappel (stoom, vrugte en blare). Dit is 'n skemerkelkie van verskeie tiol-endopeptidases en ander komponente soos peroksidase, sellulase, fosfatase en verskeie protease-inhibeerders. Pynappels bevat heelwat… Continue reading Bromelain – pynappel
Pynappel – Bromelain
* Vars pynappels of versap. As gevolg van die hoeveelheid bromelain, vitamien C en vitamien K wat vars pynappelsap bevat, is dit maklik om te sien hoekom baie van hierdie gebruike gevestig geraak het; sommige is mities, maar ander het eintlik 'n basis in die wetenskap. Deur die geskiedenis is pynappelsap gebruik as 'n gisvoorgereg,… Continue reading Pynappel – Bromelain
Bromelain en ensieme
* Bou jou gesondheid met vars produkte, slaai of versap dit in unieke geure. Spysverteringsensieme kan verkry word van aanvullings of natuurlik deur voedsel. Voedsel wat natuurlike verteringsensieme bevat, sluit in pynappels, papajas, mango's, heuning, piesangs, avokado's, kefir, suurkool, kimchi, miso, kiwivrugte en gemmer. * Basies kan jy jou eie vars sap maak, geurig na… Continue reading Bromelain en ensieme
Politieke skip in SA
* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Weermanipulasie
* Operasie popeye was een daarvan en dan word daar vertel dis normale wind en weerstoestande, wat dit nie is nie. Wolkemelk is reeds aan baie van ons bekend voor 1970 reeds in Suid-Afrika en baie ouer persone het dit ook so verduidelik, dat goed op wolke gegooi word om die normaliteit van enige land… Continue reading Weermanipulasie
Nosiviwe Mapisa-Nqakula en korrupsie
* Terwyl Nosiviwe Mapisa-Nqakula al die belangrike politieke posisies beklee het, het sy groot salarisse van die staatskas en belastingbetalers ontvang. Dus, as belastingbetalers moet ons al hierdie wat so korrupsie pleeg, onderhou. Selfs haar pensioen en mediese fondse word deur dieselfde bron betaal. Noudat sy kwansuis 'n pensionaris is, kan sy nie die R100000… Continue reading Nosiviwe Mapisa-Nqakula en korrupsie
Boere, Groot Trek en Boere republieke
* It is not America, England or any other government that should make decisions about the Boer people, their interests of the Boer republics, which should be restored as they were in 1902. The Peace Treaty of 1902 was not respected by England, her allies, which included the Cape and liberally enlightened Afrikaners. It is… Continue reading Boere, Groot Trek en Boere republieke
Comoro eiland
* Die argipel is deur vulkaniese aktiwiteit oor die eeue heen geskep. Die Comore is 'n paradys vir natuurliefhebbers regoor al die kontinente om te bewonder. Van pragtige koraalriwwe wat pragtige duikervarings bied tot ononderbroke wit sandstrande, digte woude en aktiewe vulkane. Die Comore het nie 'n goed ontwikkelde toeristebedryf nie. Tog is dit 'n… Continue reading Comoro eiland
Spoke van Suid-Afrika
* Spoke bestaan wel en dis vir elkeen om self te glo, voel of sien wat ander persone nie kan voel of sien nie. Die feite is, spoke is al so oud soos die Bybel self. Hulle kan selfs ouer wees dat persone wat rondloop nie behoorlik gaan rus het nie en verkies om… Continue reading Spoke van Suid-Afrika
Hennie Maas
* Hennie Maas is 'n welbekende, nie net op RSG gewees nie, maar ook op sosiale media waar mense meer kon leer, lees en luister. Sy ster mag dalk verskiet het op 4 April 2024 vir 'n beter lewe, maar sy olie in die lampie wat hy nagelaat het aan ons sal beslis brandend bly. … Continue reading Hennie Maas
Slag van Stormberg – 10 Desember 1899
* Die slag van Stormberg aan die suidelike front is en was glo die eerste van drie Britse nederlae binne vyf dae wat spoedig as die swart week bekend sou staan. Sonder dat daar enige verkennings gedoen is, het die Britse luitenant-generaal W Gatacre hom ná 'n uitputtende nagmars die oggend van 10 Desember by… Continue reading Slag van Stormberg – 10 Desember 1899
Ruïnes in Palestina ..
* Daar is baie ou oorlog-vernielde geboue in Palestina, maar sommige geboue se stewige strukture staan uit soos 'n seer oog soos dit waargeneem word. Israel en haar bondgenote het heelwat bomme en plofstowwe gebruik om die geskiedenis van 'n klein volkie te vernietig. Die tekens van oorlog duidelik sigbaar nie net in geboue nie,… Continue reading Ruïnes in Palestina ..
Eugene Terre’Blanche : 3 April 2010
* Sterk uitstaande stemme kan nooit stilgemaak word nie, al word daar hoe hard probeer om dit te doen. 'n Stem wat dalk vir sommige mense stilgemaak is op 3 April 2010 sal altyd lewendig bly in veral onder die Boere en konserwatiewe gemeenskap in SA. Dit is veertien (14) jaar gelede en… Continue reading Eugene Terre’Blanche : 3 April 2010
Mensehandel – SA, Afrika en ander lande
* Suid-Afrika suig nie aan die agterspene as dit kom by mensehandel nie. Mensehandel is nie 'n beroep wat uit een afdeling bestaan nie. Slawehandel, oes van organe, kannibalisme, seks, dwelms en ander verwante beroepe, is 'n groot en wye beroep wat lankal in bedryf is. Dit is eeue oud. Hierdie spul misdadigers wat… Continue reading Mensehandel – SA, Afrika en ander lande
Suid-Afrika – AWB Eugene Terreblanche en ander
* Al is dit 'n ou gesprek, bly dit interessante gesprekke met 'n verskeidenheid van vrae en antwoorde. Heelwat Boere en konserwatiewe blankes sal saamstem met die dieper gedagtes en direkte waarhede van wyle Eugene Terreblanche op televisie oor die Boere volk se geskiedenis, gebiede en ook hoe ons voorgeslagte hierdie grondgebiede bekom het. Dit… Continue reading Suid-Afrika – AWB Eugene Terreblanche en ander
Suid-Afrikaanse presidentskap
* Wat het die huidige president , Ramaphosa, gedoen sedert sy aanstelling om korrupsie en misdaad, veral moorde en verkragtings, sindikate wat oral werk, die infiltrasies op ons landsgrense en veel meer gedoen om Suid-Afrika 'n beter en veiliger plek te maak? Wat het Ramaphosa gedoen teen diskriminasie en rassisme teenoor die blanke Boere… Continue reading Suid-Afrikaanse presidentskap
Akoestiek en klankgolwe van die Epidaurus teater Griekeland
* Die Groot Teater van Epidaurus is ongeveer 40 km oos van Nafplio en ongeveer 10 km wes van Palaia Epidaurus geleë. Dit is op die terrein van die " Sanctuary of Asclepius by Epidaurus ". Hierdie teater het 'n uitsonderlike akoestiek en klankgehalte het oor 'n bestek van 2 500 jaar die aanbidding van… Continue reading Akoestiek en klankgolwe van die Epidaurus teater Griekeland
Italië – Tempel-teater Monte San Nicola
* Volgens 'n artikel bestaan daar millennia lank 'n tempelteater in Italië waarvan niemand die bestaan geweet het nie. Dit is ongelooflik om te dink dat daar, tot en met die ontdekking daarvan in 2000, agter die klein dorpie Pietravairano (CE) 'n versteekte Romeinse teater was wat so mooi was dat dit die asemrowende natuurskoon… Continue reading Italië – Tempel-teater Monte San Nicola
Malbork-kasteel in Poland
* Die Malbork-kasteel word beskou as een van die grootstes ter wêreld en terselfdertyd een van die merkwaardigste werke van verdediging en residensiële konstruksie in Middeleeuse Europa. Palace of Grand Masters in die middelste wyk is een van die mees uitstaande prestasies van die Europese sekulêre Gotiek. Die kasteel is ook 'n monument wat die… Continue reading Malbork-kasteel in Poland

















