Rassisme: swart op wit

Die bestuurder ry gemaklik rond in ‘n duur motor met lugversorger en weer eens word aannames gemaak, gelieg oor blankes wat swartes se voorouers doodgemaak het of hul grond gesteel het, terwyl hy ‘n video daarvan maak en net op die blanke se moedeloosheid fokus.   Duidelik glo die bestuurder sy eie leuens  Hy lieg so, dat hy nie sy gesig wss nie, moet seker wees omdat hy skaam is vir homself en wat hy al in sy lewe gedoen het aan ander.  Wie is die gesiglose swart persoon?   Erens langs ‘n kusdorp?

rassisme motor strand

Mens kan in die video waarneem daar word langs die see gereis.   Wat dink die drywer wat die video maak met blatante vals beskuldigings?

Omdat die drywer weet hy speel rassistiese speletjies met ‘n blanke wat reeds alles verloor het om blankes verder te verneder.

Dit sal vir altyd by ons ander bybly,  net soos wat swart bemagtiging vassteek al vir dekades.  Wat die persoon(e) aan blankes doen,  en liberale blankes wat die wette help bou en implementeer het, sal tienvoudig terugkom op diesulkes wat gate grou.

Hoe weet enige persoon hoekom ‘n blanke sonder werk sit, want die meerderheid swartes het swart rassistiese wette in plek ingestel teen ‘n minderheid blankes om hul ekonomies te ontmagtig en uit te wis.  Steun jy B-BBEE wetgewing – jou dag sal nog aanbreek as dit boemerang…..

BLACK DRIVER : RACISM AND HATE AGAINST WHITES IN SOUTH AFRICA

All the white person is asking :  R2.00 to buy bread he is hungry

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s