A NIGHT TO REMEMBER Front National SA On April 14th, 1912, yesterday 107 years ago , the most infamous disaster in human history occurred when the White Star Line passenger Liner, Titanic, hit an iceberg in the North Atlantic and foundered with around 1500 passengers. The topic of numerous books, films and commentaries over the… Continue reading Front National – A night to remember
Kategorie: Selfbeskikking / Self-determination
Government’s BEE plans
Moenie vir een oomblik dink dat swart bemagtiging gaan verdwyn nie, nog minder gaan onteiening van die toneel verdwyn. Ook op die landbou front is die swart vennootskap die meerderheid. Hierdie "beplannings" was reeds lankal beplan deur blanke liberaliste gedurende die Dakar samesprekings wat met die kommuniste skouers geskuur het. Om te boer,… Continue reading Government’s BEE plans
André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992
* Wie sal ooit die TV-Debat vergeet?: André Fourie van die Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party - Maart 1992. Hy het ook beloftes gemaak wat hy nie kon nakom nie. Volksregte - Daar word interessante feite op die video genoem/vra: Het die Randse skou al ooit ons as volk gered? … Continue reading André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992
Zuma en sy groot gevaar – FN
WHAT IS HE COMPLAINING ABOUT? Front National SA All our lives are in danger...because of you and your policies. So what are you complaining about? https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/ Wat is Zuma se verskuilde agenda hierdie keer? Hierdie man spoeg soms baie vuur en glo ook aan "toordery" - hy het al openlik gespog hy het ons blankes… Continue reading Zuma en sy groot gevaar – FN
SASSA Fraud
Hoe is Fraud moontlik met Sassa kaarte? Dit word gedoen en gebeur gereeld. Dit is so asof diegene in beheer daarvan is, geplant is om die onwettigehede te laat gebeur. Daar word gedurig gelees of gehoor dat van ons blanke mense wat om ongeskiktheidspensioen aansoek doen, summier weggewys word deur die kastige kundiges… Continue reading SASSA Fraud
Selfbeskikking ‘n werklikheid
Dis 'n besonderse eer as mens nadink oor ons geskiedenis, wat gevul is met hartseer wat ander lande aan ons volk probeer doen het, en soveel dood en verwoesting onder ons mense gebring het. Maar daar is hoop vir 'n beter toekoms deur ons eie potjie te krap en op ons eie onsself te regeer… Continue reading Selfbeskikking ‘n werklikheid
Black racism at Johannesburg
Rassisme loop hoog by universiteite om geletterd te word. Obsessie oor blankes vergroot daagliks. Daarom word die geleenthede vir blankes in die huidige omstandighede nog slegter. Heelwat van ons jongmense wat baie graag verder wil studeer, nie geleentheid het om dit te doen nie. Johannesburg universiteit het net nog 'n platform geword waar… Continue reading Black racism at Johannesburg
Front National – Self-determination reasons
SELF- DETERMINATION FROM FRONT NATIONAL The Afrikaner people (including our English speaking brethren) will have to consider self-determination for various reasons. 1. The current government is busy undermining the rights of the Afrikaner and White people in general. They are slowly but surely busy destroying our nation. 2. The government will have to implement… Continue reading Front National – Self-determination reasons
Selfbeskikkingsreg – Volk
AFRIKANERS EN BOERE (BLANKES) Selfbeskikking word internasional verkry op grond van "etnisiteit" maar daar is 'n paar kriteria waaraan voldoen moet word. Elke volk het die reg tot hul eie gebied, eie ekonomie en onafhanklikheid. Hulle moet soos 'n land soos Botswana totaal en al onafhanklik wees, op hulself funksioneer, bestuur en regeer word.… Continue reading Selfbeskikkingsreg – Volk
Selfbeskikking
Selfbeskikking is ons enigste oplossing, weg uit kommunistiese bose sweer uit, weg van misdaad en rassisme (B-BBEE) wat ons nie nodig het om onsself te bewys nie. Die liberale media beskryf 'n situasie in die DA, wat hand op die blaas met die EFF en ANC tydens parlementsittings en wetgewing teenoor blankes is en… Continue reading Selfbeskikking
Selfbeskikking: Genoeg is genoeg
Front Nasionaal SA / Front National SA By watter groep wil jy wees as die skip aan die sink is - daar is drie groepe mense: Party verlaat die skip en swem weg, party staan en skep water oorboord totdat die skip onder hulle voete verdwyn, en die derde groep begin die wrakstukke bymekaar maak… Continue reading Selfbeskikking: Genoeg is genoeg
Van Riebeeck dag
Van Riebeeck dag - wie kan dit nog onthou? Stigtingsdag ... wie kan dit nog onthou? STIGTINGSDAG Front Nasionaal SA Dit was vir my nog altyd ‘n eienaardige toeval dat die skeepschirurgyn, Jan Antonijzoon van Riebeeck van Culemborg juis op die oggend van 16 Desember 1651 in die hawe van Texel sou inskeep op sy… Continue reading Van Riebeeck dag
Front Nasionaal: 6 April 2019
Front Nasionaal is 'n volksparty vir Afrikaners en Boere (blankes) in die 2019 verkiesing. Selfbeskikking is hul beleid - wees deel daarvan, of bly deel van die sogenaamde "reenboognasie" - fw de klerk multi-kultuur. Ons as volk het 'n reg daartoe om oor onsself te regeer. Ons hoef nie deel te wees van… Continue reading Front Nasionaal: 6 April 2019
Front Nasionaal: Selfbeskikking
Selfbeskikking is nie ‘n toevallige deel van Front Nasionaal se beleid nie. DIT IS ONS BELEID. Dis wat die Afrikaner wil hê, dis die Afrikaner se enigste kans op oorlewing. Maar bowenal is dit die Afrikaner se besluit of hy daardie stap gaan neem en ‘n stem vir selfbeskikking uitbring. Of daar word saam… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking
Malema “haatspraak” – teenoor blankes
TLU - TEKEN BESWAAR AAN VOOR 2 APRIL 2019 29 Maart 2019 - FRONT NASIONAAL https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/ 2 APRIL 2019 FRONT NASIONAAL ONDERSTEUN HEELHARTIG HIERDIE AKSIE Maak beswaar teen Malema en Andile se deelname aan die verkiesing Julius Malema is pas deur die Menseregtekommissie kwytgeskeld van haatspraak. Hy het in 2016 gesê die EFF vra nie… Continue reading Malema “haatspraak” – teenoor blankes
DR DANNY TITUS – SAHRC
Dr Danfred James Titus - Commissioner (Part time) Danny Titus is executive director of culture at the Afrikaans Language and Cultural Association and part-time commissioner at the South African Human Rights Commission. Word daar op twee stoele gesit as dit kom by "haatspraak" liedjies en uitsprake? *** Date of appointment: 01 October 2009 Dr Titus was… Continue reading DR DANNY TITUS – SAHRC
Front Nasionaal: Selfbeskikking
Press release from Front National regarding their election manifesto during the first week of April 2019 - Pretoria and Paarl. Indien u in 'n posisie is om genoemde verrigtinge by te woon, doen dit gerus. Selfbeskikking (volle soewereiniteit) - Elke volkstem in 2019 tel - veral as daar 'n mandaat ter sprake is. Indien u egter… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking
Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking
Wat is Front Nasionaal se siening en begrip oor selfbeskikking , veral hoe dit ons as Afrikaner en Boere (blankes van Europese afkoms) volk raak? ‘n Persoon kyk partykeer verby die feit dat die term “selfbeskikking” ‘n onbekende begrip is vir mense na die politieke debatte van 1992. Veral die jongeres weet nie wat selfbeskikking… Continue reading Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking
Wie is Front Nasionaal? – Beleid
Selfbeskikking (volle soewereine gebied(e) ) is by ons almal van ons ‘n punt wat lankal moes gebeur het en word dus as ‘n prioritieit gesien om werklikheid te word. As volk is dit elkeen van ons wat verseker moet deelneem en mandaat daarvoor gee in 2019 aan ‘n Volksparty soos Front Nasionaal. Hul is ‘n… Continue reading Wie is Front Nasionaal? – Beleid
VF+ en Afriforum – Cato Instituut
* Hier is 'n paar stukke van die legkaart wat gedeel word in die geskiedenis van die Boere volk, die Afrikaner reënboognasie, die opstel/ondersoek van die Volkstaatraad van 1994 asook Afrikaner organisasies. Eerstens die Boere volk is nog altyd 'n aparte volk al sedert 1652, hulle het hulself VRYburgers en Grensboere gevorm wat nie deel… Continue reading VF+ en Afriforum – Cato Instituut

















