SA Koalisies onuitvoerbaar

* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer.   Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika.  Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar

Pass Laws – British colony 1797

* Die Britte het wetgewing in 1809 in plek gestel rakende die dra van pasboekies, veral onder slawe en werkers.  Dit was nooit die sogenaamde 'apartheidsregering' van 1948-1994 wat dit ingestel het nie.   Selfs die Boere en Boere republieke was nie hiervoor verantwoordelik nie.   Daar was heelwat misdaad in die Kaapkolonie veral, en die owerhede… Continue reading Pass Laws – British colony 1797