Zuma het netso geskerm om die "regering" te probeer oortuig om nie deel te wees van die Internasionale Kriminele Hof (ICC) nie. Nou doen Ramaphosa identies dieselfde en ander ANC lede stem nie saam hom nie.. Wat het sedertdien met Omar al-Bashir gebeur en het sy "verlede van korrupsie en misdaad" hom… Continue reading South Africa – Ramaphosa – ICC (International Criminal Court)
Kategorie: Misdaad / Crime
Al Bashir Case – I C C – 2019-2020
Back in April 2019 more than £100m have been found by security services at the home of Sudan's ousted president. Omar al-Bashir was investigated over alleged money laundering after the hoard of cash – in US dollars, euros and Sundanese pounds – was discovered while he was under house arrest. He has… Continue reading Al Bashir Case – I C C – 2019-2020
Lawyers against so-called “apartheid”
Regspersone het 'n geveg begin in ongeveer 1986, oor die sogenaamde apartheid wat die Britte in die jare 1840's in die koloniale gebiede in suidelike Afrika ingestel het, maar ons geslagte na 1961 en veral Dr H Verwoerd, word vir al hierdie sogenaamde apartheid of segregasie, die reservate, kroongebiede en wetgewing geblameer wat in… Continue reading Lawyers against so-called “apartheid”
May 2020 – Transformer theft – Diepsloot
Daar is verskeie redes hoekom die betaling van krag jaarliks verhoog word en die onderbrekings of nie-beskikbaarheid leemtes laat. Wat is die werklikheid agter die gordyne van Eskom reus as dit so effe gelig word. Nie net gewone kabeldiefstal nie, maar groot gedeeltes van kragstasies word weggedra. Is dit nie so dat ons voor… Continue reading May 2020 – Transformer theft – Diepsloot
F van Dyk farm attack in Umkomaas June 2020
June 2020 - It was with shock and displeasure that Patriot for Minorities heard of the serious assault on Mr. Flippie van Dyk (64), of the farm Oblivion, in the Umkomaas district, on Tuesday afternoon 2 June 2020, at 17:00. Allegedly, 20 heavily armed black police officers broke locks of two gates’ and threw… Continue reading F van Dyk farm attack in Umkomaas June 2020
Farm attacks – killed – February 2020
This was only farm attacks and killings of the White Boer and Afrikaners during February 2020. Thank you to those that keep our records - it is very important. To those families that lost somebody, you are in our prayers. Hierdie statistiek is slegs vir die maand Februarie 2020. Dankie aan diegene wat die… Continue reading Farm attacks – killed – February 2020
Liberal whites signed declaration apologising for apartheid
* Verseker praat nie een van hierdie liberaal verligte blankes namens die Boere volk of konserwatiewe Afrikaners nie. Net om agter die rug van 'n volk buite die landsgrense die land te oorhandig, is en maak mens nie deel van 'n volk wat geoffer word nie. Hulle mag dalk Afrikaans praat, maar wat nie geskroom… Continue reading Liberal whites signed declaration apologising for apartheid
Terrorist activities – Terroristiese aktiwiteite (Act/Wet 33 of 2004)
* Misdaad beheer die land, nie andersom nie. Misdadigers en sindikate regeer elke vlak van regering en ook die entiteite wat belastingbetalers veronderstel is om te onderhou. Die regering maak die uitvoer van koper makliker en daar word eenvoudig swak of geen beheer uitgeoefen. Help veel as daar wetgewings is van die sogenaamde demokrasie, as… Continue reading Terrorist activities – Terroristiese aktiwiteite (Act/Wet 33 of 2004)
Crime in South Africa
Shamila Batohi (NPA head) describes a criminal justice system buckling in the face of rising crime and dismally low prosecution rates. South Africa's Law enforcement has collapsed. Aside from the fact that fewer criminals are being caught, the country’s regional and district courts appear to have ground to a standstill. "There is no money"… Continue reading Crime in South Africa
Videos – killings – murders – nuclear – war
All world leaders must stop the creation of nuclear weapons, not only Iran, but also America, Brittain, Israel, Russia, France, China, North Korea, India and ALL others involved to "create the power in the world" (ELITES). Interesting facts - most of those world leaders came down on South Africa before 1994 to dismantle our… Continue reading Videos – killings – murders – nuclear – war
Trains in SA – Arson
Misdaad het 'n groot stert van inkomste vir regering en versekerings/medies. Plus 15% VAT in alle gevalle. Waar is die veiligheid en beveiliging van al hierdie treinstasies heen, alles was in 1994 in plek? Destyds was daar selfs 'n Spoorwegpolisie. Wie wen aan die einde met al hierdie tipe ekonomiese rewolusie en vernietiging? Al… Continue reading Trains in SA – Arson
Statistiek – Statistics – Crime/Misdaad
Sosiale netwerke maak dit makliker om inligting te deel, lees en selfs hulp te verleen soos in armoede of beveiliging. Vir sommige dalk 'n koue kamer en skouer, maar hulpmiddel beslis en kan nuttig in eie guns gebruik word. Sommige van ons eie mense staar wel koud, ongevoelig na inligting, ander ervaar simpatieke hartseertrane terwyl… Continue reading Statistiek – Statistics – Crime/Misdaad
Kymie du Toit – Onwettige metropolisie optredes
Simpatie gaan aan Kymie en nes die ander slagoffers, moenie skroom om hul sake van aanranding, wederregtelike inhegtenisname en selfs dreigemente met die dood daar te los nie. Volgende keer mag jy nie so gelukkig wees onder hierdie tipe mense wat jou van die pad afdruk nie. Omdat Kymie dit reeds voorheen ervaar het, maak… Continue reading Kymie du Toit – Onwettige metropolisie optredes
” Late night metro police”
The lady who was assaulted and man handled by police.. The reason kymie didn't and rightfully didn't stop in the middle of nowhere is because a similar incident happened to her beginning of the year and this time it was hijackers in uniform.. She was even told then by police if you not sure drive… Continue reading ” Late night metro police”
Fritz “Majeke” Joubert killed Anele Hoyana – FJ killed by Police
Anele Hoyana was killed on Geluksdal Farm in Gonubie, in East London, over the weekend allegedly at the hands of Fritz Joubert, who was initially thought to have been a farmer. It was stated in a newspaper that the EFF in Buffalo City in the Eastern Cape has promised to convert the farm of… Continue reading Fritz “Majeke” Joubert killed Anele Hoyana – FJ killed by Police
Bandiete – Prisoners
Dat daar van toeka af kriminele was, selfs onder Britse beheer, is duidelik in ons geskiedenis bewys, maar weet net, dit het niks met die sogenaamde "apartheid" te doen nie. Kriminele is nie net in tronke aangehou nie, maar moes- werk as misdadigers. Erge misdaad was reeds met ons voor 1900. Gedurende 1810-1840 … Continue reading Bandiete – Prisoners
“unconstitutional” rights of prisoners – Breytenbach (DA)
* During 2019 it was reported previously that Ramaphosa's suggested that prisoners should be made to do hard labour, while Breytenbach of the DA is of the opinion that it is both unconstitutional and populist. Ramaphosa is reported to have told mourners at the funeral of Precious Ramabsulana that “government would work to change… Continue reading “unconstitutional” rights of prisoners – Breytenbach (DA)
Corruption and Crime – Human right abuses
Afgesien van swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie teenoor slegs blanke bevolking, word ons daagliks beroof van ons reg tot lewe en skending van menseregte binne 'n sogenaamde demokrasie wat kommuniste (Slovo en Soros) en liberale blankes (Dakar en ander plekke buite ons landsgrense) in hul eie vrye denke vir hulself, "onderhandel" het met mekaar? … Continue reading Corruption and Crime – Human right abuses
Radical economic transformation in South Africa – crime out of hand
The daily lifes of our citizens, in town, on the roads, in banks - all over on social media. Hier is net een dag, 'n paar wat gewys is op sosiale media. 28 November 2019 - CIT robbery on the N1, Hammanskraal. Money truck was bombed open. Several people have been injured. Isec… Continue reading Radical economic transformation in South Africa – crime out of hand
Vicki Momberg back in prison
Vicki Momberg will spend the night behind bars. Momberg appeared in the Randburg magistrate's court on Wednesday. She appeared calm, wearing a black blazer and with her hair tied in a bun. Her legal representative, advocate Anesh Sukdeo, told the court he was concerned that his client had been brought to court on… Continue reading Vicki Momberg back in prison










