F van Dyk farm attack in Umkomaas June 2020

 

June 2020 – It was with shock and displeasure that Patriot for Minorities heard of the serious assault on Mr. Flippie van Dyk (64), of the farm Oblivion, in the Umkomaas district, on Tuesday afternoon 2 June 2020, at 17:00. Allegedly, 20 heavily armed black police officers broke locks of two gates’ and threw two stun grenades to confuse Mr van Dyk’s three boerboel dogs. The twenty “brave” black policemen, led by a Lt-Kol. Ngidi stormed Mr Van Dyk and proceeded to kick him, assault him with clenched fists, and struck him with butts of R4 rifles. His bruised and bloody body is evidence of the vicious assault. Most of the  attackers had balaclavas on and hide their name tags.

Karoo Shale Gas Economics Part 2 - Karoo Space


*

This kind of racist brutality on the part of the SAPS black policemen has now become symptomatic and epidemic during the lockdown in South Africa. In particular, it is the vulnerable white minority that is now under the influence of power-laden, black officials’ brutality and racism.

The ANC state talks a lot, but does nothing about these blatant, power hungry, black racists. The white minority seems to be a popular target for black bullies, and the ANC government dismisses it as frivolous.

AGREE WITH THE FOLLOWING:  WHAT HAS BEEN DONE ABOUT ALL THE CRIMINALS IN SOUTH AFRICA?

Patriot for Minorities demands that these 20 black policemen be suspended (without pay) before Wednesday, June 10, 2020, failing which we will encourage people to launch protests nationwide in front of police stations from Friday, June 12, 2020.   The ANC has big mouths on racism and human rights abuses, but is silent and absent when it comes to its prevention. The perception is that the persecution for racism is directed at whites only. This state of affairs is an injustice perpetrated against the white minority and is an abomination allowed by the Marxist ANC government. 

The world must take note of this.

Press release by Patriot for Minorities 5 June 2020.

Enquiries: Elsabe Juyn 082 854 8236
Marius Coertze 082 057 8400
Wessel Basson 082 655 5395

https://southafricatoday.net/south-africa-news/kwazulu-natal/racist-police-brutality-20-black-police-officers-attack-white-farmer-south-africa/?fbclid=IwAR2WXERyCGCkxgX0tC5SOASVWagfTF54AF0X8ej9gJ8mGR2snzhwOrhjdDU

**

VIDEO – Where is the mainstream media report on this racist attack?

https://www.youtube.com/watch?v=HqlhDxy-gVw&feature=share&fbclid=IwAR0-eOtTQeGQIRiAKoxHDpqyRD8xGxaE06luBYaMxPMeGP7d-c4yNRnFpow

**

 

PERSVEKLARING : PATRIOT VIR MINDERHEDE
5/6/2020
Alle Media

RASISTIESE POLISIE-BRUTALITEIT

Patriot vir Minderhede het met skok en misnoeë verneem van die ernstige aanranding op mnr. Flippie van Dyk (64), van die plaas Oblivion, in die Umkomaas distrik, Dinsdagmiddag om 17h00. Na bewering het 20 swaar gewapende swart polisiebeamtes twee hekke se slotte gebreek en twee (2) skokgranate gegooi om mnr van Dyk se 3 boerboel honde te verwilder. Daarna het die twintigstuks “brawe” swart polisiemanne onder leiding van ene Lt-Kol. Ngidi vir mnr Van Dyk bestorm en met geskoende voete geskop, gebalde vuiste geslaan, en met hulle R4 masjiengewere se kolwe geslaan. Hy is vol pers kolle en bloederige skaafmerke weens die aanranding. Meeste van hulle het balaklawes aan gehad en hulle naamplaatjies verberg.

Hierdie soort rassistiese brutaliteit van die SAPS se swart polisemanne het nou simptomaties en epidemies geword tydens die “lock down” in Suid-Afrika. Dis veral die kwesbare wit minderheid wat nou deurloop onder

magsbeluste, swart amptenare se brutaliteit en rassisme.

Die ANC -staat praat baie, maar doen niks aan hierdie blatante, magsmal, swart rassiste nie. Die wit minderheid is blykbaar ‘n gewilde teiken vir swart boelies, en die ANC-regering maak dit af as beuselagtig.

STEM SAAM – DAAR WORD WEINIG OF MIN GEDOEN OM DIE KRIMINELE EN MOORDENAARS OP TE SPOOR

Patriot vir Minderhede eis dat hierdie 20 swart polisiemanne geskors (sonder salaris) word voor Woensdag, 10 Junie 2020, by versuim waarvan ons mense sal aanmoedig om proteste landswyd voor polisiestasies te loods vanaf Vrydag, 12 Junie 2020.

Die ANC het groot monde oor rassisme en vergrype van menseregte, maar is swygsaam en afwesig wanneer dit kom by die voorkoming daarvan. Die persepsie is dat die enigste vervolging vir rassisme slegs teen witmense gemik is. Hierdie toedrag van sake is ‘n onreg wat gepleeg word teen die wit minderheid en is ‘n gruwel wat deur die Marxistiese ANC-regering toegelaat word.

Die wêreld moet hiervan kennis neem.

Navrae: Elsabe Juyn 082 854 8236
Marius Coertze 082 057 8400


*

Boere en families, selfs soms werkers word aangeval, aangehou, gemartel, aangerand en vermoor – en tog ONTKEN die ANC hierdie moorde en aanvalle.
4 Junie 2020

Flippie van Dyk
Facebook vanoggend.

Eergisteraand is my huis deur meer as 20 swaar gewapende polisie aangeval. Hulle het twee van my plaashekke oopgebreek. Tot op my werf opgery. My honde is met ‘n skokgranaat en geweerskote verjaag. Hulle het ‘n skokgranaat na die huis gegooi en drie polisie het die huis bestorm met masjien gewere (R5 tipe) my stoep hek opgeskop en my veiligheidsdeur (wat nie gesluit was nie) opgeskop en my huis binne gestorm. Hulle het my oorrompel (ek was totaal ongewapen) en my begin aanrand deur my vas te hou en met vuishou en skoppe toe te takel.

Na dit het hulle ‘n deursoek en beslagleggingsbevel aan my getoon.

Hulle het my kluis deursoek en beslag gelê op 41 rondtes van ‘n wapen wat hulle drie jaar tevore al op beslag gelê het. Ek is deurentyd met die vuis geslaan en geskop terwyl hulle my deur my huis gesleep het op soek na wapens. Hulle was deurentyd rassisties en het deurentyd gesê ons tyd is verby en ons moet wegfok. Dat die grond nie joune grond is nie, maar dat hulle grond is. As ons nievanself oorsee fok, sal hulle daarvoor sorg. Die polisie is onuitkenbaar, almal was gemasker of gebalaclava.

Daar was ‘n luitenant kolonel in beheer van die operasie (ek dink Ngidi). Hoewel dit nie so op die bevel was nie. Die bevel is op grond van ‘n saak teen my gemaak het omdat my vrou na beeste in ons geskiet het wat op haar afgestorm het (daar was honde by haar). Saak no 081-6-2019.

Ek is geboei, (gearresteer(?) en in ‘n oormatig ontsmette vangwa gegooi en polisie stasie toe geneem en daar in hegtenis geneem in verband net ‘n ander saak waar my honde iemand gebyt het wat my ‘n panga wou slaan. Ek vrygelaat op waarskuwing om gister oggend in die hof te verskyn (saak no 164/06/2020). Daar is ook ‘n Beskermings bevel teen my uitgereik om nie ‘n persoon wat my vrou huis in Amanzimtoti nou al vir 4 maande verniet in bly te treiter nie. . Sy word geforseer om huis paaiemente en, krag, water, vuilisverwydering en riolering namens die “huurder” te betaal. (Ons dink dit was die eintlike doel van die polisie aanval.)

My vrou weier nou om verder op die plaas te bly. Het vir haar woonstel in Cato Rridge gekry. Ek slaap saans in die veld. Ek is te bang om in my huis aan die slaap te raak. Ek is het regtig baie seergekry.

Ek het gister ‘n beskermingsbevel teen die polisie by die hof probeer kry. Die aansoek reeds geprosesseer en het gewag vir die magistraat om die bevel te bekragtig. Toe ‘n gemaskerde poliesman in reaksie-uniform langs my kom sit en se dat ek mooi moet dink oor wat ek nou besig is om te doen. Ek het letterlik uit die gebou gehardloop.

Na hierdie petalje is ek seker dat huirowers en plaasaanvalle vanuit die polisie geledere uitgevoer word. Die scenario is hoe ek dink ‘n plaasaanval of huisinval gebeur. Brutaal, maksimum geweld en rassisties.

Ek verstaan nou baie goed hoekom so baie polisiemanne vermoor word.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s